ANC-leier Jacob Zuma dagvaar die Gaurdian vir naamskending oor ‘n artikel wat verlede maand gepubliseer is wat sy leierskapstyl as “moreel besmet” beskryf het. Hy eis ‘n verskoning en skadevergoeding van die gerespekteerde Britse dagblad, het sy regsverteenwoordigers in Londen, Shillings Prokureurs Maandag in ‘n verklaring gesê. Dit het nie die bedrag gespesifiseer wat Zuma
Oorlog in Irak sal duurder wees as Vi?tnam
Die hoeveelheid geld wat spandeer word op Irak sal die koste van Viëtnam verbysteek teen die einde van die jaar, en dit die tweede duurste militêre konflik maak in Amerikaanse geskiedenis, ná die Tweede Wêreld oorlog. Dit is volgens syfers van die Pentagon wat Vrydag vrygestel is. Indien die Kongres die addisionele befondsing toestaan wat
Die pi?tisme brei uit
Michiel Christian Vos was die geestelike opvolger van Van Lier. Hy is in 1759 aan die Kaap gebore. Hy het jonk getrou om sy erfgeld in die hande te kon kry en sodoende vir predikant te studeer. Ná 'n paar jaar as predikant in Nederland het hy in 1794 leraar van Tulbagh geword.
Michiel Christian Vos was die geestelike opvolger van Van Lier. Hy is in 1759 aan die Kaap gebore. Hy het jonk getrou om sy erfgeld in die hande te kon kry en sodoende vir predikant te studeer. Ná 'n paar jaar as predikant in Nederland het hy in 1794 leraar van Tulbagh geword.
Inbeldiens teen korrupsie en inkompetensie kom
Mense gaan in staat wees om korrupte aktiwiteite aan te meld deur middel van ‘n inbeldiens wanneer ANC-hoof Jacob Zuma oorneem as president van die land na die algemene verkiesings. Terwyl hy met duisende mense gepraat het by ‘n ANC-saamtrek in Ngwelezane, buite Empangeni, het Zuma voorgestel dat ‘n nasionale tolvrye nommer ingestel word waar
ANC trek IVP-kiesers
Dinsdag het die ANC gesê dat hulle die vestings van die IVP, hulle aartsvyande binnegedring het. “Mense het ‘n skuif gemaak van die IVP na die ANC,” het ANC woordvoeder Jessie Duarte gesê voor Zuma se verskyning by die saamtrek in KwaZulu-Natal se Ngwelezane woongebied. “Hulle het n groot getalle oorgekom. Ons saamtrekke in sogenaamde
Vragmotorbestuurder aangeval
‘n Vragmotorbestuurder is Dinsdag aangeval en sy vragmotor aan die brand gesteek in nog stakingverwante geweld aan die Oos-Rand. Ekhuruleni se metropolisiewoordvoerder inspekteur Mveli Nhlapo het gesê die man is deur vier mans wat gemaak het asof hulle ‘n saamrygeleentheid gesoek het naby die Oakmoor spoorwegstasie in Tembisa van die pad af getrek teen omtrent
Nog ?n Amerikaanse skip aangeval
Nog ‘n Amerikaanse skip is Dinsdag deur seerowers aangeval met granaatlanseerders en outomatiese wapens in die Golf van Aden, maar ‘n noodoproep na Amerika het hulp laat kom wat die skip toegelaat het om voort te gaan met sy vrag van humanitêre voedselhulp na die Keniaanse hawe Mombasa. Volgens ‘n verklaring van die skeepseienaar, Liberty
Onderwysstelsel moet hersien word
Die Vryheidsfront Plus sê die feit dat slegs 17% (169 uit 995) eerstejaar chemie-studente aan die Universiteit van Pretoria hul eerste semestertoets geslaag het, is `n eerste bewys dat uitkomsgebaseerde onderwys matrikulante gefaal het. Die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor onderwys, mnr. Willie Spies, het verlede jaar op 29 Desember 2008 met die bekendmaking
DA meen SEB is broodnodig
Swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is ‘n ekonomiese en morele verpligting vir Suid-Afrika indien dit korrek ontwerp is, het die DA Maandag gesê. “SEB soos dit tans staan het opsigtelike versteurings in die ekonomie veroorsaak, wat groei en werksgeleenthede gekortwiek het, sonder om die armes te help,” het LP Kobus Marais, DA woordvoeder vir finansies gesê.
Petrolkrisis kom na Dinsdag
Die land kan van Dinsdag af ‘n volskaalse brandstofkrisis beleef met die terugkeer werk toe van miljoene mense wat terug is van die Paasvakansie af, het SA se brandstofhandelaarsvereniging Maandag gesê. “Ons doen nou ‘n beroep op die regering en oliemaatskappye om sekuriteit op te skerp om aflewerings te verseker om ‘n krisis na Dinsdag
