Die ANC se jeugliga het die uitgeweke SAUK nuushoof, Snuki Zikalala, aangemoedig om nie weer ‘n pos in die media te aanvaar nie. “Die ANC-jeugliga het gesê dit is goed dat Snuki Zikalala weg is en het hom die beste toegewens op watter rigting hy ook al inslaan, en gehoop dit is nie in die
DA s? regering doen niks aan varkgriep
Die Suid-Afrikaanse regering se “geen reaksie’ oor die uitbreek van varkgriep is kommerwekkend, het die DA Dinsdag gesê. “Suid-Afrika is fisies ‘n lang afstand van die uitbraak af, maar dit kan net een passasier neem wat land na ‘n langafstandvlug om die uitbraak hier los te laat,” het die party se gesondheidswoordvoerder Mike Waters gesê.
SA burgers aangehou in Ghana
Nege Suid-Afrikaanse burgers is tydelik aangehou in Ghana vanweë ongerymdhede met hulle reisdokumente, het die departement van buitelandse sake Dinsdag gesê. Die nege is Vrydag aangehou in Akkra, Ghana, maar is deur die owerhede op dieselfde dag vrygelaat nadat die Suid-Afrikaanse hoëkommissaris, Zodwa Lallie, tussenbeide getree het, het woordvoerder Nomfanelo Kota gesê. Die groep Suid-Afrikaners
Afrikaners verwerp etniese politiek
Die uitslag van die 2009 algemene verkiesing is 'n werklike terugslag vir Afrikaners se politieke belang. Hoewel Afrikaners geen hoop gehad het om by wyse van enige politieke party die mag oor te neem nie, is dit die wyse waarop Afrikaners gestem het wat aandui dat die huidige breë politieke beweging vir Afrikaner-selfbeskikking bittermin impak het.
Die uitslag van die 2009 algemene verkiesing is 'n werklike terugslag vir Afrikaners se politieke belang. Hoewel Afrikaners geen hoop gehad het om by wyse van enige politieke party die mag oor te neem nie, is dit die wyse waarop Afrikaners gestem het wat aandui dat die huidige breë politieke beweging vir Afrikaner-selfbeskikking bittermin impak het.
Switserse kanton verbied kaal stappery
Stappers sal nie meer toegelaat word om kaal te kan wandel in die idilliese Alpynse landskap van Appelzell Innerrhoden nie, na die konserwatiewe Switserse kanton kaalstappery daar verbied het. Appenzell Innerrhoden het baie gewild geword vir kaal stappers vanweë die rustige prentjie, perfekte lande en valleie. Maar die hordes het Appenzellers omgekrap en hulle het
Singapoer lughawe skandeer inkomende besoekers vir griepsimptome
In die lig van die uitbraak van varkgriep in Mexiko en Amerika, word alle inkomende besoekers by Singapoer se Changilughawe geskandeer vir griepsimptome. Temperatuurskandeerders by die aankomssale meet die temperatuur van passasiers net voor hulle immigrasieondersoeke ondergaan, het die ministerie van gesondheid en die burgerlugvaartowerhede in ‘n gesamentlike verklaring gesê. Passasiers met ‘n hoër as
Lees verder: Singapoer lughawe skandeer inkomende besoekers vir griepsimptome
Sjina verbied invoere van varkvleisprodukte van Mexiko
Sjina het invoere van varkprodukte uit Mexiko en dele van Amerika verbied met onmiddellike ingang, is bekend gemaak in ‘n verklaring wat Maandag geplaas is op regeringswebwerwe. Die verbod is daarop gemik om die uitbraak van varkgriep te verhoed om te versprei na Sjina, het die ministerie van landbou en die algemene administrasie van kwaliteitstoesighouding,
Lees verder: Sjina verbied invoere van varkvleisprodukte van Mexiko
14 Ontsnap uit aanhoudingselle
veertien verhoorafwagtende gevangenes het Sondagoggend uit die Siyabuswa polisiestasie in Mpumalanga se aanhoudingselle ontsnap. Hulle het ystersae gebruik om deur ‘n deur te saag, waarna hulle vensters gebreek het en teen 3:30 die oggend ontsnap het, het inspekteur Mpedi Aphane gesê. “Ons het drie ystersaaglemme in die aanhoudingselle gevind.” Dit is waarskynlik ingesmokkel deur ‘n
Geluk aan die VF Plus!
Beste Pieter, Dalien en die moedige stryders, Veels geluk met julle prestasie die afgelope verkiesing. Dit dui op ten minste 146 796 kiesers wat nie vir die DA se bangmaakstories geval het nie. Ek dink die kragdadige “Stop Zuma” veldtog van Zille sal netsoos in die geval van Leon se “Veg Terug” veldtog die verhoudings
Versoeke vir globale ?Mandeladag?
Die 46664 en die Nelson Mandela-stigting het Maandag ‘n beroep gedoen op mense ter ondersteuning van ‘n dag waarop voormalige president Nelson Mandela regoor die wêreld geëer word. Die organisasies het gesê Mandela se verjaarsdag op die 18 Julie is die datum wat sover uitgesit is vir die dag. “Ons sal geëer wees as so
