{jathumbnail off} освещение потолка ванной комнатыФильчаков прокурор
Biskop Verryn geskors
Die Metodistekerk van Suid-Afrika het biskop Paul Verryn geskors. Dié omstrede biskop ontferm hom oor die Zimbabwiese vlugtelinge wat in die Sentrale Metodistekerk in Johannesburg skuil. Die situasie by sy kerk is haglik en die Gautengse regering is bekommerd oor die swak omstandighede waarin die vlugtelinge woon. Biskop Ivan Abrahams, leier van die Metodistekerk, sê
Die Vryheidstryd – ‘n lig op die pad
Die huidige gesprek rondom ‘n volkstaat is ‘n gesonde verskynsel. Dit is soos die ore van die seekoei. Sterk seine word tans uitgestuur dat onderstrome onder Afrikanerdom woed. Sonder om voorskriftelik probeer wees, het ek in die volgende stuk probeer aandui hoe die pad van vryheid vorentoe lyk. Miskien sal dit die verwarde Afrikaners en
Reitz-vier se volgende hoofstuk breek aan
Die Reitz-4-sage – ‘n insident wat as onskuldige studentepret bedoel was – het reeds ongeveer net soveel opslae, indien nie meer nie, gemaak as die president se veelwywery en sy verbintenis met Schabir Shaik. Die proses gaan nou ‘n hopelik laaste fase in wanneer die proses van herstellende geregtigheid onder die leiding van ‘n proefbeampte
Vrou met MIV besmet
‘n Vrou van Bedfordview is met die MIV-virus besmet nadat ‘n nooddienswerker haar op die toneel van ‘n ongeluk behandel het, het die hof Woensdag beslis. Die ongeluk, waarin die vrou kopbeserings opgedoen het, het in Augustus 2000 naby die Mooi Rivier-tolhek in KwaZulu-Natal plaasgevind. Drie doktors en twee spesialiste het bevestig dat sy min
Tienduisende lyke begrawe, Haïti
Werkers is besig om massagrafte teen ‘n heuwel noord van die hoofstad Port-au-Prince in Haïti te grawe vir duisende slagoffers van die verwoestende aardbewing. Na bewering sal sowat 10 000 lyke per dag in die grafte gegooi word. Tydelike klinieke kan skaars byhou en sukkel om al die beseerdes te help. Volgens kundiges is daar
Godsdiensonderrig in Duitsland na Moslems uitgebrei
Die grondwetlike bepaling in Duitsland dat staatskole godsdiensonderrig moet aanbied, word nou op ‘n proefgrondslag na die land se sowat 90 000 Moslem-skoolkinders uitgebrei. Hoewel skole verplig word om godsdiensonderrig aan te bied en dit ook ‘n eksamenvak is, word leerlinge nie verplig om die vak te neem nie. Die oorsprong van hierdie bepaling dateer
Lees verder: Godsdiensonderrig in Duitsland na Moslems uitgebrei
Rooi ligte flikker vir persvryheid
Verskeie onrusbarende gebeure loop nou saam om ‘n skadu oor Suid-Afrika se vlakke van mediavryheid te werp. In sommige gevalle is die verwikkelinge kompleks en in ander gevalle doodgewoon blatant. Onder die blatante verwikkelinge is die wetsontwerp op die Openbare Uitsaaiwese. Hiervolgens word die SABC en sy raad onder die regstreekse gesag en dissipline van
Kan Nederduitse gene die Afrikaner se redding wees?
Na ‘n pas afgelope besoek aan drie Europese lande (die Nederlande, Duitsland en Italië) kom die vraag by my op of die Nederduitse volkere geneties sterk genoeg is om die effek van die invloei van nie-Nederduitse mense sosiaal en religieus te kan weerstaan. Daar is opvallende raakpunte tussen Nederlanders, Duitsers en tot ‘n mindere mate
Lees verder: Kan Nederduitse gene die Afrikaner se redding wees?
VSA bied hulp aan Haïti
{jathumbnail off} паркетная доска как выбратьФільчаков прокурор
