Die Verenigde Nasies (VN) het ’n aanval op ’n hospitaal van die organisasie Médecins Sans Frontières (MSF), beter bekend as Dokters Sonder Grense, in Koendoez in Afganistan skerp veroordeel. Die hoof van die VN se humanitêre sending, Zeid Ra’ad Al Hoessein, het gesê indien ’n ondersoek sou bevind dat die hospitaal met opset geteiken is,
Lees verder: Amerikaanse lugaanval op hospitaal skerp veroordeel deur VN
