Die Amerikaanse minister van verdediging, Ash Carter, het vrese dat sy land ‘n oorlog aanmoedig verhoog met ‘n aankondiging oor die militêre opbou in NAVO-lande wat aan Rusland grens. Carter sê die VSA sal militêre toerusting, insluitende oorlogstenks en artillerie in die drie Baltiese state sowel as Pole, Bulgarye, Roemenië en Duitsland stasioneer. Rusland het
Is Oudheidkunde rassisties?
Hebben de Griekse filosofen al hun ideeën van zwarte Afrikanen, en wordt dit verzwegen door de eurocentrische oudheidkundigen van de VU? Volgens VU-studente Emma-Lee Amponsah wel. Ze begon vorig jaar aan een minor Antieke Cultuur, startte een vlammende mailwisseling met haar docenten, die ze van arrogantie en witte suprematie beschuldigde, en stopte al na een
IMF, landbou waarsku teen kragverhogings
Eskom sal moontlik nie hierdie jaar verdere tariefstygings aan al sy kliënte kan deurgee nie, na waarskuwings van die IMF en landbou. Tydens die verhoor van die Nasionale Energieguleerder oor Eskom se voorgestelde tariefverhogings, het die kragreus gevra vir ‘n bykomende tariefverhoging van meer as nege persent vanjaar. Eskom vra vir die verdere tariefverhoging van
Griekeland al dieper in die rooi
Die Griekse minister van ekonomie, Giorgios Stathakis, het besonderhede bekend gemaak van nuwe voorstelle om die dooiepunt in die skuldkrisis te beëindig. Hoop dat ‘n ooreenkoms binnekort met die leiers van die Eurosone-lande bereik kan word, verflou aangesien die linkse premier Alexis Tsipras se gewildheid dermate afgeneem het dat hy geen ooreenkoms op sy landgenote
Zuma veroordeel heksejag teen hom
President Jacob Zuma voer in hofdokumente aan dat die poging van die DA om strafregtelike aanklagte teen hom in te stel, sal misluk omdat dit volgens hom ‘n politieke heksejag is. Die president het intussen sy betooghoofde by die hooggeregshof in Pretoria ingedien. Die hofaansoek van die DA volg nadat die party vir ses jaar
Obama stof ‘nigger’ af teen rassisme
President Barack Obama het die woord “nigger” tydens ‘n onderhoud Maandag gebruik om blankes in Amerika aan te val wat nog nie “genees” is van rassisme nie. “We’re not cured of it. And it’s not just a matter of it not being polite to say nigger in public. That’s not the measure of whether racism
Hofaansoek teen Operasie Fiyela
Die “menseregte-organisasie” Lawyers for Human Rights, wat deur George Soros befonds word, gaan ‘n aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria indien teen die ANC-regering se “misbruik van die SAPD”. Die organisasie beoog om Operasie Fiyela as onwettig en ongrondwetlik verklaar te kry. Operasie Fiyela is ‘n nasionale inisiatief wat deur die polisie, weermag en amptenare
Skokgranate en rubberkoeëls teen oproeriges by Kimberley
Die polisie in Kimberley moes Maandag skokgranate en rubberkoeëls gebruik op ‘n skare oproeriges van sowat 200 van die gemeenskap in Roodepan en Lerato Park uitmekaar te jaag. Die oproermakers het die hoofingang na Roodepan met klippe, rommel en brandende bande versper. Volgens polisiewoordvoerder Andrea Cloete, is drie mense beseer in die oproer teen wat
Lees verder: Skokgranate en rubberkoeëls teen oproeriges by Kimberley
Eskom hou openbare verhore oor hoër tariewe
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) sal vandag en môre openbare verhore hou om Eskom se voorgestelde verhoging in die verbruikersprys van elektrisiteit te bespreek. Die elektrisiteitsverskaffer het Nersa verlede maand genader om die verhoging aan te vra want munisipaliteite verhoog in Julie hul kragtariewe aan verbruikers. ‘n Styging van 12,69% vir vanjaar is reeds
Tribunaal raps Britte oor Marikana-onderskepping
‘n Tribunaal wat oor Britse instansies se bevoegdhede beslis, het bevind dat die Britse regering onregmatig opgetree het deur e-posse van die Regshulpsentrum rakende Marikana te onderskep. Die regshulpsentrum het die onthulling as kommerwekkend beskryf. Die sentrum hanteer onder meer die saak van die families van mynwerkers wat in die Marikana-tragedie in 2012 dood is.
Lees verder: Tribunaal raps Britte oor Marikana-onderskepping
