Op die voorblad van Volksblad vanoggend word berig dat Absa ontsteld is oor die – soos dit gestel is – Saru se ernstige gebrek aan toewyding met transformasie.” Van die Curriebekerspanne is te wit. Dit klink bykans bisar dat sommige Suid-Afrikaners so bekommerd sal wees oor die kleursamestelling van spanne, terwyl dit elders ter wêreld
Die hoopvolle mites van die Afrikaner
Daar is te veel mites wat deur sommige Afrikaners aangehang word, waarmee ons hoopvol passief op uitkoms sit en wag. Daardie mites maak dat ons sit en wag vir iets of iemand om vir ons verlossing soos ‘n geskenkie in ons skote te kom gooi. Vir te lank is daar mense wat glo dat Vigs
Om inligting te beperk
In Suid-Afrika, en selfs wêreldwyd, gons dit oor planne van die ANC om wetgewing en maatreëls in te stel wat die vloei van inligting sal beperk, en ‘n mediatribinaal in die lewe sal roep. Die teenargument is hoofsaaklik dat dit die onthulling van korrupsie baie moeiliker sal maak. Die argument is egter nie uniek aan
Selebi se regskoste nou R17m
Die minister van Veiligheid en Sekuriteit, mnr. Nathi Mthethwa, het skriftelik bevestig dat Jackie Selebi se regskoste tot 30 Junie vanjaar, die belastingbetaler R17,4 miljoen (R17 410 266-00) uit die sak gejaag het. Mthethwa het skriftelik geantwoord op ‘n vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus. Op ‘n verdere vraag van Groenewald of die
Helfte van alle misdaad in Gauteng gepleeg
Ongeveer 50% van Suid-Afrika se misdaad word in Gauteng gepleeg, het die nuwe Gautengse polisiekommissaris luitenant-generaal Mzwandile Petros gister gesê. “As ons dus die stryd teen misdaad in Gauteng sou wen, sou ons misdaad in ‘n aansienlike mate nasionaal verminder,” het Petros by ‘n anti-misdaadspitsberaad in Pretoria gesê. Hy sê Gauteng produseer die ergste misdadigers
Die wêreld se hongerpyne
Elke ses sekondes sterf ‘n kind weens ondervoeding, volgens die VN se voedselorganisasie, FAO. Die goeie nuus is dat die aantal hongerlydendes in die wêreld die afgelope jaar met bykans 100 miljoen afgeneem het, en nou op onder ‘n miljard staan. Die meeste lyers bevind hulle in Afrika en Asië. Die FAO draai nie doekies
Groen: Paaie vir kragopwekking?
Kan teerpaaie – en in die geval van Suid-Afrika teerpaaie vol slaggate – dalk binnekort iets van die verlede wees en vervang wees deur supersterk sonkragpanele? Beslis, as Solar Roadways in die VSA sy sin kan kry. In Februarie vanjaar is ‘n prototipe van so ‘n pad gebou, na die maatskappy ‘n skenking van $100
Om net die helfte te ken
Onlangse syfers dui daarop dat die onderwys in Suid-Afrika moet uithaal om nie die heel vrotste in die wêreld te wees nie. Hieroor meen Herrie is nou al genoeg geskryf, en om iets te doen daaraan is nou die aangewese ding. Soos om nog ‘n kurrikulum of twee uit te dink. Gelukkig is daar skole
Zuma vriendelik in Orania ontvang
President Jacob Zuma het Dinsdagoggend in Orania in die Noord-Kaap vir ‘n besoek aan dié Afrikanergemeenskap aangekom. Die president het kort na 09:00 in ‘n wit Oryx-helikopter geland en is deur plaaslike inwoners en skoolkinders verwelkom. Die stigter van Orania, Carel Boshoff IV, en sy seun Carel Boshoff V, wat ook die burgemeester van die
‘n Virtuele volk
So ‘n ruk terug het ek en ‘n ou universiteitsvriend ‘n gesprek gehad, oor wat van die Afrikaner gaan word as ons nie ons eie staat kry nie. Die slotsom waartoe hy toe kom, is dat die Afrikaner ‘n virtuele volk gaan word. Synde ‘n unieke konsep wat nie in enige Volkekunde- of Staatsreghandboek te
