Vulstasies dalk saans toe
Die brandstofkleinhandelaarsvereniging oorweeg dit om vulstasies snags te laat sluit. Dit is een van die moontlike maatreëls teen die diefstal van brandstof wat landwyd 'n probleem raak.
China se buitelandse reserwes styg tot 1,8 triljoen dollar
China se reeds geweldige buitelandsevalutareserwes het tot 1,8 triljoen dollar aan die einde van Junie gestyg.
Lees verder: China se buitelandse reserwes styg tot 1,8 triljoen dollar
Kindersterftesyfer styg in Suid-Afrika
BBC se godsdiensomroeper van rassisme beskuldig
Lees verder: BBC se godsdiensomroeper van rassisme beskuldig
Die R3,90-plan – en hoekom dit miljoene gekos het, deel III
Lees ook Deel I: En vir ons president: 'n bottel met 'n blou etiket, 'n pyp en 'n Harvardman
Lees ook Deel II: AsgiSA! Gesondheid..!
Die Konsultant het op 'n slag uitgewerk hoeveel die antwoord gekos het.
R3-90 (en nie 'n sent meer nie.)
Miskien so 'n dag of wat se luilekker leeswerk (en nie 'n sekonde meer nie).
Lees verder: Die R3,90-plan – en hoekom dit miljoene gekos het, deel III
Oraniagebied nie reg vir ‘n volkstaat
ANC in Noordwes deur geweld geteister
Geweld in die Noordwesprovinsie nee toe in ANC-geledere. Na die messtekery en aanrandings waaroor berig is, is die party se streekskantoor vandeesweek aan die brand gesteek.
Mike Schutte sterf
Mike Schutte, die voormalige Suid-Afrikaanse swaargewigbokskampioen, het vanmore gesterf.
Manuel neem die stuur by die Landbank
Volgens gister se Sunday Times, sal Trevor Manuel die leisels oorneem van Lulu Xingwana by die Landbank wat soveel probleme ervaar.
