Leon Lemmer: Horisontale Nêrensmense en vertikale Êrensmense

In Suid-Afrika is leesstof feitlik uitsluitlik in twee tale, Engels en Afrikaans, beskikbaar. Die gebruik van Afrikaans neem af. Engels word al hoe meer gebruik, onder meer omdat die ANC-regering Afrikaans vyandig gesind is en swartes nie hulle moedertale aktief bevorder nie. Ek verkies om Afrikaanse boeke te lees, maar in die praktyk lees ek

Lees verder: Leon Lemmer: Horisontale Nêrensmense en vertikale Êrensmense

Suidpunt: ‘Lojale verset’ in ‘n neutedop. Deel I.

Opstand is net so noodsaaklik in ‘n volk as getrouheid. Dit is nie eens gevaarlik dat ‘n rebellie misluk nie; wat gevaarlik is, is dat ‘n hele geslag sonder protes sal verbygaan. Hierdie woorde begroet die leser in Lojale verset. Ek vind dit vreemd dat PRAAG nog nie ‘n uitvoerige mening oor hierdie boek van

Lees verder: Suidpunt: ‘Lojale verset’ in ‘n neutedop. Deel I.

DA se hoë prestasiepunt aan Lesufi wys dié party se minagting vir Afrikaans

Hoe harder Panyaza Lesufi teen Afrikaans veg, hoe hoër is die prestasiepunt wat die DA aan dié omstrede Gautengse LUR vir onderwys en kampvegter téén Afrikaans toeken. Solly Msimanga, die DA se premierskandidaat vir Gauteng, gee aan Lesufi byna ʼn onderskeiding met ʼn punt van 75% nadat die DA hom in 2016 met 60%, en

Lees verder: DA se hoë prestasiepunt aan Lesufi wys dié party se minagting vir Afrikaans

Beyoncé se ‘Global Citizen’-konsert by FNB-stadion eindig in misdaadchaos

Die Amerikaanse popster Beyoncé en ‘n beweerde 58 staatshoofde wat ‘n konsert van die organisasie “Global Citizen” bygewoon het, het ‘n voorsmakie gekry van die anargie wat in ANC-beheerde Suid-Afrika gedy toe honderde skreeuende konsertgangers van bendes diewe en gewapende rowers weggehardloop het. Die polities korrekte gebeurtenis, wat op 2 Desember as ‘n liefdadigheidskonsert aangebied

Lees verder: Beyoncé se ‘Global Citizen’-konsert by FNB-stadion eindig in misdaadchaos

Leon Lemmer: ‘Afrikaans: ‘n Visie vir 2030’

Danny Titus is tans die hoof van korporatiewe aangeleenthede by die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV). Voorheen was hy die ATKV se hoof van kultuursake. Blykbaar het die besef deurgedring dat Titus geen werklike begrip van of simpatie met Afrikanerkultuur het nie. Hy kon hom nie namens die oorgrote meerderheid ATKV-lede, naamlik blanke Afrikaanssprekendes, sinvol

Lees verder: Leon Lemmer: ‘Afrikaans: ‘n Visie vir 2030’

Leon Lemmer: Nasionalisme teenoor globalisme – Lauren Southern en Ricardo Duchesne

Lauren Southern (gebore in 1995) is ‘n aantreklike Kanadees wat haar politieke idees as regs eerder as konserwatief beskryf. Sy is reeds op Praag (14.07.2018) bekend gestel. Tot Maart 2017 was sy ‘n joernalis by Rebel Media, wat deur Ezra Levant (gebore in 1972) gestig is. Sedertdien doen sy onafhanklik joernalistieke werk. Levant was aktief

Lees verder: Leon Lemmer: Nasionalisme teenoor globalisme – Lauren Southern en Ricardo Duchesne

Kovsies raak ontslae van MT Steyn-standbeeld voor hoofgebou

Die Universiteit van die Vrystaat het gister aangekondig dat die historiese standbeeld van MT Steyn, die laaste president van die voormalige Boererepubliek wat in 1902 aan sy einde gekom het, van die kampus “verwyder gaan word”. In onlangse jare was die universiteit geneig tot anti-wit sentiment, waaronder aanvalle op standbeelde wat blankes verteenwoordig. Volgens ‘n

Lees verder: Kovsies raak ontslae van MT Steyn-standbeeld voor hoofgebou

Leon Lemmer: Liberië, die eertydse Amerikaanse ‘kolonie’ vir vrygestelde slawe

Liberië is ‘n land aan die kus in Wes-Afrika, met Sierra Leone aan sy wesgrens, die Ivoorkus aan sy oosgrens en met Guinee in die noorde. Die hoofstad is Monrovië, vernoem na James Monroe (1758-1831), wat as Amerikaanse president (1817-1825) $100 000 bewillig het sodat vrygestelde Amerikaanse slawe hulle in veral Monrovië kon vestig. Die

Lees verder: Leon Lemmer: Liberië, die eertydse Amerikaanse ‘kolonie’ vir vrygestelde slawe

Trump stel oud-Suid-Afrikaner Lana Marks as VS-ambassadrise in Pretoria aan

Die liberale media in sowel die VSA as Suid-Afrika is boos omdat president Donald Trump ‘n oud-Suid-Afrikaanse vrou, Lana Marks, as Amerikaanse ambassadrise in Pretoria aangestel het. Marks is boonop ‘n blanke en ‘n entrepreneur en wat tot dusver ‘n geslaagde onderneming in die luuksegoederebedryf bestuur het. Sowel Associated Press as Reuters het haar neerhalend

Lees verder: Trump stel oud-Suid-Afrikaner Lana Marks as VS-ambassadrise in Pretoria aan

Leon Lemmer: Sierra Leone: Nasiebou so moeilik soos staatsbou

Ek het die logika van bruin mense probeer karakteriseer (Praag 4 en 12 Augustus 2018), waaruit blyk dat veral wat die benadering tot Afrikaans betref daar ‘n groot kulturele gaping tussen die bruin elite en blankes is. Polities en demografies is die karakterisering van swart logika van veel groter belang. Waarby ek eintlik wil uitkom,

Lees verder: Leon Lemmer: Sierra Leone: Nasiebou so moeilik soos staatsbou