Daar is ‘n sosio-ekonomiese probleem onder ons mense wat verbloem word deur die huidige politieke bestel. ‘n Probleem wat heel moontlik ‘n direkte invloed het op die onverstaanbare verdeeldheid binne die volk. ‘n Hartseer realiteit onder ons mense, veilig weggesteek onder die politieke onstabiliteit van die land. Wanneer ‘n mens kyk na die see sien
Polisie moet bontstaan om openbare geweld te keer
Die polisie moes plek-plek in Suid-Afrika bontstaan om openbare geweld te onderdruk. Honderde plakkers van die Tornado-woongebied naby Brits in Noordwes het na die munisipaliteit opgeruk. Die opmars was glo om ‘n memorandum oor swak dienslewering in die gebied aan die Madibeng-munisipaliteit te oorhandig. Die munisipaliteit se departement van Water en Sanitasie is vroeër onder
Lees verder: Polisie moet bontstaan om openbare geweld te keer
Reserwebank hou repokoers maar haal skouers op oor Guptas
Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê die bank het nie die besluit van die handelsbanke om die maatskappy Oakbay Investments se bankrekenings te sluit beïnvloed nie. Hy het dié opmerking gemaak tydens die aangekondiging dat die repokoers onveranderd op sewe persent sal bly, het RSG berig. Die president van die Reserwebank het die
Lees verder: Reserwebank hou repokoers maar haal skouers op oor Guptas
EgyptAir-vliegramp was ‘n terreuraanval
‘n Terreuraanval is die mees waarskynlike verklaring vir die verdwyning van ‘n EgyptAir-vlug tussen Parys en Kaïro sê kenners. Donald Trump, presidentskandidaat in die VSA, het hulle gelyk gegee. Die Franse grenspolisie ondersoek reeds die moontlikheid dat Islamitiese werkers op die lughawe Charles de Gaulles kon gehelp het om die aanval te fasiliteer. Die hoof
Opposisiegeweld breek uit in Kenia
Die polisie in Kenia het Maandag met traangas en knuppels onder oproeriges van die opposisiepartye ingevaar toe hulle die kantoor van die verkiesingskommissie in Nairobi bestorm en aangedring het dat die kommissie ontbind. Honderde optoggangers is deur die polisie verbied om die kantoor van die Onafhanklike Verkiesings- en Grensekommissie (IECB) binne te gaan. Sommige van
EgyptAir-vlug verdwyn
Die Egiptiese lugdiens EgyptAir sê sy vlug MS804 wat Woensdagaand vanuit Parys na Kaïro vertrek het, het van die radar verdwyn. Volgens berigte was daar 69 passasiers en bemanningslede aan boord van die vliegtuig. Griekse lugbeheer het blykbaar die Egiptenare laat weet dat die vlug van die radar verdwyn het. ‘n Soektog is intussen begin
Skole, universiteite sien honderde miljoene in rook opgaan
Swart leerlinge wat sedert verlede Donderdag Orlando High School in Soweto in puin gelê het weens ‘n hekel teen die skoolhoof, het glo veroorsaak dat die skool sal moet sluit. Sedert verlede Maandag, toe leerlinge begin het om boeke te brand en ‘n klaskamer ook uitgebrand is, het die swart leerlinge ook skooleiendom geplunder, insluitend
Lees verder: Skole, universiteite sien honderde miljoene in rook opgaan
Rusland, VSA in Wene oor Siriese kopseer
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry, en sy Russiese ampsgenoot, Sergei Lavrof, het ‘n hoëvlakvergadering in Wene, Oostentyk, gehou om te probeer om die vredesproses in Sirië weer op koers te kry. Amerikaanse en Britse oproepe dat die regime van pres. Basjar al-Assad en die rebelle moet instem tot hulle raamwerk vir ‘n
Grootste dwelmvonds ooit in Colombië
Agt ton kokaïen is in Colombië deur die polisie gekonfiskeer, die grootste binnelandse dwelmvonds in dié land se geskiedenis, het AP berig. Dit behoort aan ’n misdaadsindikaat bekend as die Usuga-clan en is gevind in ’n piesangboord in Turbo, Antioquia, naby die grens met Panama. Dit was glo bestem om via die Karibiese Eilande na
TAC kry skielik toegang tot Vrystaat
Die Vrystaatse provinsiale regering gaan die stand van gesondheidsdienste in die provinsie ondersoek nadat ‘n afvaardiging van die Treatment Action Campaign (TAC) met die provinsiale kabinet vergader het. Anele Yawa van die TAC sê die tekort aan medikasie, skorsing van gesondheidswerkers en onbevoegdheid van die LUR vir gesondheid, Benny Malakoane, was op die agenda vir
