Gaan die ANC die landbougrond vat, of nie, wonder almal. Moenie daaroor twyfel nie! Hierdie vraag en die gepaardgaande onkunde oor die ANC onder die Afrikaners en die boeregemeenskap, word liederlik deur die ANC misbruik om die Afrikaners met berekende propaganda in die media verder te mislei, te verwar en van balans af te hou.
Indiërs ontdek Australië as vakansiebestemming
{jathumbnail off} яхтингЛобановский
Swart Amerikaners is ook ‘Negers’
Die Amerikaanse sensusburo het uitgebreide navorsing gedoen om die vraelys vir 2010 so goed as moontlik op te stel sodat die invullers behoorlike data oor ras en etnisiteit kan terugstuur. Desnieteenstaande het lastige probleme reeds opgeduik, soos PRAAG vroeër berig het. Veral Latyns-Amerikaanse inwoners is nie seker aan watter ras hulle behoort nie. Shelley Lowe,
Italiaanse sokkerrassisme hardnekkig
Die Italiaanse sokkerliga het toenemend met uitinge van rassevoorkeur by wedstryde van die A-reeks kampioenskap te make. Italiaanse sokkerowerhede moet ingryp om rassisme die hoof te bied het die AIC, die Italiaanse Sokkervereniging, Maandag gesê nadat swart spelers Clarence Seedorf en Jonathan Zebina die naweek moes deurloop. AC Milan se swart Surinaamse middelvelder Seedorf is
Slenkdalkoors versprei na Wes-Kaap
Die gevreesde slenkdalkoors het na die Wes-Kaap versprei met ‘n veearts wat vermoedelik dié virus opgedoen en 14 diere wat reeds gevrek het. Die provinsiale departement van landbou en gesondheid het Maandag gesê die man het glo dié virus opgedoen terwyl hy ‘n nadoodse ondersoek op twee dooie koeie gedoen het. Wouter Kriel, ‘n woordvoerder
Godsdiensoorlog dreig in Nigerië
Die polisie en immigrasie amptenare in Nigerië is op ‘n gereedheidsgrondslag geplaas nadat sms-boodskappe gedreig het dat geweld kan uitbreek, het owerhede gesê. Adamu Isa Azare, assistent polisie-superintendent, het gesê oorblywende lede van die sekte Boko Haram het gedreig om die regering aan te val nadat godsdiensgeweld onlangs in sentraal-Nigerië uitgebreek het. Polisiebeamptes in gepantserde
Caster moet hardloop sê haar regspan
Caster Semenya se prokureurs het gesê dat die 800 meter-wêreldkampioen toegelaat moet word om Dinsdag aan ‘n byeenkoms deel te neem, het Atletiek Suid-Afrika se waarnemende hoof Ray Mali gesê. Mali het Maandag aan die Associated Press gesê dat hy vroeër in die dag ‘n telekonferensie met Semenya en haar prokureurs gehad het en dat
Ernie doen dit weer!
Ernie Els het die Arnold Palmer Uitnodigingstoernooi gewen. Dit is die tweede agtereenvolgende wen vir Els op die PGA-toer. Els is onder groot druk geplaas deur Edoardo Molinari van Italië, en die Suid-Afrikaner moes twee lang sethoue in die laaste vier putjies voltooi. Spel is onderbreek deur onstuimige weer. ‘n Sigbare gespanne Els het egter
Noordwes se wapenamnestie sluit Donderdag
Sowat 1033 vuurwapens is in die Noordwes ingedien sedert die begin van die vuurwapen-amnestie veldtog, het die provinsie se departement van openbare veiligheid Maandag gesê. Die polisie het sowat 120 verdere vuurwapens tydens ander operasies teruggevind, het Lesiba Kgwele, woordvoerder van die departement gesê. Die departement het die amnestie veldtog op 11 Januarie geloods, en
Gesteelde motors in buurlande gekry
Meer as 224 motors wat in Suid-Afrika gesteel is, is in buurlande teruggevind, het die Valke Maandag gesê. Die motors is sedert 1 Maart deur die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke, oftewel die Valke in samewerking met Interpol en hul streeksvennote gevind, het Musa Zondi, woordvoerder van die Valke gesê. Dit motors was in Lesotho, Mosambiek, Swaziland,
