As ek vir jou sê dat Dan Roodt op 26 Mei 1957 gebore is – en hy is – en jy tel op wat opgetel moet word en trek af wat afgetrek moet word, sal jy by een uitslag uitkom: Die man word vandag, 26 Mei 2017, sestig jaar oud. Dit is goed. Dit is
Waarskuwings oor Manchester-terroris geïgnoreer weens Britse ‘verdraagsaamheid’ jeens Islam
Sou die Manchester-selfmoordbommer Salman Abedi aan Maandag se tragiese moorde deelgeneem het, soos die Wall Street Journal opgemerk het, indien hy nie deel was van die Amerikaanse optrede om die Libiese regering omver te werp, wat geëindig het in die verstekoorlog in Sirië wat op sy beurt bedoel is om president Assad omver te werp
FBI se James Comey was Clinton-skoothondjie
Die direkteur van die FBI, wat deur President Trump ontslaan is, was ‘n werktuig van Hillary Clinton. Sy loopbaan beklemtoon eintlik die ongesonde verhouding wat tussen groot korporasies en die politieke elite bestaan. James Comey het die Clintons gehelp in die kriminele ondersoeke na Whitewater se eiendomsbeleggings van Bill en Hillary Clinton en is ryklik
Hoofstroom Amerikaanse media raak al hoe meer onnosel oor die ‘Kremlin’
Die Verenigde State is in groot gevaar om deur die Russies-Ortodokse Kerk oorgeneem te word, volgens die tydskrif Time. Ten minste, dit is wat die beeld van die Withuis wat met die ikoniese katedraal in Moskou verweef is, op die weeklikse voorblad vertel. Die idee is gesteel uit die satiriese publikasie MAD, het MAD in
Lees verder: Hoofstroom Amerikaanse media raak al hoe meer onnosel oor die ‘Kremlin’
Britse Moslem verantwoordelik vir aanval in Manchester, weermag ontplooi
ISIS het Dinsdag amptelik verantwoordelikheid aanvaar vir die aanval op konsertgangers in Manchester deur sy Amaq News Agency, volgens die SITE Intelligence Group. Die ISIS-verklaring het hom ‘n “soldaat” van die Kalifaat genoem. Salman Abedi (23), is geïdentifiseer as die aanvaller in wat beskryf is as ‘n spykerbomaanval by die Manchester-arena aan die einde van
Lees verder: Britse Moslem verantwoordelik vir aanval in Manchester, weermag ontplooi
Kinders onder slagoffers van selfmoordbomaanslag by Manchester-konsert
Ondersteuners van die Islamitiese Staat vier volgens berigte die aanval by ‘n popmusiekkonsert in Manchester, Engeland, op sosiale media. Minstens 22 mense is dood en meer as 50 is gewond by ‘n musiekkonsert van die Amerikaanse popster, Ariana Grande. Die Britse polisie ondersoek dit as ‘n terreurdaad, maar geen militante groep het nog aanspreeklikheid vir
Lees verder: Kinders onder slagoffers van selfmoordbomaanslag by Manchester-konsert
Ebola is terug, maar sal heksery entstof teenwerk?
‘n Nuwe Ebola-uitbraak is in die Demokratiese Republiek van die Kongo verklaar na die dood van drie mense aan die virus gekoppel is. Ten minste een van die oorledenes het positief getoets vir die virus, volgens die land se gesondheidsministerie. Maar sal ‘n entstof deur heksery teengewerk word? Toetse van nege mense wat op of
Lees verder: Ebola is terug, maar sal heksery entstof teenwerk?
Alabama gryp in om Konfederale monumente te beskerm
Amptenare in New Orleans, Louisiana, het verskeie Konfederale monumente verwyder oor redes soos “wit rassisme” en “slawerny” in die suidelike Amerikaanse deelstate met linkses en swartes wat historiese afbeeldings van Amerikaanse geskiedenis op openbare eiendom verwerp. Maar Alabama sal nie hul voorbeeld volg nie. Die voorgestelde verwydering van ‘n standbeeld van genl. Robert E. Lee
Lees verder: Alabama gryp in om Konfederale monumente te beskerm
Transgenders betaal nie: Kollege verklaar ‘finansiële nood’
Die eerste “vroulike” Amerikaanse kollege om manlike voorgraadse studente toe te laat wat hulself as “vroulik” identifiseer, het amptelik “finansiële nood” verklaar. Verlede week het die raad van trustees van Mills College in Oakland, Kalifornië, aangekondig dat hulle in ernstige ekonomiese moeilikheid is, en dit nou oorweeg word om personeel af te dank. Die begrotingskrisis
Lees verder: Transgenders betaal nie: Kollege verklaar ‘finansiële nood’
Boris Johnson waarsku teen ‘Russe wat inmeng’ terwyl sy party stemme verloor
Die Britse minister van buitelandse sake, Boris Johnson hits kiesers aan teen Rusland met bewerings dat Russe waarskynlik sal inmeng in die komende Britse algemene verkiesing. Hy het vrese uitgespreek dat die Russiese president die vertroue in “demokrasie” sal ondermyn. In die VSA en Frankryk het kandidate Clinton en Emmanuel Macron ook “Russiese inmenging” gebruik
Lees verder: Boris Johnson waarsku teen ‘Russe wat inmeng’ terwyl sy party stemme verloor