Twee kleurlingmans het vandag in die landdroshof op Stellenbosch verskyn in verband met die moord en verkragting van Hannah Cornelius, ‘n 21-jarige BA-studente aan die universiteit op die dorp. Vernon Witbooi (32) en Geraldo Parsons (26) het op aanklagte van aanklagte van moord, roof met verswarende omstandighede, motordiefstal, verkragting en ontvoering verskyn, maar landdros Greg
Lees verder: Kleurlingmans verkrag, vermoor wit Matie-meisie (21) op Stellenbosch