Ondersteuners van die Islamitiese Staat vier volgens berigte die aanval by ‘n popmusiekkonsert in Manchester, Engeland, op sosiale media. Minstens 22 mense is dood en meer as 50 is gewond by ‘n musiekkonsert van die Amerikaanse popster, Ariana Grande.
Die Britse polisie ondersoek dit as ‘n terreurdaad, maar geen militante groep het nog aanspreeklikheid vir die aanval buite die Manchester-arena aanvaar nie.
Hoofkonstabel Ian Hopkins sê die aanvaller het in die ontploffing gesterf. Hopkins het bevestig dat kinders onder die 22 mense is wat dood is.
Hy sê ondersoeke is aan die gang om vas te stel of die aanvaller deel was van ‘n netwerk.
Hy sê die polisie glo die man het “‘n geïmproviseerde ploftoestel gebruik”, wat daarop dui dat dit ‘n selfmoordbomaanval was.
Die Twitter-rekeninge van mense wat bande het met die Islamitiese Staat verwys met hutsmerke na die ontploffing, waarop vreugdeboodskappe instroom en soortgelyke aanvalle op ander plekke aangemoedig word.
Intussen het die popster, Ariana Grande, in reaksie op die ontploffing gesê sy is stomgeslaan.
Paul Nuttall, die Ukip-leier wat ook ‘n parlementslid vir Noordwes-Engeland is, het bevestig dat sy party sy verkiesingsveldtog sal opskort. In ‘n verklaring vanoggend het Nuttall gesê:
“Net wakker geword met die verskriklike nuus in die hart van my kiesafdeling, Manchester. My gebede en gedagtes is met diegene wat geraak word. Bly sterk.”
Die Britse verkiesing is dalk in die weegskaal nadat ander partye ook aangekondig het dat hulle hul werwingsveldtogte sal staak.

Oppas. As jy in UK bly en hieroor kla mag jy dalk tronkstraf kry, soos Larry Burns (4jaar).
Ek hoop van harte jy bly iewers op die rustige platteland met sy idilliese rietdakskoorsteenhuisies, Hollandse skuifraamvensters, vrolike blomtuine en skapies op die weidelande. Met ‘n Suidjutse agtervoegsel soos -“by” (dorp). En eksentrieke teedrinkende tantes.
Bogenoemde is een van die redes waarom ek nie van stede hou nie…
Ek bly gelukkig nie in UK nie. Miskien moet Boere aansoek doen om soos Spencer verban te word, sodat die Anglo-Jode ons nie soontoe kan sleep om te ketting nie.
(Dankie tog…) Mag ek vra, sonder om jou identiteit of Garmin-punte te verklap (ek dink jy vrees seker al jou veiligheid) – bly jy in ‘n voormalige kolonie van Engeland, of is jy heeltemal buite hierdie gemenebes?
Wel. Dit hang af. Was USSR nie maar n uitbreiding van die Britse Ryk nie?
As jy is waar ek dink jy bly, stuur groete aan Snowden. 🙂
Laat my meegevoel net so stilwsyend wees soos die Brit se afwesigheid van veroordeling
teenoor die uitwissingsprogram waaronder my Volk deurloop ..Naiewiteit maak ook kinders dood , dit terwyl die bloedjies dit nie verdien nie .
Altyd “ongelooflik” hoe Jode nooit deur Islamiete geteiken word nie.
Ariana Grande se loopbaan het begin in ‘n musiek blyspel oor ‘n Joodse seun se ervaringe voor sy Bar Mitzvah. Miskien weet die “Islamiete” iets wat ons nie weet nie.
Trump alluded to the fact that the US-Saudi alliance was a “partnership based on shared interests and values.” Which got me thinking, because in Saudi Arabia they hang gays, kill non-believers, assign male guardians to guard women, fund ISIS and still manage to claim they are contributing to the ‘war on terror’ and the advancement of feminism. There are quite a few people who seem to ‘know’ things these days.
The UK can keep its borders open & arab terrorists will eventually integrate with the poms.
Just as well, Ariana was not injured.
Hello (((Owen))). Hoe gaan dit ou maat?
Lekker, ou maat.
Food for thought: In the West, the collective memory can’t even stretch back to the last Moslem terror attack. In the Moslem world ISIS issues rants about the Crusades – as if they happened last week.
Skryf maar in Afrikaans, vriend. As jy Engels was, sou jy geweet het die woord is “Muslim” … nie ‘Moslem’ nie!
It was intentional. Sadly my Afrikaner is not quite up to speed yet.
“Sadly my Afrikaner is not quite up to speed yet.”
https://uploads.disquscdn.com/images/17151514fba44077c5d4529f10d1ef2744f6332557eeab1072ad171b9fedbdcf.jpg
Stockholm syndrome
“feelings of trust or affection felt in many cases of kidnapping or hostage-taking by a victim towards a captor”
Gesien teen die agtergrond van die huidige London met die Mohammedaan burgermeester, blyk dit die geestes toestand van beide London en die Franse erg deur hierdie sindroom beheer word.
Dis iets wat ek al lankal probeer verduidelik aan mense – die voorsprong wat baie blanke Suid Afrikaners het bo ander westerse lande. omdat wit mense in Afrika nog nooit die getalle aan hulle kant gehad het nie, was hulle nog altyd binne in “The Eye of the Storm”. Hulle deel iets met die Jode en spesifiek Israeliete. `n Fundamentele begrip. Europe, en ander blanke lande het die getalle nog oorwegend aan hulle kant. Die VK is nog vas aan die slaap, en dit sluit UKIP en die BNP in.
Goedemorgen allemaal.
In Duitsland wordt steeds duidelijker dat Merkel’s LKA, er juist alles aan deed om Anis Amri met een truck de Weihnachtsmarkt in Berlijn te laten bezoeken.
In rapportages werd zijn verweven criminaliteit in georganiseerde misdaad, als o.m. GROTE DRUGSDEALER, bewust omlaag geschroefd en zijn contacten werden in rapporten weggepoetst.
Zoals dat gaat met vrijwel alle moslim bendes.
Nogmaals kan gezegd dat minstens tienduizenden directe slachtoffers van ‘migranten misdaad’ in elk WE land al 40-50 jaar in de kou worden gelaten.
http://www.bz-berlin.de/berlin/charlottenburg-wilmersdorf/lka-skandal-im-fall-amri-das-droht-den-luegen-polizisten
Overigens is de recente uitgebrachte docu/film over DDR Stasi chef Erich Mielke nu al op YT verschenen.
Een paar fragmenten staan me nog goed bij. Namelijk over hoe er door de ‘bervijders’ werd omgegaan met ‘nazis’.
“Heeft u gezien dat er Duitse vrouwen werden verkracht” ?
Bij “Ja”, werd men als nazi bestempeld en afgevoerd…….
Of het wat dat betreft heden tegen dagen wat beter is geworden in de ‘bevrijdde landen’, laat zich betwijfelen.
Waarbij ook de ‘bevrijdende landen’ het niet veel beter deden en doen !
Werd niet ook Enoch Powell, na zijn ‘Rivers of blood’ in 1968, als ‘nazi en fascist’ afgeschilderd en beschuldigt om hem te intimideren en monddood te maken !?
Voor wie wenst ‘Meister der Angst’ : https://www.youtube.com/watch?v=qo1Tg0LycEM