ANC begin grond sonder vergoeding onteien

Die ANC-leierskap van Ekurhuleni, die monsteragtige “metro” wat op die Oos-Rand geskep is en  uit verskillende dorpe en stede bestaan, het vorendag gekom met die land se eerste “onteiening sonder vergoeding”. Die swart ANC-burgemeester van die uitgestrekte stedelike gebied, Mzwandile Masina, het jubelend aangekondig dat die eerste eiendomme van blanke eienaars op die Mugabe-manier, ná

Lees verder: ANC begin grond sonder vergoeding onteien

Leon Lemmer: Die SAUK/SABC: Onafhanklik van die regering of lakei?

Wynand Harmse was die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) van Mei 1988 tot September 1994, dus toe Suid-Afrika getransformeer is van ‘n Europees-Westerse land tot nog ‘n Afrika-land. Harmse het in 1963, toe hy 23 jaar oud was, met ‘n B.Com-graad by die SAUK in diens getree, was op 29-jarige ouderdom die hoof

Lees verder: Leon Lemmer: Die SAUK/SABC: Onafhanklik van die regering of lakei?

Motors: Isuzu KB — oud maar nie koud!

Die huidige Isuzu KB-reeks is nie lank gelede nie opgekikker. Nuwe rolspelers soos die VW Amarok, Toyota Hilux en Mercedes X-Klas het ongekende rygerief in bakkies, tesame met luukshede wat slegs in sportnutsvoertuie te vinde is, in hierdie segment beskikbaar gestel. Isuzu moes iets doen om hul bakkies eietyds te hou. Daar was egter ook

Lees verder: Motors: Isuzu KB — oud maar nie koud!

Fransi Phillips: Die tekens van die tyd

As ek terugdink aan die laaste jare voordat ons getref is deur televisie, rekenaars en die internet, wat ook die laaste jare voor die Soweto-onluste was, dink ek terug aan piekniekmandjies by die inryteater, simfonieorkeste in die Pretoriase stadsaal, glaskaste vol aandenkings wat my ouma nog ‘n paar jaar vroeër op bootreise om die wêreld

Lees verder: Fransi Phillips: Die tekens van die tyd

Leon Lemmer: Afrikaner-Broederbond/Afrikanerbond: Leiding of misleiding?

Dit is nie ‘n maklike taak om na verloop van ‘n eeu oor die Afrikaner-Broederbond (gestig in 1918) – sedert 1994 bekend as die Afrikanerbond – te skryf nie. Die afkorting AB word gebruik om na een van hulle of albei te verwys. In 1918 was ‘n instansie soos die AB absoluut nodig. Na die

Lees verder: Leon Lemmer: Afrikaner-Broederbond/Afrikanerbond: Leiding of misleiding?

Dan Roodt: Indrukke van Nederland

Onlangs het ek drie weke in Amsterdam deurgebring. Daar is sekerlik geen ander land — behalwe miskien die Vlaamse streek in België — waarvan die geskiedenis so nou met ons s’n verweef is nie. Sonder die Nederlandse V.O.C., sou daar geen volksplanting in 1652 en geen Suid-Afrika gewees het nie. Die eerste opvallende verskil met die

Lees verder: Dan Roodt: Indrukke van Nederland

Leon Lemmer: Julian Langness oor massa-immigrasie en JK Rowling

By ‘n vorige geleentheid het ek oor Julian Langness se boek, Fistfights with Muslims in Europe: One man’s journey through modernity (2016) geskryf (Praag 17.04.2016). Dieselfde rubriek handel ook oor ‘n boek van Bruce Bawer. Wat hierdie twee outeurs, afgesien van Amerikaanse burgerskap, gemeen het, is ‘n verwantskap met Noorweë. Langness het Noorse voorouers terwyl

Lees verder: Leon Lemmer: Julian Langness oor massa-immigrasie en JK Rowling

Brief van Mr. Domestos: Waarheen nou, Gehasi?

Hier in die vroeë oggendure swoeg ek met die verwerking van ‘n projek aangehelp deur ‘n konstante voorraad kafeïn en nikotien (ek wéét, ek wéét).  Nogtans vind ek dat my aandag telkens afgelei word deur die nuus. Nog ‘n plaasmoord, nog ‘n bejaarde wat aangeval is, die rand wat val, die SAUK en Eskom is

Lees verder: Brief van Mr. Domestos: Waarheen nou, Gehasi?

Leon Lemmer: Danny Danon se verset teen terrorisme en kompromieë

Op 22 Maart was dit Wêreldwaterdag. Danny Danon, Israel se ambassadeur by die Verenigde Nasies, het toe in ‘n toespraak genoem dat Israel voortreflike kundigheid in en uitgebreide ondervinding van ekonomiese waterverbruik asook van daadwerklike droogtebestryding het. Omdat Israel ‘n dor land is, het hy uitstekende tegnologie vir optimale waterbestuur ontwikkel waarby meer as ‘n

Lees verder: Leon Lemmer: Danny Danon se verset teen terrorisme en kompromieë

Motors: Sjinese sjiek

Sjinese sjiek. Bestaan daar so iets? Dink ons aan Sjinese rygoed, kom die beeld van uiters swak geboude motors wat merendeels uit swakgehalteplastiekpanele aanmekaar gesit is, in my gedagtes op. Tans in Suid-Afrika is die enigste gevestigde Sjinese vervaardiger wat nie net bekostigbare motors bou nie, maar ook relatief betroubare motors, GWM of Great Wall

Lees verder: Motors: Sjinese sjiek