Plaasmoord in Noordwes kom na premier se aanhitsing teen Afrikaners

‘n Boer van die Sannieshof distrik in Noordwes, is doodgeskiet en sy vrou ernstig gewond in ‘n plaasaanval. Drie gewapende swartes het die mense in die plaashuis oorval. Die besoeker, ‘n vrou, het glo onder ‘n tafel weggekruip tydens die voorval. Afriforum se hoof van gemeenskapsveiligheid, Ian Cameron, sê die boere van die omgewing het

Lees verder: Plaasmoord in Noordwes kom na premier se aanhitsing teen Afrikaners

Wilders sê hy is steeds beskikbaar nadat koalisie-gesprekke in duie stort

Geert Wilders, die Nederlandse anti-immigrasiepolitikus, het gesê sy party is nog steeds beskikbaar nadat koalisiesprekke tussen die VVD se premier Mark Rutte en drie ander partye in mislukking geëindig het. Een van die moontlike koalisievennote, GroenLinks, het geweier om hul belofte oor oopgrens-immigrasie te verbreek. Wilders het die ineenstorting “baie goeie nuus” in ‘n twiet

Lees verder: Wilders sê hy is steeds beskikbaar nadat koalisie-gesprekke in duie stort

Fopnuus? BBC reël fopdebatte vir Tory-leier

Die Britse regering het aangekondig dat premier Theresa May sal deelneem aan ‘n “lewendige” uitsending van ‘n TV-verkiesingsprogram, maar dit sal nie ‘n debat met die leier van die Arbeidersparty, Jeremy Corbyn, behels nie. Daar sal niks spontaan wees aan May se verskyning nie. May sal uitgenooi word na die spesiale uitgawe wat die sogenaamde

Lees verder: Fopnuus? BBC reël fopdebatte vir Tory-leier

Duisende stroom na NAMPO

Boere en ander belanghebbers in die landboubedryf sal na verwagting verskeie nuwe uitstallings tydens vanjaar se Nampo-oesfees op Bothaville te siene kry. Die feesterrein van die jaarlikse landbouskou is vergroot en bied nou ook uitstallings oor bewaringslandbou, toerusting en tegnologie. Cobus van Coller, woordvoerder van die Nampo-oesfees, sê internasionale belangstelling in Nampo neem elke jaar

Lees verder: Duisende stroom na NAMPO

Duitse stad onteien privaatwonings vir migrante

Die Duitse owerhede in Hamburg het ses residensiële eenhede in die Hamm-distrik naby die middestad gekonfiskeer in wat as ‘n ernstige ingryping in eiendomsreg beskryf kan word. Dit bly onduidelik waarom niemand die grondwetlikheid van die onteiening van die eiendom uitgedaag het nie, aangesien owerhede begin het om privaat wonings op te eis teen die

Lees verder: Duitse stad onteien privaatwonings vir migrante

Sewe aangehou na onluste in Zeerust uitbreek

Sewe mense is Maandag in Zeerust in die Noordwes-provinsie gearresteer ná ‘n gewelddadige protes. Dit is bevestig deur die polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone. Onluste het uitbreek in die Itireleng-lokasie. Al sewe van die verdagtes wat gearresteer is, is swart vroue. Volgens die DA se verklaring, is lokasie-inwoners gemaan om nie winkels in privaatbesit te plunder weens

Lees verder: Sewe aangehou na onluste in Zeerust uitbreek

Amerikaanse linkses is ‘onvoorspelbaar en op soek na identiteit’

Militêre historikus Victor Davis Hanson het aan die Daily Caller gesê dat daar ‘n “groot leuen” rondom “Russiese samespanning” is wat deur Demokrate en die media bevorder word. In ‘n eksklusiewe onderhoud met die Daily Caller News Foundation, het hy voorgestel dat president Barack Obama gekonfronteer is met identiteitspolitiek en “die blou muur van die

Lees verder: Amerikaanse linkses is ‘onvoorspelbaar en op soek na identiteit’

ANC wil verder olie op Coligny-vure werp

Die Noordwes se provinsiale regering en die ANC het sê dat hulle wil appelleer teen die besluit om borgtog toe te staan aan twee wit boere van Coligny wat reeds deur die media veroordeel is as moordenaars, sonder enige bewyse. Eyewitness News en Radio 702 het sonder ophou ‘n haatveldtog teen die twee volgehou en

Lees verder: ANC wil verder olie op Coligny-vure werp

Nog Eskom-kaderkaskenades

Die uitvoerende hoof van Eskom, Brian Molefe, se terugkeer na sy ou werk, het in die gewone mediasirkus ontaard wat graag berig oor kleptokratiese kaderkaskenades en wit soustreinryers se byna histeriese vermanings. Dit wil voorkom asof die kaders nie graag wil gehoor gee aan hoe hul liberale meesters dink hul behoort op te tree nie

Lees verder: Nog Eskom-kaderkaskenades

Brief: Drink die rooi pil

Neo, ‘n karakter in die rolprent The Matrix, word ‘n keuse gebied. Hy kan kies tussen ‘n blou of ‘n rooi pil. Drink hy die blou pil, kan hy voortgaan om in sy gerieflike bestaan voort te ploeter. Drink hy die rooi pil, sal die ongemaklike waarheid aan hom onthul word, naamlik dat hy slegs

Lees verder: Brief: Drink die rooi pil