Marine Le Pen, leidster van die Front National en Emmanuel Marcon, die eertydse bankier sonder ‘n party, het gisteraand as die wenners na vore getree in die hoogs mededingende eerste rondte van die Franse presidentsverkiesing. Die finale stemtotale van die ministerie van binnelandse sake too dat Macron bo-aan geëiendig het met 23,75 persent, terwyl Le
Duitse industrialis wat ‘wit eenheid’ met Rusland voorstel in die sop
‘n Duitse sakeman, Hans Naumann, het die Amerikaanse president Donald Trump as ‘n politikus verwelkom wat “erken het dat die blanke bevolking saam moet staan” in ‘n onderhoud met ‘n plaaslike Duitse koerant op 15 April. Naumann, ‘n Amerikaanse-Duitse burger, is hoof uitvoerende beampte van die Niles-Simmons-Hegenscheidt (NSH) groep, wat ‘n omset van 360 miljoen
Lees verder: Duitse industrialis wat ‘wit eenheid’ met Rusland voorstel in die sop
Leon Lemmer: ‘n Sielkundige ontleding van Afrikaners
Hélène Opperman Lewis is ‘n sielkundige wat in Kaapstad en Swellendam praktiseer. Sy is in die jare vyftig in Suidwes-Afrika/Namibië gebore. Teen die einde van verlede jaar is haar boek gepubliseer, Apartheid: Britain’s bastard child (Wandsbeck: Reach Publishers, 2016, 772p, R350; Amazon Kindle $15,96.). Haar hipotese is dat die Britte sedert 1795 die Afrikanerpsige in
Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Sielkundige ontleding van Afrikaners
Motors: Mengelmoeskardoes!
Ons kon oor die afgelope paar weke verskillende motors onder hande neem. Die motors verteenwoordig ‘n breë spektrum van die plaaslike motormark, van die Mercedes-Benz GLC 250-koepee tot die Isuzu KB 300D-dubbelkajuitbakkie. Mercedes Benz GLC 250-koepee Hier is ‘n snaakse segment wat nog nooit vir my sin gemaak het nie. ‘n Mens het te make
Polisiebeampte vermoor, 2 ernstig beseer in Paryse Champs Elysees terreur-aanval
Een polisiebeampte is dood en twee is ernstig beseer tydens ‘n skietvoorval in die sentrum van Parys, het die Franse ministerie van binnelandse sake gesê. President Francois Hollande het gesê die skietery was van “terroriste aard” terwyl die Islamitiese staat (ISIS) aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar het. Die skietery het plaasgevind op die sentrale boulevard
Lees verder: Polisiebeampte vermoor, 2 ernstig beseer in Paryse Champs Elysees terreur-aanval
Le Pen weier ‘oligargiese vadoek’ in die agtergrond
Frankryk se Front Nasional het Woensdag die blou vlag van die Europese Unie ‘n “oligargiese vadoek” genoem en het voorspel dat sy dae getel is, volgens Reuters. Die partyleier het geweier om op ‘n openbare platform te praat waar die EU-vlag vertoon word. Die Franse TV-kanaal TF1 het ‘n vlag van die Europese Unie uit
Lees verder: Le Pen weier ‘oligargiese vadoek’ in die agtergrond
Swart Islamitiese terroris vermoor drie in anti-wit skietery
‘n Swart Amerikaanse wou na die moord op ‘n veiligheidswag, soveel wit mense doodmaak as wat hy Dinsdag kon. Altesaam, het die gewapende man vier mense in die Fresno, Kalifornië geskiet. Die swart verdagte het drie wit mans op die strate van die sentrum van Fresno, doodgeskiet voordat hy gevange geneem is. Een slagoffer is
Lees verder: Swart Islamitiese terroris vermoor drie in anti-wit skietery
Karel Combrinck: Skuld en skuldgevoelens
In Frankryk is vir dae lank reeds ‘n polemiek aan die gang oor stellings wat Marine Le Pen onlangs tydens ‘n televisie-onderhoud sou gemaak het. Soos dit met polemieke in Frankryk gaan, is hierdie een ook meesal histeries. Gedurende die onderhoud het die joernalis aan Marine Le Pen gevra of Frankryk verantwoordelik gehou moet word
Potgooi: Shelley Garland en die hoofstroommedia-krisis
Dan Roodt bespreek die geloofwaardigheidskrisis van die hoofstroommedia, na aanleiding van die artikel of tirade teen wit mans wat Huffington Post South Africa, ‘n publikasie van Media 24, onder ‘n skuilnaam gepubliseer het.
Lees verder: Potgooi: Shelley Garland en die hoofstroommedia-krisis
Rachel Dolezal skop die linkse raskonstruk aan flarde
Die Amerikaanse skrywer en voormalige hoof van die NAACP in Spokane, Washington, Rachel Dolezal, hou vol dat sy “swart” is, maar Bantoes koop dit nie. Sy probeer nou nuwe name vir haar afwyking vind. In Suid-Afrika het die swartes haar met ongeloof begroet en niks van haar twak gerook dat ras ‘n sosiale konstruk is
Lees verder: Rachel Dolezal skop die linkse raskonstruk aan flarde
