‘n Duitse sakeman, Hans Naumann, het die Amerikaanse president Donald Trump as ‘n politikus verwelkom wat “erken het dat die blanke bevolking saam moet staan” in ‘n onderhoud met ‘n plaaslike Duitse koerant op 15 April.

Naumann, ‘n Amerikaanse-Duitse burger, is hoof uitvoerende beampte van die Niles-Simmons-Hegenscheidt (NSH) groep, wat ‘n omset van 360 miljoen euro het met filiale regoor die wêreld, insluitend in die VSA. Naumann het gesê NSH, een van die grootste industriële maatskappye in Sakse, beplan tans ‘n nuwe aanleg in Rusland.
Maar Chemnitz Tegniese Universiteit sowel as die studente-unie eis nou sy bedanking uit hul raad, in die lig van sy kommentaar. Die 81-jarige is ‘n lid van die raad, maar Naumann het in sy hoedanigheid as ‘n private burger dié opmerking gemaak en nie namens Chemnitz se Tegniese Universiteit gepraat nie.
Sowat 20 persent van studente in Chemnitz is Asiaties, “‘n teken van ons internasionalisme”, het Eva-Maria Stange, ‘n sosiaal-demokratiese deelstaatminister van wetenskap, gesê. Sy het gesê sy opmerkings “gaan teen die internasionale karakter en die beginsels van verdraagsaamheid en kosmopolitiese teenwoordigheid in Sakse se hoër onderwysstelsel” en gesê Naumann se onderhoud in Freie Presse het ‘n “duidelike rassistiese toon”.
“Die kommentaar is nie onderhewig aan interpretasie nie, dit het ‘n duidelike rassistiese toon,” het Stange Donderdag gesê.
Naumann het in November 2016 vir Trump gestem. “Ek dink dat Trump – in teenstelling met baie Europese politici – erken het dat die blanke bevolking saam moet staan. Amerikaners, Europeërs, Australiërs – hulle is ongeveer 1,5 miljard mense, maar Asiërs is 6 miljard. Na my mening dwing die wêreld se demografie die twee kernmagte, Amerika en Rusland, om saam te staan. Daarom sê Trump dat die Amerikaners en Russe saam moet staan om vrede in die wêreld te handhaaf. Om dit te bereik, kan jy natuurlik nie Poetin se neus in die grond vryf nie.”
Naumann is ook gevra oor die Afro-Amerikaanse bevolking, wat hy as ‘n “moeilike vraag” beskryf het. Hy het gesê: “Afro-Amerikaners sal hulself nie vrywillig aan enige beperkings onderwerp nie” en moet dus in die weermag opgeneem word.
“Die Afro-Amerikaanse jeug het baie van hul verantwoordelikhede versaak; Hulle verlaat skool vroeg, hulle maak nie eers laerskool klaar nie,” het hy gesê. “Ek is bevrees dat die volgende generasie swart jeug weer ‘n sosiale groep sal wees wat net so swak gaan leef as wat hul ouers en grootouers gedoen het. Daar was ongelukkig geen deurbraak nie. Dit is nodig, maar ek glo dat dit slegs bereik kan word deur jong Afro-Amerikaners in die weermag te dwing, dissipline te leer en hulle in staat te stel om ‘n vakmanskap te leer. ”
Intussen het die transformasie-afgevaardigde van die Chemnitz-studentebestuur, Ines Köpfel, aan die plaaslike TV gesê dat “diskriminasie teen nie-blanke mense, wat negatiewe eienskappe soos luiheid of swak dissipline aan hulle toedig, ‘n rassistiese ingesteldheid toon en heeltemal versuim om rekening te hou met ekonomiese en sosiale uitdagings en diskriminasie.”
In hul verklaring het die studenteraad se Marius Hirschfeld gesê dat die “grens van wat verdraagsaam is” “grootliks oorskry is”.
Die Studenteraad het ook ‘n beroep gedoen dat Naumann se Federale Orde van Verdienste van 2001 en ‘n soortgelyke burgerlike eer uit die oostelike deelstaat Sakse van 2004, herroep moet word.
In Sachsen-Anhalt, 2016, het die AFD 24,3 persent van die stemme in staatsverkiesings gewen – hul beste uitslag tot dusver in enige Duitse stemming.

Goedemorgen aan allen.
Kleine correctie op een tikfout : AfD haalde 24,3 % in Sachsen Anhalt
Goeiemôre ook aan u, Hans.
Wat is u indrukke van geenstijl.nl ? Dit is ‘n webwerf wat ek onlangs ontdek het, en nie weet of mens hulle kan vertrou of nie. Hulle is veel radikaler en platvloers as PRAAG, dit weet ek wel. Maar hul mag in die politiek is nogal besonder groot.
Hallo Suidpunt.
Dat Geen Stijl heeft wel goede dingen en gaat er inderdaad rauw tegenaan en bracht vorige week ook het nieuws over gladde justitie informant en linkse media lieveling Peter R de Vries. (ook wel Pedo R de Vries genoemd vanwege zijn warme banden met pedo’s binnen justitie)
Hij sloop naar binnen bij een labiele vrouw maar was m.i. eerder uit op dat kind wat daar ook in huis was.
Vertrouwen is een groot woord maar er is in elk geval wel tegengeluid jegens de linkse overheersende media te horen. Da’s zo bezien al een verbetering.
http://www.geenstijl.nl/mt/archieven/2017/04/stalkmeneer_tegen_vreter_r_de.html
Ek dank u wel.
Ek vind sy interpretasie eintlik neutraal. Hy sê net eintlik wat Trump “in die mou voer”. Hy het niks voorgestaan of teengestaan nie. Toemaar, Brasilië sal hom waarskynlik in hul midde verwelkom.
Ek hoop die AfD hardloop sommer binnekort weg met die verkiesing in Sachsen-Anhalt. Die Duitsers, by monde van die “akademiese libtard snowflake elite”, is sowaar besig om heeltemal die klutz kwyt te raak. Oor ALLES en ALMAL wat nie strook met hul verwarde, onpatriotiese, selfontkennende, internasionalistiese en globalistiese visie, voel hul geaffronteerd en enigiemand wat hul uitdaag moet “GESTRAF” word. Ongelooflik!! Le Pen gaan ook nie die pyp rook nie lyk dit my, “shame”. Die Europeers het NOG NIE swaar genoeg gekry nie.
AS JY NIE WIL LUISTER NIE MOET JY MAAR VOEL. VRA MAAR VIR ONS AFRIKANERS, ONS WEET ALTE MOOI DAARVAN!
Waarskynlik het mnr Trump hieroor ook sedertdien van mening verander.
En daai meneer Hirschfeld is van die woestynstam wat nie 2 argitektoniese klippe op mekaar kon pak nie. Histeriese beskuldigings is lyk my ‘n helse strategiese voordeel. Die piramides kan amper nie daarteen staande bly nie.
Asiër is ‘n breë begrip. Dit kan Singapoer of Hong Kong beteken wat slim mense het of dit kan Bangladesh beteken waar hulle dommes kweek. In elk geval is niemand is Asië so getremd tussen die ore soos hier nie. Die proffie het dit darem raakgesien.
Die beginsel van nuwe ekonomiese alliansies met kultuurinslag mag wel kan bydra tot herlewing vanuit die dood-gemanipuleerde huidige internasionale en ook vervalle SA ekonomiese prentjie. Veral as dit buite die versmorende (((0))) komplot en “dood-by-geboorte” Derde Wereld alliansies kan geskied. Of die drome van ‘n Nuwe Boererepubliek met eie ekonomiese alliansies ooit verwesenlik sou kon word met al ons lui-lekker-groot-ego “leiers”, “verwerp-mekaar” instansies en “nog-bietjie-sluimer” bevolkings (veral dan die uitverkiesde Volksgenote) weet ek nou nie.