Dan Roodt bespreek die geloofwaardigheidskrisis van die hoofstroommedia, na aanleiding van die artikel of tirade teen wit mans wat Huffington Post South Africa, ‘n publikasie van Media 24, onder ‘n skuilnaam gepubliseer het.
Potgooi: Shelley Garland en die hoofstroommedia-krisis

Comments
20 responses to “Potgooi: Shelley Garland en die hoofstroommedia-krisis”
-
Aitsa! Wie wil he ek en Dan moet n potgooi opneem? Wat erger is, is dat die ((())) nie die media in SA beheer nie, maar Koos Bekker se Naspers is meer anti-blank as New Yorkse komediante
-
Dit sal ‘n baie lewendige gesprek wees. Ek sien uit daarna.
-
-
Ek glo nog steeds dat die vrou ‘n regte persoon is. Sy gooi nou net wal om vernedering te voorkom.
-
-
Hey Vicky, dis die einste man, hy het net homself opgemaak as ‘n vroulike persoon ne? Die gelykenisse is net te veel. Goed gedoen eintlik hehe;)
-
Asof Marius Roodt of Shelly Garland (ek ruik ‘n baie kunsmatige of selfs vals vlag liberale media intrige) nou enigsins meer bestaansreg het of beter prestasie kan lewer as oorlede dr. H.F. Verwoerd … ? Maar kom ons wees vrolik, – more buig die Reenboogbasters van die nuwer Nuwe SA die knie voor Baal op die Feesdag van Ishtar, terwyl die kerke dit als goedkeurend of hipnotiserend gadeslaan!
-
-
Ek het die link na die video waarvan Dan praat hieronder gepost. Daai Haffajee se hare is blond gekleur. Sjoe
-
Ek kry eerder die idee, veral nou dat ek besig is met Nordbruch se boek, dat die hoofstroommedia net ons tyd en krag op elke manier probeer steel. En in die proses mense sterk polariseer, en deur die polarisering geldmaak. KykNET is duidelik potblou DA-gesentreerd, terwyl die ander koerante rond en bont marionetspeel ten gunste van die kommunistieser groepe, soos die EFF, SAKP en ANC se beleide. RSG herinner my aan ‘n orgaan wat mense net aan die praat wil hou. ‘n Troostannie. Dit is amper soos mense wat niks by PANSAT kan uitrig nie, en nou maar, SONDER ENIGE EFFEK, hul woedende frustrasie in die koerante publiseer, of tog net hul stem oor die radio wil hoor. Die gevoelige taaldebat kom al sedert die 1800’s aan, en steeds word munt daaruit geslaan. Of dit nou die koerantargief of klikaas is. (Was Afrikaans geskep om ‘n paar uitgewers skatryk te maak, of werklik uit nasionalistiese gevoel, vra ek my af?) Het ons in die proses ‘n aks gevorder? Nee, hou hulle besig, sê die duiwel.
Waaroor sou hulle berig het indien die ras-, gay-, gender-, femi-, transhumanisme- (tans voorblad van National Geographic), ekobewussyn-, geloof-, seks-, ophemeling-van-minusmense-, kolonialisme-, taal-, inklusiwiteit-kaart nie gespeel word nie? Oor presies die ander 10%: Mow-vember, selluluutinspuitings, modes, selfies, Facebook, bloedskande, asook Prinses Diana wat steeds op die voorblad verskyn (magtig, man – sy’s dood toe ek 7 was! Haar ontbindingstadium moet nou al ver gevorderd wees), ens.
Nee, daardie mnr. Roodt kon net gesê het: “As die skoen jou pas…” Dit werk soos ‘n Rorschachtoets.
-
Die wereld het sopas (vir my) so ‘n treetjie sieker geword: hoor hier: eko-seksualisme, he, he?
WDF! Wat betref die “Puffington’s Ghost” storietjie: lekker, kry vir julle!-
Tereg kan jy vra wat DD’er !
Klink of mens eko(nomies) met seks moet omgaan?
In alle erns. Wat beteken dit?-
eko(nomies) is maklik – jy betaal daarvoor. Die ander eko (soos in ekologie) beteken dat daar een of ander baie siek ding moet gebeur,
-
Dit beteken jy moet gaan opvry teen/s*ks he met ‘n denneboom, of indien jy spesifiek is daaroor, met vryslagtige “Hildabeasts”.
-
Denneboom klink na n ‘walk in the park’.
Maar daai ‘Hildabeast/Billy’…..norraføk. -
Hehe!!
-
-
-
-
-
Afrikaanse Bybel gepubliseer in 19_ _
-
En 2_ _ _ e.v.; ook hier is die oneindigende vertaling op vertaling op vertaling (“wat nooit heeltemal reg kan wees nie”) weer eens sprake van ‘n eksplisiete geldmaakstorie, ja.
-
Hehe, siek verby! LMGA;)
Hallo my mede “deplorables” 🙂
Net ‘n lawwe aandagsoeker.
Dan Roodt = Hyman Roth
Marius Roodt = Dan Corleone
Die pionne op die skaakbord is gereed. Ons sal lewe ons sal sterwe, ons vir jou (((Suid-Afrika))).
En daar sien ons redaktrise mdme Pillay van die Poefie Post toe haar gai!!
Sommer oornag.
Bedank ek jou inset hieroor Dok Dan…of stuur ek n bos rose aan ‘Shelley Garland’?
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.