Ek het sopas die bestelling geplaas vir die eerste besending van my bundel rubrieke wat ek saamgevat het onder die titel Witwarm. Vriend Rudolf Maré het reeds twee bestel en vir vier betaal. ʼn Skrywer het goeie vriende nodig. Hy het vriende en baie ander dinge nodig. Ek het darem die goeie vriende. Hierdie rubrieke
Brief: Grondonteiening ons eie skuld?
Gister het die parlement ‘n EFF-mosie om die grondwet te verander ten einde blanke plase sonder vergoeding te onteien, met ‘n groot meerderheid aanvaar. Dit is natuurlik ‘n logiese uitvloeisel van De Klerk se eerlose oorgawe. Tydens die 70’s het Pik Botha in die VVO verklaar dat apartheid nie moreel verdedig kan word nie. Die
Dan Roodt: Kultuurmarxisme tref Potch, of hoe intellektuele sifilis in ons land versprei
Ek moet sê, ek raak taamlik bevry van die hoofstroommedia. As ek nie iets in die alternatiewe media lees nie, weet ek nie daarvan nie. Dis nie dat ek nooit CNN kyk nie; ek het lankal opgehou TV kyk. Ek hou van Afrikaans, maar ek kan nie eens TV in Afrikaans uitstaan nie. Soms gebeur
Leon Lemmer: Antwoord aan Elma Potgieter
Elma, Afrikanus, Gustav Venter en Dan Roodt het reeds antwoorde verskaf en ek brei hiermee daarop uit. Ons as blankes, insluitende Afrikaners, is nie magteloos nie. Sedert 1994 het ons nie meer beduidende politieke mag nie, maar die mag om bv idees te formuleer en versprei, het ons steeds en dit is wat ek probeer
Brief: Hoe kan ons ‘dinamies optree’ sonder politieke mag?
“Terug by die opskrif van hierdie rubriek. Ons moet onsself eerlik afvra: Wat het geword van die kreatiewe, dinamiese ondernemingsgees wat so kenmerkend van die Afrikanervolk was? Apatie gaan ons nie uit die gat bekend as die nuwe Suid-Afrika kry nie.” Ek gaan ‘n verwoede, woedende klip in die bos gooi. Die beste gedeelte van
Lees verder: Brief: Hoe kan ons ‘dinamies optree’ sonder politieke mag?
Gustav Venter: Woernael 4 — Fees en mark
Deesdae het omtrent elke dorp ʼn fees, en elke dorp behoort ʼn fees te hê, so dit is goed. Daar is ʼn Kaboemfees en ʼn Suidoosterfees en ʼn Walvisfees en ʼn Kierieklapperfees en kort daarna ʼn Kaboemfees. Daar is feeste van Upington tot Kaapstad, van Mosselbaai tot Wakkerstroom, van Naboomspruit tot Robertson en meeste plekke
Leon Lemmer: Die kreatiewe, dinamiese ondernemingsgees van Europeërs
In die literatuur van die 20ste eeu word daar dikwels na die groot blanke bevolkings in Europa, insluitende Brittanje, en Amerika verwys. Dan word daar ook melding gemaak van kleiner blanke bevolkings elders en die standaardlys was vier statebondslande: Kanada, Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika. Klaarblyklik is aan hoofsaaklik Engelstalige lande gedink, want Argentinië, Chili, Uruguay
Lees verder: Leon Lemmer: Die kreatiewe, dinamiese ondernemingsgees van Europeërs
Suidpunt: Verkoop nou die kerke op Gumtree, of nie?
Dat die kerke leegloop verbaas my glad nie. Dink gou bietjie: vir die wees, die vreemdeling en die weduwee moet die kerk sorg (dus, deur die gemeente). Dit staan male sonder tal so in Deuteronomium en Jeremia. Sover ek kan onthou het die NG-kerk by my tante, ‘n boerin en weduwee met drie kinders, in
Lees verder: Suidpunt: Verkoop nou die kerke op Gumtree, of nie?
Brief: Die blanke Afrikaner in Suid-Afrika — Is die AB-redenasies nog geldig?
Dit is Februarie 2018. Majubafees! Hoe lyk die korporatiewe profiel en die koers van die blanke Afrikaner op pad na 2020? Met verwysing na die nuusbriewe en verslae sigbaar op die webwerf van die Afrikanerbond, is dit moontlik van Afrikaner- strategiese en beplanningswaarde, maar ook betreffend ‘n kritiese koersverandering, dat hier as buitestaander gelet word
Lees verder: Brief: Die blanke Afrikaner in Suid-Afrika — Is die AB-redenasies nog geldig?
Gustav Venter: Woernael 3 — Fees
Gister het ons uitgevind dat die man wat bekend is as Suid-Afrika se nuwe president daarvan hou om te stap, en, in ʼn gebaar van gemoedelike neerdaling, doen hy dit graag tussen die alledaagse gepeupel. Sy skakelpersoneel moet lekkerkrystuipe hê. Die Groot Man het van die hoogtes afgewentel om tussen sterwelinge te beweeg. So vertoon
