Malema se magtige geldmagvyande, wil hom wegmaak. Sy vyande wou die sogenaamde regses opstel deur ‘n regse leier te vermoor en blankes dan te blameer vir ‘n wraakmoord. Die seks-met-swartes propagandaleuen is uitgedink om regse blankes se gemoedere so op te jaag, dat een of meer dalk net die verkeerde ding sê of doen. Blanke
Moordenaars se semen op ET se lyk gevind
Enkele dae gelede het PRAAG inligting vanaf die polisie ontvang dat daar semen op Eugene Terre’Blanche se lyk gevind is. Volgens een van die staat se forensiese patoloë was dit egter in so ‘n posisie dat dit nie van Terre’Blanche afkomstig kon wees nie, maar van sy moordenaars. Praag het nie onmiddellik die inligting gepubliseer
Die skerp kant…
occasion headbandsДанильченко Харьков
Alweer die onaptytlike Maxipers
Die Maxipers (Naspers se naweekkoerante met Max) is op hul eie maar onaptytlik maar nou met die Cheetahs wat so speel soos hulle speel (of noem mens dit ploeter?) word in die Ore se huishouding tog maar bietjie na die politieke kommentare geloer. Dis gewoonlik minder geneig om soos purgasie te proe en te werk.
Afrikaans se amptelike status
In die grondwet word verklaar dat Suid-Afrika elf amptelike tale het. In die praktyk is al elf amptelike tale gelyk solank as wat Engels as die oorheersende hooftaal gebruik word. Met die aanvaarding van die elf amptelike tale het skeptici gesê dit was ‘n truuk van die ANC om deur die onwerkbaarheid van soveel amptelike
Bob pleit skielik teen geweld
Die president van Zimbabwe, Robert Mugabe, het Sondag ‘n beroep op die land gedoen om “enige geweldadige optrede te vermy.” Dit is die eerste keer sedert die begin van die land se stormagtige politieke situasie dat Mugabe standpunt teen geweld inneem. Die president het die beroep gedoen tydens ‘n toespraak ter viering van Zimbabwe se
Klagte? Watter klagte?
Sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, is deur die party gevra om teen Malema op te tree omdat die nasionale Jeugligaleier glo uit sy beurt praat. Shadrack Tlhaole, ANC-jeugligaleier in die Noord-Kaap, staan egter by Julius Malema. Hy het sy misnoeë oor die klagte teen Malema uitgespreek. Die klagte kom nadat Malema die party benadeel
Aswolk hang oor Poolse staatsbegrafnis
Die afgestorwe Poolse president, Lech Kaczynski, en sy vrou, Maria, is Sondag in Krakof ter aarde bestel, maar ‘n wolk van vulkaniese as oor Europa het verskeie wêreldleiers weggehou van die staatsbegrafnis. Duisende roubeklaers het in die suidelike stad byeengekom om die paar se kiste wat per militêre vliegtuig vanaf Warskou gereis het, te begroet.
Wapenarsenaal glo om WB te kaap
‘n Voormalige luitenant-kolonel in die kommando, Frederick Rabie, is in in hegtenis geneem ná ‘n onwettige wapenarsenaal in sy huis in Worcester gevind is. Sowat 10 000 rondes ammunisie, ‘n 9mm-pistool, plofstof en weermagtoerusting is tydens ‘n polisieklopjag op die 62-jarige man se huis gevind. Rabie is op borgtog vrygelaat en sal na verwagting Maandag
Afrikaanse organisasies staan saam oor veiligheid
Ná twee vergaderings wat Saterdag gehou is, het alle Afrikaanse organisasies wat by gemeenskapsveiligheid betrokke is, verenig ten einde ‘n gemeenskaplike strategie te bedink om huidige bedreigings teen die Afrikanervolk van Suid-Afrika te hanteer. Bedreigings spruit uit die verval van wet en orde in Suid-Afrika, asook die onlangse uitlatings wat deur die ANC-jeugleier, Julius Malema,
Lees verder: Afrikaanse organisasies staan saam oor veiligheid
