Ondersteuning vir President Jacob Zuma bly sterk, veral onder sy eie etniese groep. Zuma se greep op sy tuisprovinsie is verder verstewig ná KwaZulu-Natal se premier, Senzo Mchunu, sy bedanking aangekondig het en ‘n bondgenoot van die president se Willies Mchunu, oorgeneem het. Die twee is nie verwant nie. Ander lede van die Mchunu-kabinet wat
Withuis-skietery: Man kritiek
Veiligheidsmaatreëls by die Withuis in Washington is Vrydag tydelik verskerp ná ’n skietvoorval in die omgewing. ‘n Amerikaanse wetstoepassingsbeampte het gesê owerhede het die gewapende man geïdentifiseer as Jesse Oliveri (30) van Ashland, Pennsylvania. Pres. Barack Obama was nie ten tyde van die voorval tuis nie en geen van sy personeel is beseer nie, het
Taliban-leier gedood
Amerika het Saterdag ’n lugaanval op die Afgaanse Taliban uitgevoer en dié groep se leier het vermoedelik gesterf toe die voertuig waarin hy gery het, raakgeskiet is. Die aanval is in ’n afgeleë gebied in Pakistan naby die grens tussen dié land en Afganistan uitgevoer, het Reuters berig. Indien bevestig word dat die Talibanleier in
Twee Moslems in Ficksburg oorval
‘n Moslempa en sy seun wat ernstig beseer is tydens ‘n huisroof in Ficksburg is steeds in ‘n kritieke toestand in die Dihlabeng-hospitaal in Bethlehem. Die Vrystaat se polisiewoordvoerder, Phumelelo Dhlamini, sê Yunus Suleman en sy 21-jarige seun Ayaaz het beide skietwonde aan die maag opgedoen toe hulle in hul huis in Ficksburg aangeval is.
Vegetariër dood op Everest
‘n Suid-Afrikaans-gebore vegetariër is een van drie klimmers wat dood is nadat ‘n aantal bergklimmers op die berg Everest siek geword het. Amptenare in Nepal sê bykans 30 bergklimmers het siek geword, grootliks van vriesbrand. Die lug naby die piek is so dun dat selfs met aanvullende suurstof, is elke minuut wat ‘n klimmer spandeer
Herrie oor minister vrou glo na SA smokkel
Die ministerie van Verdediging het berigte ontken dat die minister, Nosiviwe Mapisa-Nqakula ‘n jong vrou van Burundi met ‘n vervalste paspoort op ‘n staatsvliegtuig in die land ingesmokkel het. Volgens die Sunday Times het die minister in Januarie 2014 haar invloed gebruik om te verseker dat Michelle Wege uit aanhouding vrygelaat word, het RSG berig.
Trump sal met Kim praat
Donald Trump is bereid om met Noord-Korea se leier, Kim Jong-oen, te praat in ’n poging om ’n einde te bring aan Noord-Korea se kernkragambisie, het die Republikeinse Party se aangewese presidentskandidaat, Woensdag gesê. Trump (69) het nie besonderhede verskaf van sy beleid teenoor Noord-Korea sou hy tot Amerikaanse president verkies word nie. Ontleders meen
Aardklop hou sy naam
Gerugte dat Media24 wil wegstaan van Afrikaans is bevestig nadat die organiseerders van die Potchefstroom-kunstefees bekend gemaak het dat hul onderhandelings met die Aardklop Stigting oor dié naam suksesvol was. Die naam van die Aardklop Kunstefees sal dus nie verander nie. Die Aardklop-name en -handelsmerke is teen ‘n “uiters redelike koste” aan die nuwe Potchefstroom
Koningin belowe armes geld om Brexit te keer
Die veldtog om Brittanje in die Europese Unie te hou ontrafel by die dag verder. Die vooruitsig van ‘n maklike oorwinning vir die “Blyers” verdamp met piesangskille wat oor die Konserwatiewe Party se pad besaai lê. Meningspeilings wat net ‘n paar weke gelede die Blyers onaantasbaar laat lyk het, het nou omgeswaai. Koningin Elizabeth II
Etniese geweld by Garsfontein eis drie
Drie swartes is dood ná etniese geweld Sondagmiddag tussen twee groepe in die ooste van Pretoria uitgebreek het. Kapt Colette Weilbach het gesê die moeilikheid het omstreeks Plastic View in Garsfontein uitgebreek tussen Basotho’s en Zimbabwiese burgers. “Daar word beweer dat ‘n groep Basotho mans vandag [Sondag] aangeval is deur Zimbabwiërs terwyl hulle sokker gespeel
