Mandela se begunstigdes veg vir sy ‘Opus’

Die geldkraan wat Nelson Mandela heet, sal waarskynlik toegedraai word as die wêreld van hom vergeet. Die minister van Staatsdiens, Lindiwe Sisulu, het Dinsdag plegtig belowe Mandela se nalatenskap sal nooit vergeet word nie. “Ek wil aan almal van julle belowe dat ek sal veg … om seker te maak dat die geskiedenis ‘n verpligte vak

Lees verder: Mandela se begunstigdes veg vir sy ‘Opus’

Ramptoestand in Pretoria afgekondig

‘n Ramptoestand is in Pretoria afgekondig weens Donderdag se hewige storm waartydens sowat 44.800 huise beskadig is. Noodleniging is aan ongeveer 1 600 huishoudings in Mamelodi en Soshanguve verleen. Verligting in die vorm van plastiek dakseile, komberse, matrasse en kospakkies is uitgedeel. Die Falala Gemeenskapsaal in Soshanguve is gebruik as ‘n tydelike skuiling en komberse

Lees verder: Ramptoestand in Pretoria afgekondig

Die EU se roekelose uitbreiding

Deur Karin Roodt. Die Oekraïne se onverwagte verwerping, onder Russiese dwang, van ‘n langtermyn, onderhandelde voorlopige lidmaatskapooreenkoms met die Europese Unie is waarskynlik ‘n manier vir die Russe om protes aan te teken oor vroeëre ooreenkomste met die Weste wat eensydig verbreek is. Rusland se werklike grief teen die Weste, en die VSA in die

Lees verder: Die EU se roekelose uitbreiding

Agt mites oor e-tol

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Met al die geraas rondom e-tol, en veral die propaganda vanaf Sanral, het ek gedog dit sou miskien nuttig wees om die feite oor die tollenaars op die tafel te plaas. Daar is ‘n hele aantal mites wat die rondte doen, en moedswillig aangeblaas

Lees verder: Agt mites oor e-tol

VSA, Hezbollah hou geheime gesprekke

Die VSA en Hezbollah hou in die geheim indirekte gesprekke wat deur Londen gefasiliteer word oor beheer van die stryd teen Al-Qaeda, stabiliteit in die streek en ander Libanese politieke kwessies. Senior Britse diplomatieke bronne, aangehaal in ‘n Koeweitse koerant Al- Rai verlede week, beweer Britse diplomate hou samesprekings met die leiers van die Libanese

Lees verder: VSA, Hezbollah hou geheime gesprekke

Toekomsreeks oor immigrasie na Afrika

Usoni is ‘n verhaal oor immigrasie. Die Keniaanse toekoms-TV-reeks speel af in 2062 en skets ‘n beeld van hoe die wêreld sou wees as immigrasie omgekeer word en die Europese vlugtelinge vlug na Afrika. Geskep deur Dr Marc Rigaudis van die Verenigde State se Internasionale Universiteit ( USIU ) in Nairobi, kaats die film Afrika

Lees verder: Toekomsreeks oor immigrasie na Afrika

Blouligbestuurder skuldig op alle aanklagte

Die bloulig-bestuurder, Joseph Semitjie, wat Thomas Ferreira omgery het nadat hy ‘n rooi verkeerslig verontagsaam het, is in die Krugersdorpse landdroshof aan die Wes-rand skuldig bevind op alle aanklagte teen hom. Semitjie het Thomas in 2011 by ‘n kruising omgejaag en daarna geweier om die erg beseerde seun te help. Hy was die bestuurder van

Lees verder: Blouligbestuurder skuldig op alle aanklagte

Ses dood na bier, kos vergiftig is

‘n Swart man is dood en vyf ander is in ‘n kritieke toestand op Ngwavuma in die noorde van KwaZulu-Natal nadat hulle na bewering tuisgemaakte bier gedrink het. ‘n Polisiewoordvoerder, Thulani Zwane sê ses mense is na die Mosvold-hospitaal gehaas nadat hulle siek geword het. Die man is dood kort na sy aankoms by die

Lees verder: Ses dood na bier, kos vergiftig is

Thailand se politieke krisis bereik breekpunt

Thailand se politieke krisis het breekpunt bereik. Dit het begin met protes verlede maand teen ‘n voorgestelde algemene amnestie wat die voormalige eerste minister Thaksin Shinawatra sou kwytskeld. Shinawatra is deur ‘n militêre staatsgreep in 2006 verwyder en later aan korrupsie skuldig bevind. Die regering, gelei deur die huidige eerste minister, Yingluck Shinawatra, Thaksin se

Lees verder: Thailand se politieke krisis bereik breekpunt

Aardskudding tref Gauteng, Limpopo, Mpumalanga

Die aardskudding wat dele van Gauteng gisteraand getref het, is volgens berigte ook in dele van Hartbeespoort, Johannesburg, Limpopo en Mpumalanga gevoel. Twitter-gebruikers van Pretoria tot Randburg het gisteraand gegons dat hulle mure en vloere vir vyf tot sewe sekondes geskud het. Volgens berigte is geen skade aangemeld nie. Verlede maand het ‘n aardskudding van

Lees verder: Aardskudding tref Gauteng, Limpopo, Mpumalanga