Die VSA gaan Pjongjang van sy lys van staatsondersteunde terrorisme afhaal.
Lees verder: Noord-Korea sal van terreurswartlys afgehaal word

Die petrolprys kan volgende week weer styg. Dit kan tot 80c per liter duurder kos en die wurggreep op die ekonomie verhewig.

Die Vryheidsfront Plus het sy skok en afkeer uitgespreek oor die optrede van die Johannesburgse Metropolisie (JMPD) gister waar die Metropolisie-lede in ‘n poging om te staak, hulleself gewend het tot misdadige optrede deur hoofpaaie in Johannesburg wederregtelik af te sper. Dit het uiteindelik gelei tot ‘n skermutseling tussen die JMPD en SAPD.

Lees verder: Subprimafiasko mag die gevolg wees van lenings aan Amerikaanse minderhede
Dr. Peter Hotez, 'n deskundige by die Washington-universiteit in die VSA, sê siektes wat deur wurms en parasiete veroorsaak word, is besig om die gesondheid en energie van swart Amerikaners te dreineer.
Dr. Peter Hotez, 'n deskundige by die Washington-universiteit in die VSA, sê siektes wat deur wurms en parasiete veroorsaak word, is besig om die gesondheid en energie van swart Amerikaners te dreineer.Een van die magtigste evangeliese groepe in die VSA, Focus on the Family, gaan nie in die komende verkiesing vir die Republikeinse Party stem nie.
Een van die magtigste evangeliese groepe in die VSA, Focus on the Family, gaan nie in die komende verkiesing vir die Republikeinse Party stem nie.
Lugrederye staar geweldige uitdagings in die gesig met die stygende brandstofkoste.

Nelson Mandela het Koningin Elizabeth II van Engeland vertel dat sy jonger lyk toe sy hom gister by Buckinghampaleis verwelkom het.

Die Suid-Afrikaanse regering wil hoogs radioaktiewe gebruikte uraanbrandstof herwin.