Somber vooruitsig vir Britse premier

Daar is vandag min om te vier op Mandela se verjaardag vir die Britse Arbeidersparty. In weerwil van 'n vrolike atmosfeer by 'n Madiba-partytjie gisteraand, lyk dinge somber vir Gordon Brown.

Lees verder: Somber vooruitsig vir Britse premier

Naspers se bydrae tot die demokrasie

Is dit nie vreemd dat Naspers se hoof, mnr. Koos Bekker, nou om verskoning vra omdat 'n filiaal van sy groep die stembriewe vir Zimbabwe gedruk het nie?

Lees verder: Naspers se bydrae tot die demokrasie

Naspers betaal aflaat van R300 000

Image

Koos Bekker

Koos Bekker, uitvoerende hoof van Naspers, het gesê dat hy "baie jammer" is omdat 'n filiaal van die groep die stembriewe vir Zimbabwe gedruk het.

Lees verder: Naspers betaal aflaat van R300 000

Britse Foreign Office ondersoek Anglo-American

Brittanje se buitelandsesakedepartement, die Foreign Office, verlang inligting van Anglo-American aangaande die maatskappy se planne om 'n platinummyn in Zimbabwe te bou.

Lees verder: Britse Foreign Office ondersoek Anglo-American

Slapende vlie?niers vlieg verby bestemming

Image'n Air India-vlug wat na Moembaai op pad was, moes halfpad na Goa omdraai toe die slapende vlieëniers deur lugbeheer wakker gemaak is.

Lees verder: Slapende vlie?niers vlieg verby bestemming

SAOG gaan nie oorgangsregering in Zim steun nie

By 'n noodspitsberaad wat vandeesweek in Swaziland gehou his, het buurlande 'n beroep op Robert Mugabe gedoen om die presidensiële uitklopverkiesing uit te stel.

Lees verder: SAOG gaan nie oorgangsregering in Zim steun nie