Noord-Korea het 'n uiteindelik 'n verklaring oor sy kernprogramg afgelê.
Die land gaan nie enige inligting oor sy uraanverrykingsprogram bekendmaak nie, maar sal goed gedokumenteerde besonderderhede oor plutonium-gebaseerde stowwe en fasiliteite verskaf.
Suid-Korea het bevestig dat die verklaring oorhandig is.
Washington sal nou oor die volgende ses weke die verklaring verifieer.

Die VSA gaan Pjongjang van sy lys van staatsondersteunde terrorisme afhaal.