Witte wat renosterstroper skiet voor vir moord

‘n Wit man wat aangekla word van poging tot moord op ‘n vermeende wildstroper, sal Maandag in die landdroshof op Malelane in Mpumalanga verskyn. Die 31-jarige Richard Hume, die seun van die renoster- en buffelteler, John Hume, is op borgtog van vyfduisend rand vrygelaat. John Hume is die grootste privaateienaar van renosters. Hy het vroeër

Lees verder: Witte wat renosterstroper skiet voor vir moord

Regsgeding om CIA se rol in Mandela se arrestasie te toon

‘n Amerikaanse student het met ‘n regsgeding teen die CIA begin om meer oor Mandela se inhegtenisname te wete te kom. Die veldtog word deur talle linkse anti-wit aktviste gesteun in die hoop om die konserwatiewe Amerikaners in ‘n slegte lig te stel, maar ook deur ontleders wat Mandela se rol in die aanhitsing van

Lees verder: Regsgeding om CIA se rol in Mandela se arrestasie te toon

Schumacher was glo self vir sy val verantwoordelik

Franse ondersoekbeamptes sê die sewemalige wêreldkampioenrenjaer, Michael Schumacher, het beslis buite ‘n aangeduide roete in die Franse Alpe geski toe hy op 29 Desember sy balans verloor en met sy kop teen ‘n rots geval het. Sulke roetes, soms swart roetes genoem, is gewoonlik roetes wat buite die aangeduide ski-bane val met hindernisse wat nie

Lees verder: Schumacher was glo self vir sy val verantwoordelik

Pasop vir malaria en knokkelkoors!

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) moedig reisigers wat terugkeer van Mosambiek en ander malariabrandpunte aan om onmiddellik ‘n dokter te raadpleeg as hulle ‘n koors het. “Daar kan ‘n rekord aantal gevalle van malaria wees as gevolg van die swaar reën oor die vakansieseisoen,” sê prof Lucille Blumberg, adjunk-direkteur van die instituut . Mosambiek

Lees verder: Pasop vir malaria en knokkelkoors!

SAUK se eerste swart nuusleser oorlede

Alice Chavunduka, die bekende voormalige SABC TV-nuusleser en aanbieder is op die ouderdom van 46 oorlede. Sy het dikwels self gespot dat haar foutlose Britse aksent nie veel in gemeen het met dié van haar swart landgenote nie. Chavunduka het televisiegeskiedenis in Suid-Afrika gemaak toe sy die eerste swart vroulike nuusleser op die SAUK se

Lees verder: SAUK se eerste swart nuusleser oorlede

Swaar reën looi Oos-Kaap

Die N1-snelweg tussen Laingsburg en Prince Albert in die Wes-Kaap is heropen na oorstromings in die gebied. Die plaaslike Wilgerhoutrivier het vroeër oor sy walle gestoot, wat die sluiting van die N1 genoodsaak het en ‘n swaar las op die verkeer geplaas het. Motoriste wat deur Laingsburg ry, is aangeraai om met omsigtigheid te bestuur.

Lees verder: Swaar reën looi Oos-Kaap

Zambiese opposisielid vas nadat hy president patat noem

Zambiese polisie het ‘n leier van die opposisie vir laster in hegtenis geneem en aangekla, nadat hy die president met ‘n patat vergelyk het. Frank Bwalya , hoof van die Alliance for a better Zambia, het na bewering verwys na president Michael Sata as “Chumbu Mushololwa” tydens ‘n radio -uitsending. Die Bemba-term verwys letterlik na ‘n

Lees verder: Zambiese opposisielid vas nadat hy president patat noem

Bodem 2: ‘Noem my Harpoen’

´n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 1: ‘n Vuurtoring vol skel oranje vlamme Die toring van vuur word dof en in die lig daarvan, vir ’n oomblik, kan die rollende bolle swart, olierige rook gesien word. Daan-Dirk maak sy hand vol met die nat mou van sy seun se T-hemp. “Kom!” Hy stoot

Lees verder: Bodem 2: ‘Noem my Harpoen’

Minder swart meisies skryf matriek

Die Departement van Basiese Onderwys se tegniese verslag na die 2013 matriekuitslae toon dat swart tienermeisies steeds swakker vaar as tienerseuns. Van die seuns het tagtig persent verlede jaar matriek geslaag teenoor 78 persent van die meisies. Met ‘n groter groep meisies wat matriek geskryf het, was die algehele slaagsyfer 78,2%. Die neiging het oor

Lees verder: Minder swart meisies skryf matriek

‘Armes kan ook presteer’

Die Departement van Basiese Onderwys het woedend gereageer op oproepe van die Demokratiese Alliansie dat ‘n volskaalse oudit van verlede jaar se matriekuitslae gehou word. Die DA-leier, Helen Zille het gister gesê die regering moet dringend en onafhanklik die geloofwaardigheid van verlede jaar se uitslae en dié van toekomstige matriekeksamens ondersoek. Die departement voer aan

Lees verder: ‘Armes kan ook presteer’