Motoriste gewaarsku oor yslike sinkgat in NK

Die Noord-Kaapse departement van openbare werke en paaie sê hulle werk met verskeie rolspelers om die skade en oorsaak van die sinkgat op die R31 tussen Daniëlskuil en Kuruman te bepaal. Die gat het verlede Woensdag in gietende reën op die plaas Mount Carmel ontstaan, waarna die aanhoudende reën dit verder laat inval het. Die

Lees verder: Motoriste gewaarsku oor yslike sinkgat in NK

Veediewe in Kimberley nog soek

Die polisie in Kimberley sê niemand is nog in hegtenis geneem nadat 78 skape hierdie week by die Veemark Vleismark in die stad gesteel is nie. Polisiewoordvoerder, Olebogeng Tawana, sê die skape is Donderdag by die vleismark gesteel. Hy sê lede van die veediefstaleenheid het die spoor van die veediewe tot so ver as 10

Lees verder: Veediewe in Kimberley nog soek

Gerugte van ‘n historiese ontmoeting tussen Trump en Poetin

Die eerste buitelandse reis van President Trump sal moontlik na ‘n vergadering met Rusland se Vladimir Poetin in die hoofstad van Ysland wees. Die Sunday Times het onthul dat verkose-president Donald Trump hoop om die Russiese leier Wladimir Poetin binne weke van sy 20 Januarie-inhuldiging in Reykjavik te kan ontmoet. Trump en sy raadgewers, het

Lees verder: Gerugte van ‘n historiese ontmoeting tussen Trump en Poetin

Frankryk se Macron omhels gebroke Engels, die globaliste se taal

Frankryk se Emmanuel Macron, ‘n presidensiële kandidaat, het die taal van Molière versaak vir gebroke Engels, die globaliste se taal. Macron het ‘n konferensie oor die Europese Unie in sy pidgin English, nie Frans nie, toegespreek – ‘n rare ding vir Franse politici om te doen. Macron se geskrewe Engelse is gangbaar, maar sy Engelse

Lees verder: Frankryk se Macron omhels gebroke Engels, die globaliste se taal

Operaster onttrek van Trump-inhuldiging ná doodsdreigemente

‘n Internasionale operaster het doodsdreigemente ontvang omdat hy by die Trump-inhuldiging sou optree. Operaster Andrea Bocelli sou sing by inhuldiging van Donald Trump maar ná doodsdreigemente onttrek, het The Mail on Sunday berig. Die nuus kom in die nasleep van die besluit van ‘n swart sanger Jennifer Holliday om ook te onttrek nadat sy gedreig

Lees verder: Operaster onttrek van Trump-inhuldiging ná doodsdreigemente

Sal wurms ‘n einde bring aan kosrassisme?

Australiese inheemse voedsel is nog steeds ‘n rariteit op borde in die land, maar die skrywer John Newton wil hierdie “kosrassisme” beëindig. Newton het die deugde van insekte en wurms vir voedsel besing, met die argument dat die omhelsing van inheemse kos “‘n pad na versoening kan wees”, het die ABC (Australiese Uitsaaikorporasie) berig. Die

Lees verder: Sal wurms ‘n einde bring aan kosrassisme?

Leon Lemmer: Jaap Durand se herinneringe aan die ‘bevrydingstryd’

As teologiedosent aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) vanaf 1973 en daarna as viserektor aan dieselfde inrigting (1981-1996) het Jaap Durand (gebore in 1934) bekendheid as bevrydingsteoloog verwerf, onder meer weens sy leidende aandeel in die formulering van die Belydenis van Belhar en sy verheerliking van Dietrich Bonhoeffer (1906-1945) as ‘n martelaar wat teen die

Lees verder: Leon Lemmer: Jaap Durand se herinneringe aan die ‘bevrydingstryd’

Marine Le Pen bring besoek aan Trump Tower

Die Franse presidentskandidaat van die nasionalistiese Front National het gisteraand Suid-Afrikaanse tyd besoek gebring aan die Trump Tower in New York, hoofkwartier van mnr. Donald Trump. Sy is ook afgeneem in die geselskap van drie mans: haar metgesel en visepresident van die party, Louis Aliot, tesame met Guido “George” Lombardi en Le Pen se internasionale

Lees verder: Marine Le Pen bring besoek aan Trump Tower

Universiteite word oorval deur onderpresterende matrieks

Suid-Afrikaanse universiteite word oorval deur voornemende studente met duisende hoopvolle aansoekers wat reeds lang rye vorm by die verskillende kampusse in die land. Kommer heers dat die oorlading weer na geweld gaan lei. Die oorvloed studente is die gevolg van aangepaste matriekslaagsyfers asook ‘n belofte van studiebeurse en hulle is waarskynlik nie goeie universiteitsmateriaal nie,

Lees verder: Universiteite word oorval deur onderpresterende matrieks

Lesufi dwing 2 Afrikaanse hoërskole om Engelse klasse in te stel

Panyaza Lesufi, die anti-wit, anti-Afrikaanse LUR vir onderwys in Gauteng het Hoërskool Overkruin en Hoërskool Montana in Pretoria gedwing om Engelse klasse in te stel. Die twee skole het gister gepoog om Lesufi se verengelsingsaanslag af te weer deur ‘n dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria te loods. Die saak is egter van

Lees verder: Lesufi dwing 2 Afrikaanse hoërskole om Engelse klasse in te stel