Media24 ken Mandy Rossouw-kleinhuisieprys aan Conrad Koch toe

Skoppensboer het ook vandeesweek mit gespannter Aufmerksamkeit die nuwe reëls in ons agbare howe gadegeslaan. Reël nommer 1, subartikel (a) is: Bring jou pop saam. Subartikel (b) van dieselfde reël bepaal: Trek loslit aan en laat jou pop met sy skoene op die bank sit. Of verkieslik op Edelagbare se skoot. Reël 2 is: Maak

Lees verder: Media24 ken Mandy Rossouw-kleinhuisieprys aan Conrad Koch toe

Koch deur toilet-aktiviste vereer

Conrad Koch sê hy is skaam om ‘n toilet-prys in ontvangs te neem. Die lasteraarbuikspreker wat ‘n bruin pop as voorwendsel gebruik, is gisteraand in Johannesburg met ’n spesiale prys vir sy stryd teen wit Afrikaners deur die Ahmed Kathrada-stigting vereer. Zaakirah Vadi, woordvoerder van die stigting, het gesê Kathrada het self die sertifikaat van waardering aan

Lees verder: Koch deur toilet-aktiviste vereer

Stryd teen anti-rassisme ‘n verkeerde perd om op te saal

Persoonlik dink ek nie dat Afrikaners, of dan nasionalistiese Afrikaners, werklik ‘n stryd voer nie. Ek sien nog geen massamobilisering van Afrikaners wat vir my werklik op ‘n stryd dui nie. Dink maar hoe die UDF in die tagtigerjare nie gesukkel het om massas saam te bring nie. Waar doen Afrikaners dit rondom ‘n politiek ideaal?

Lees verder: Stryd teen anti-rassisme ‘n verkeerde perd om op te saal

Uit die dagboek van Konrad Kots

Liewe dagboek, Ek is immer dankbaar dat ek tans kortstondige roem beleef. Dis nie dikwels dat onbeduidende verloorders soos ek in die kalklig verkeer agv ‘n hofsaak nie. My aanslag op sagte teikens soos Afrikaners was hoogs suksesvol, en ek is seker oorlede antie Nadine keur my optrede goed, daar waar sy vanuit die hiernamaals

Lees verder: Uit die dagboek van Konrad Kots

Revolusie van die sedes: Steve, ek en die walgpop

Gister se sirkus by die Randburgse Landdroshof het vir my een ding bevestig: Suid-Afrika het ‘n algehele laagtepunt bereik wat norme van openbare debat en selfs die howe betref. Net soos by die Malema-haatspraakverhoor in 2010 het ek met verbasing geluister hoe die advokaat vir die verweerder ‘n argument daarvoor uitmaak dat daar geen beperking

Lees verder: Revolusie van die sedes: Steve, ek en die walgpop

Kabeldiefstal buite beheer

Koperdiefstal in Suid-Afrika het dramaties toegeneem en geen einde is in sig nie. Dit is reeds 43 persent hoër as die vorige jaar. Die finansiële verlies weens koperdiefstal het volgens die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid in Oktober tot R13,2 miljoen gestyg. In die vorige maand is R13 miljoen se kabels gesteel. Volgens die Kamer se koperdiefstal-barometer is

Lees verder: Kabeldiefstal buite beheer

Militante deur VSA gewaarsku om Korkie te skuif

Nuus dat sogenaamde Al-Kaïda militante die Suid-Afrikaanse gyselaar Pierre Korkie verskuif het voor ‘n Amerikaanse klopjag, kom as geen verrassing nie. Die VSA het die einste militante opgelei en befonds as deel van ‘n poging om ‘n “lente” van geweld en opstand in verskeie lande te ontketen, waaronder ook Sirië. Die Suid-Afrikaner en twee ander gyselaars is

Lees verder: Militante deur VSA gewaarsku om Korkie te skuif

Landdros ignoreer teisterwet in Hofmeyr-aansoek

Nadat die buikspreker Conrad Koch se ondersteuners Donderdag mekaar op Twitter vertel het dat hulle gelukkig op ‘n landdros van “kleur” kan staatmaak, het hulle selfvertroue om Steve Hofmeyr die swye op te lê, merkbaar toegeneem. Die twiets het die indruk gelaat dat die landdros uitgesoek is om die saak aan te hoor. Koch het danksy

Lees verder: Landdros ignoreer teisterwet in Hofmeyr-aansoek

Section 27 duik weer op teen Wouter Basson

Die kardioloog en oorlogvoeringsdeskundige Wouter Basson het nooit enige aandadigheid aan “apartheidsmisdade” erken nie en moet geskrap word van die register vir mediese praktisyns. Section 27 se direkteur Mark Heywood, wat ook intussen poog om alle Afrikaanse skole toe te maak, het weer opgeduik, dié keer met ‘n petisielys teen Basson. Heywood was Woensdag in die getuiebank. Die petisie is

Lees verder: Section 27 duik weer op teen Wouter Basson

‘Afriforum is rassistiese randeiergroepie’

Afriforum het ontdek dat beskuldigings van “rassisme” en “randeiergroepie” teen PRAAG nie juis gehelp het om hul eie saak te bevorder in die buiteland nie. Dié organisasie was geheel en al uit hul diepte met hul verklarings na voorleggings oor die heropening van die grondeiseproses en plaasaanvalle in Suid-Afrika aan die VN se Menseregtekommissie-forum in

Lees verder: ‘Afriforum is rassistiese randeiergroepie’