Brandstigting, intimidasie by Vaaldriehoekkampus

Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vaaldriehoekkampus in Vanderbijlpark het vandag en môre alle akademiese en administratiewe dienste opgeskort. NWU-woordvoerder, Louis Jacobs, sê kampusbestuur het die besluit geneem na aanleiding van onluste op die kampus gister. Volgens hom het bestuur geen ander opsie as om aktiwiteite op die kampus te staak nie, nadat betogers eiendom beskadig het

Lees verder: Brandstigting, intimidasie by Vaaldriehoekkampus

Boer wat swarte raakry doen afstand van borgaansoek

Die regspan van Josef van Eeden (34), jong boer van Fouriesburg wat van moord aangekla word op ‘n man wat hy na bewering op ‘n plaas buite Bethlehem raakgery het, het vandag in die streekhof afstand gedoen van Van Eeden se borgtogaansoek. Die hofsaal was volgepak met lede van die ANC se plaaslike vroueliga terwyl

Lees verder: Boer wat swarte raakry doen afstand van borgaansoek

Brief: Die afwesigheid van die vaderfiguur in SA blanke politiek

Daar kan gereken word dat PW Botha die laaste volksleier met erkende politieke mag was. Die gatomswaai-brigade wat hom opgevolg het se agendas en verskonings is nou nie juis gedoop in volksliefde nie. Die volkseie leiers van daardie tyd tot en met vandag het nie een regtig daarin geslaag  om die steun van die groter

Lees verder: Brief: Die afwesigheid van die vaderfiguur in SA blanke politiek

Trump daag Clinton uit om dwelmtoets te ondergaan

Donald Trump het ‘n briljante uitdaging aan sy Demokratiese teenstander, Hillary Clinton, gestel. Hy het haar uitgedaag om voor hul volgende debat ‘n dwelmtoets te ondergaan. Trump het aan ondersteuners gesê Clinton was “opgepomp” aan die begin van die vorige debat “en teen die einde was dit asof sy skaars haar motor kon bereik”. Hy

Lees verder: Trump daag Clinton uit om dwelmtoets te ondergaan

Kerry smeek terwyl Russe skoonmaak in Sirië

‘n Byeenkoms van belangrike wêreld- en streeksmagte, in Switserland en onder voorsitterskap van die VSA, het min vordering gemaak om die konflik in Sirië finaal te besleg. Rusland het die VSA verlede week voor ‘n ultimatum gestel en gesê hulle sal nie militêre ingryping duld nie. Russiese S-400 missiele is ontplooi om Amerikaanse lugaanvalle teen

Lees verder: Kerry smeek terwyl Russe skoonmaak in Sirië

Ekurhuleni kap EFF na grondgrypers toesak

Die Ekurhuleni-munisipaliteit het die EFF veroordeel omdat hulle onwettige grondbesettings aanmoedig. Die party het sy steun vir grondgryp bevestig, nadat sy lede probeer het om grond in private besit in Clayville, Tembisa Saterdag te beset. Tientalle mense het plakkershutte op onbeboude grond opgerig, en met die metropolisie slaags geraak wat probeer het om hul onwettige

Lees verder: Ekurhuleni kap EFF na grondgrypers toesak

Swart olimpiese naelloper se dogter doodgeskiet

Die dogter van die swart Amerikaanse Olimpiese naelloper, Tyson Gay, is tydens ‘n skietery tussen swartes in Lexington, in die Amerikaanse staat, Kentucky, doodgeskiet. Die polisie sê Trinity Gay is in die nek gewond toe twee motors met swart insittendes op mekaar geskiet het in die parkeerarea van ‘n kitskosrestaurant. Volgens RSG het die “motors”

Lees verder: Swart olimpiese naelloper se dogter doodgeskiet

Twintig oproermakers van UV kry borg

Regter Loyiso Mzana het die 20 studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat vir die onwettige byeenkoms op die Bloemfontein-kampus in hegtenis geneem is, Vrydag gewaarsku om weg te bly van onwettige protes. Die studente is vrygelaat op gratis borgtog met voorwaardes. Die voorwaardes sluit in dat hulle by die hof op elke

Lees verder: Twintig oproermakers van UV kry borg

Meeste klasse hervat Maandag by universiteite

Die Universiteit van Pretoria en die Tshwane Universiteit van Tegnologie sal na verwagting Maandag hul akademiese program hevat. Swart rewolusionêres, meestal druipelinge, en veiligheidswagte het verlede week by die TUT slaags geraak uit protes teen die orde wat die instelling probeer herstel. ‘n Aantal oproeriges is in hegtenis geneem nadat hulle in die middestad van

Lees verder: Meeste klasse hervat Maandag by universiteite

China sal greep op Thailand versterk na koning se dood

Koning Bhoemibol Adoeljadej (88) van Thailand wat Donderdag oorlede is, se dood sal China se greep op die land versterk. Die koning was die wêreld se langs regerende monarg wat langer as 70 jaar aan bewind was nadat hy die troon op 9 Junie 1946 bestyg het. Thailand het tydens sy bewind tien militêre staatsgrepe,

Lees verder: China sal greep op Thailand versterk na koning se dood