Om suinig te wees het soms sy voordele…

Ek het onlangs gesukkel om my selfoon se battery te herlaai. Ek het verskillende herlaaiers probeer, maar die herlaaiproses wou net nie begin nie. Nou ja, dit kon seker wees dat die battery genoeg gehad het, nadat ek ʼn paar maande gelede met die foon in my sak deur ʼn brander omgeslaan is. Die prys

Lees verder: Om suinig te wees het soms sy voordele…

CDP geskok oor aanval op Portugese mediakontingent

“Ons is geskok en met afgryse vervul met die nuus dat ‘n Portugese mediaspan in hul vier ster gastehuis naby Fourways beroof is,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP) en waarnemende voorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA). “Nog voor die Fifa-toernooi se amptelike opening, word toeriste aan die land verwelkom asof

Lees verder: CDP geskok oor aanval op Portugese mediakontingent

Fifa in die spervuur

Kort voor die aanbreek van die Fifa-toernooi in Suid-Afrika, en te midde van die euforie wat heers, speel ‘n heel ander wêreld hom ook af. Al hoe meer berigte en briewe sien die lig waarin Fifa as ‘n soort hartelose skurk uitgebeeld word wat met wavragte vol geld uit Suid-Afrika gaan verkas terwyl die land

Lees verder: Fifa in die spervuur

ANC-jeug vaar uit teen ‘mal Afrikaner’

Die ANC-jeugliga is gewalg deur die “kranksinnigheid” van “‘n sekere” Afrikanerboer wat na bewering ‘n klag van volksmoord teen sy leier Julius Malema by die internasionale geregshof gelê het. “Die ANC-jeugliga is gewalg deur die aandagsoekende sentimente en kranksinnigheid van ‘n sekere Afrikanerboer van Rustenburg wat na bewering ‘n klag by die internasionale geregshof gelê

Lees verder: ANC-jeug vaar uit teen ‘mal Afrikaner’

Duitsland en Rusland vat hande

Rusland en Duitsland het ingestem tot groter internasionale samewerking. President Dmitri Medwedef en sy Duitse ampsgenoot, kanselier Angela Merkel, se ontmoeting in die weelderige Barok-gastehuis, die kasteel Meseberg 40 km noord van Berlyn, sal lei tot nouer bande tussen die twee lande. Merkel het gewys op die Europese Raad se Komitee vir Politiek en Veiligheid

Lees verder: Duitsland en Rusland vat hande

Boer lê volksmoordklag in Den Haag

‘n Boer van Rustenburg het Julius Malema by die internasionale strafhof in Den Haag van volksmoord en misdade teen die mensdom aangekla. Dié man, wat intussen landuit is, se naam is nie bekend nie, maar het by monde van sy regverteenwoordiger met Die Burger geskakel. Hy het uitgebreide boerderybelange, het sy prokureur, Fanie van der

Lees verder: Boer lê volksmoordklag in Den Haag

Jeugliga lê klag teen burgemeester

Die ANC-jeugliga het ‘n klagte teen die burgemeester van Kaapstad, Dan Plato, gelê, het ‘n lid van die party gesê.  “Ons het ‘n saak by die Khayelitsha-polisiestasie aanhangig gemaak,” het Xolisa Hlwempu gesê. “Ons sal die media inlig oor wanneer die burgemeester in hegtenis geneem sal word, sodat hulle daar kan wees om dit te

Lees verder: Jeugliga lê klag teen burgemeester

Vergrootglas op Suid-Afrika

 Tot 40 000 prostitute, hoofsaaklik uit Zimbabwe, wat net in die groter Johannesburg-gebied verwag word, pres. Jacob Zuma se swaers wat ‘n wit bok as boetedoening vir ‘n ongenoemde misstap deur MaNtuli aan die Zuma-familie oorhandig, en dreigemente van die hervatting van xenofobiese geweld wanneer die tydelike werksgeleenthede verdamp wat met die sokker verband hou

Lees verder: Vergrootglas op Suid-Afrika