Vier-en-twintig swart verdagtes wat immigrasiebeamptes insluit, het in die landdroshof in Ladybrand in die Vrystaat verskyn op aanklagte van bedrog en korrupsie. Die polisie sê nog twee verdagtes is Maandag in hegtenis geneem. Die inhegtenisnemings volg na ‘n ondersoek deur die Valke en die departement van Binnelandse Sake wat twee jaar geduur het. Die verdagtes
Lees verder: Vermeende korrupte Lesotho-immigrasiebeamptes voor
