Unilever onttrek ‘homofobiese’ advertensie

Unilever het Dinsdag gesê hulle het ‘n advertensie vir ‘n gewilde margarienhandelsmerk in Suid-Afrika onttrek nadat dit veroordeel is as homofobies. Die advertensie vir Flora–margarien, wat is beskou word ryk in Omega-3 vetsure en goed vir die hart, word vertoon met die woorde “uhh, pa ek is gay”, by ‘n porselein hart. “Jy moet ‘n

Lees verder: Unilever onttrek ‘homofobiese’ advertensie

Papenfus: Flippie se eis sal voortgaan

Die regsverteenwoordiger vir Flippie Engelbrecht, wat as tiener na bewering deur ‘n boer van Ashton in die Wes-Kaap en sy plaasbestuurder aangerand is, het bekendgemaak dat die saak voortgaan. Die boer, Johnny Burger het die week selfmoord gepleeg, maar Carina Papenfus sê siviele eise sal teen Burger se boedel ingestel word. Burger en sy bestuurder,

Lees verder: Papenfus: Flippie se eis sal voortgaan

Brand by ANC-hoofkantoor

‘n Brand het Dinsdag in die ontvagslokaal van Luthuli-huis ontstaan, sê die ANC. “Die brand het die ontvangslokaal beskading en ‘n rusbank verbrand… ‘n Gebreekte bottel is op die vloer gevind,” sê die woordvoerder van die African National Congress, Jackson Mthembu. “Veiligheidspersoneel het brandblussers gebruik om die tierende vlamme te blus wat amper plafonhoogte in

Lees verder: Brand by ANC-hoofkantoor

Wat bedoel Dan Roodt met sy kritiek op die demokrasie?

deur Danie Goosen Dan Roodt het onlangs ‘n belangrike artikel oor die gebreke van die ‘demokrasie’ geskryf. Uit die algemene strekking van sy artikel is dit duidelik dat Dan enigsins skepties oor die demokratiese gedagte is. Omdat die tema so belangrik is, kan ten minste die volgende kort opmerkings daaroor gemaak word: 1. Watter doel

Lees verder: Wat bedoel Dan Roodt met sy kritiek op die demokrasie?

Die nuwe generasie blitsbukse

deur André Olivier Met die motorwêreld wat so vinnig verander het die hele motorbedryf ‘n groot skuif opwaarts beleef. Blitsbukse van ‘n dekade gelede is nou luukse rygoed wat die gemiddelde koper byna nie kan bekostig nie. Die dae van spot goedkoop verrigtingsmotors is lank verby, maar nou word die gewone rygoed al hoe luukser

Lees verder: Die nuwe generasie blitsbukse

Burger het kwaadwillige smeerveldtog teen hom veroordeel

Die wynboer van die Bredevallei wat pas oorlede is, Johnny Burger, se prokureur het vroeër die venyn van die ongetoetste en valse beskuldigings teen sy kliënt oor die beweerde aanranding van ‘n plaaswerker, Flippie Engelbrecht, skerp gekritiseer. Dit wil voorkom asof die volgehoue veldtog teen Burger deur die plaaswerker se regsverteenwoordiger Carina Papenfus, tot die

Lees verder: Burger het kwaadwillige smeerveldtog teen hom veroordeel

Minister: Pretoria word ‘n stat van Tshwane

Die minister van Kuns en Kultuur, Paul Mashatile, het weer herhaal wat die regering se standpunt oor die Tshwane-Pretoria debat is. Mashatile sê Pretoria kan nie beskou word as ‘n stad nie. Burgerlike organisasies, het die naamsverandering in die hof betwis. Hulle argumenteer dat die publiek nie geraadpleeg is oor die besluit nie. In Oktober

Lees verder: Minister: Pretoria word ‘n stat van Tshwane

Regering wil ingryp om skade van staking te beperk

Die Minister van Minerale Hulpbronne, Susan Shabangu, het aan die media in Pretoria gesê indien die staking nie gou opgelos word nie, gaan dit die ekonomie ‘n knou kry. Die regering is gereed om in te gryp in die goudmynsektor om skade wat die loongeskil aan die ekonomie veroorsaak, te keer. Duisende vakbondlede van NUM

Lees verder: Regering wil ingryp om skade van staking te beperk

Wynlandgoedeienaar pleeg selfmoord na plaaswerkerklag

Die eienaar van die Rietvallei-wynlandgoed in die Boland, Johnny Burger het selfmoord gepleeg. Burger is daarvan aangekla dat hy die seun van ‘n plaaswerker, die 19-jarige Flippie Engelbrecht vyf jaar gelede aangerand het. Die bestuurder van Rietvallei, Wilhelm Treurnicht is ook aangekla. Engelbrecht is blind na die aanval, hy ly aan bloeding op die brein

Lees verder: Wynlandgoedeienaar pleeg selfmoord na plaaswerkerklag

Brief aan Beeld oor Piet Croucamp

deur Johann Botha Die volgende brief deur mnr. Johann Botha, wat ‘n klag teen Piet Croucamp by die Universiteit van Johannesburg gelê het, het vanoggend in die aanlynweergawe van Beeld verskyn. Dr. Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg het verlede week ’n klag van haatspraak aanhangig gemaak teen ’n voormalige filosofiedosent van Tuks oor

Lees verder: Brief aan Beeld oor Piet Croucamp