praag.co.za

Burger het kwaadwillige smeerveldtog teen hom veroordeel

Carina Papenfus troos Flippie
Flippie Engelbrecht in die omhelsing van Carina Papenfus

Die wynboer van die Bredevallei wat pas oorlede is, Johnny Burger, se prokureur het vroeër die venyn van die ongetoetste en valse beskuldigings teen sy kliënt oor die beweerde aanranding van ‘n plaaswerker, Flippie Engelbrecht, skerp gekritiseer.

Dit wil voorkom asof die volgehoue veldtog teen Burger deur die plaaswerker se regsverteenwoordiger Carina Papenfus, tot die tragiese dood van Burger gelei het. Burger het voor sy dood gesê hy is die “slagoffer van ‘n smeerveldtog deur ‘n kwaadsteker met ‘n politieke agenda”.

Die polisie kon nie bevestig of Burger sy eie lewe geneem het nie. Rapport het egter reeds op sy webtuiste verklaar dat Burger selfmoord gepleeg het.

Jaco Krauwkam, Burger se prokureur, het veral die wyse waarop “doelgerigte” sosiale media-veldtogte gevoer is om Burger in die media te stigmatiseer en te verhoor asook om Rietvallei-wynlandgoed ekonomies te knak, uitgewys.

Krauwkam het vroeër gesê dit dui op ’n doelbewuste “beswadderingspoging” deur Engelbrecht se regsverteenwoordiger, Papenfus.

Papenfus het tydens Burger se onlangse hofverskyning die publiek aangehits met uitroepe wat die spanning en woede van die gemeenskap verder verhoog het terwyl hulle moes wag vir die twee mans om te verskyn.

Meer as 100 plaaswerkers en lede van die gemeenskap wat uit Oudtshoorn, Swellendam, Barrydale en Piketberg ingebus is, het vanaf 9:00 buite die hof saamgedrom om die Engelbrecht-gesin te ondersteun.

Burger en sy voorman Treurnicht het eers ná 11:00 opgedaag, weens ‘n ongesteldheid. Dit het daartoe aanleiding gegee dat woede-uitbarstings vanuit die gallery gehoor is.

Uitroepe van “Hoekom is jy so spesiaal? Wie dink jy is jy?” het weerklink toe die twee die hofsaal binnegekom het.

“Jy sê dat jy nie goed voel nie. Hoe dink jy voel hierdie kind en al die ander kinders wat jy aanrand,” het Carina Papenfus, sekretaris van die Freedom Trust, geskree.

Na ‘n kort verskyning, het landdros Francois van Deventer die saak uitgestel tot 13 September.

Toe die twee die beskuldigdebank verlaat, het ‘n lid van die gemeenskap geskree: “Druk hom vas!” Daar was ‘n stormloop vir die deur, en die polisie moes ‘n bontstaan om die twee te beskerm toe die skare skielik op hulle toesak.

Die manne het hul bakkie veilig bereik, maar die oproeriges het begin om die voertuig van kant tot kant te skud, terwyl hulle teen die vensters en enjinkap gehamer het.

Krete van “Brand hom!” is gehoor en die skare het begin klippe gooi toe die bakkie wegtrek. Die polisie moes van ‘n skokgranaat gebruikmaak om die woedende skare uiteen te jaag.

Krouwkam het in ’n aparte verklaring gesê dat Engelbrecht na die beste van sy kliënt se wete in goeie gesondheid was toe hy die plaas in 2008 verlaat het.

Hy was beslis nie blind nie en het albei sy hande gehad. Hy het bygevoeg dat die Engelbrecht-egpaar ernstige drankprobleme gehad het en dat dit die rede was waarom hulle gevra is om Rietvallei te verlaat.

Burger het toe gesê hy sal enige vervolging ten sterkste teenstaan en die “kwaadstokers” wat dié valse aantygings maak aan die kaak stel en “tot verantwoording bring”.

Engelbrecht beweer die twee mans het op 25 Januarie 2008 sy kop só hard teen ’n wyntenk gestamp dat hy daarna gereelde epileptiese aanvalle gekry het. Nadat ’n operasie om die drukking op sy brein te verlig skeefgeloop het, het hy blind geword. In September 2009 het hy sy hande so erg verbrand nadat hy ’n epileptiese aanval langs ’n vuur gehad het dat sy hande geamputeer moes word.

Engelbrecht eis vergoeding, asook sy hande en sig terug. “Daai boer het my hart baie seer gemaak.”

Papenfus, van die Freedom Trust, het intussen ‘n Amerikaanse ontwerper, Ivan Owen, ingespan om duur prostetiese hande vir Engelbrecht te maak met die hulp van Richard van As.

Solomzi Ntlalombi, een van die betogers, het gesê dat hoewel hy nie vir Flippie ken nie, het hy gekom om hom te ondersteun .

“‘n Besering aan een is ‘n besering aan almal. Ons ondersteun hom as gevolg van die pyn wat hy gehad het.”

Engelbrecht het aanvanklik die bewerings van sy aanranding in die teenwoordigheid van Papenfus en twee senior lede van die Wes-Kaapse ANC, Pat Maran en Sanette Smit asook Shirley Davids van die “Mawabuye-grondregtebeweging” gedoen. Die foutiewe spelling verwys waarskynlik na die Mazibuye-grondregtebeweging.

Die omstrede Mazibuye-grondregtebeweging weier om ag te slaan op die toenemende kritiek uit linkse kringe oor sy anti-Indiese retoriek.

Die groep pleit ondermeer dat ook Indiese grond in KwaZulu-Natal herverdeel moet word onder swartes en dat Indiërs hul SEB-status moet verloor.

Comments

98 responses to “Burger het kwaadwillige smeerveldtog teen hom veroordeel”

  1. P Avatar
    P

    Papenfus soek aandag en is nie die naam van regsverteenwoordiger werd nie.

    1. gas Avatar
      gas

      sy is dalk ‘n moord medepligtige

    2. Johan A Kotzë Avatar
      Johan A Kotzë

      Hmmm ek dink hulle het fout gemaak met haar van moet wees Fapen……….

  2. Rebel Avatar
    Rebel

    Ek sien gereeld hoe bruinmense mekaar verbaal en fisies aanval. Kinders word geklap, geslaan en selfs geskop. Dan praat ek nie eers van die tragiese tonele wat ek moet gade slaan as hulle dronk is nie! Ek kan nie n oordeel fel oor die insident nie, maar die sosiaal-maatskaplike probleme is die gemeenskap is skokkend.

    1. Gas Avatar
      Gas

      Dit is ook my ervaring, veral as alkohol ter sprake is. Die Suid-Afrikaanse tronkbevolking weerspieël die hoë voorkoms van hierdie onaanvaarbare gedrag met Bruin oortreders wat vier keer meer geneig is tot misdaad.

    2. Krisjan Lemmer Avatar
      Krisjan Lemmer

      Dit is wat my so kwaad maak van sekere van ons eie mense. Jong mense wat te vroeg ryp geword het en nie met die gevolge kan saamleef nie. Mense wat die res van ons na n klomp “rednecks” met te veel inteling laat lyk.
      Ongelukkig is dit nie net n tendens onder die bruin gemeenskap nie,dis oral en dit is ongelukkig waar. Die ander kleurgroepe kan dalk meer geneigd wees daartoe maar die blanke het ongelukkig ook ons “MAAGDELIKHEID” verloor itv geweld teemoor kinders, vrouens ens.
      Daar is te veel wit Flippies wat sonder hoop gebore word.Dit belg my MAAR dit is waar. Toe ons die morele hoegrond prysgegee het het ons veel meer verloor as net politieke mag.

  3. Seg Net Avatar
    Seg Net

    Sy is ‘n plaffer boetie en linkse liberaal. Kopdoek moet haar maar kry vir die sake wat nog kom.

    1. Krisjan Lemmer Avatar
      Krisjan Lemmer

      Weet nie so mooi of sy werklik n liberal is of nie.Mense soos die het nie noodwendig n gewete of enige werklike beginsels nie. Hierdie lyk vir my na n laaaang plan waarvan die arbeider maar net die eerste fase is. Erens staan iemand kans op n groot klomp geld en miskien n wynplaas of twee[die oorledene had mos 4].Miskien gaan sy n trust of twee stig namens die ” voorheen benadeeldes/onderdrukte plaaswerkers” en dit bestuur en n lekker vet salaris en aandele etc. kry.Sy het mos met eiendom gespekuleer ,dis haar “game”.
      Wat kommerwekkend is ,is die feit dat die vrou absoluut onverantwwordelik optree en dat haar opswepery kan lei tot n klomp kolaterale skade agv ondeurdagtige optrede deur opgesweepte ” voorheen benadeeldes.”

  4. Willy Avatar
    Willy

    Het ek nie gelees dat sy geskrap was of is?
    Dan is sy mos medepligtig aan Mnr Burger se dood as ek hierdie berig lees.
    As dit so is hoop ek haar gewete ry haar.
    Sterkte aan die familie in hierdie hartseer tyd.

    1. african4 Avatar
      african4

      Sy is seker gelukkig n ateis, so sy dood sal haar nie baie pla nie. Sy sal egter daarvoor moet pa staan in die hiernamaals. Sy het valse getuienis afgelewer en is dus direk verantwoordelik vir sy dood.

      1. Ratel Avatar
        Ratel

        Nie in die hiernamaals nie African. Sy moet pa staan in die hede…

    2. Grobbie Avatar
      Grobbie

      Haar soort het geen gewete nie!

      1. Willy Avatar
        Willy

        Baie waar wat jy sê Grobbie.

  5. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Die mense sweep die emosies van die volk op. Hulle moet oppas wanner hierdie emosies opbloei want dan dink mense nie en dan sal hierdie libs net soos die res van ons aangeval en gemartel word.
    Hierdie opsweping van mense sodat hulle soos tropdiere optree is baie gevaarlik.

    1. Keelvol Avatar
      Keelvol

      Papenfus bou haar eie zombie horde om haar net soos al die ander Priesters.

  6. Trippie Trip Avatar
    Trippie Trip

    Dat die Papenfus-vroumens eerder hierdie klein leuenaar se woord neem is vir my ‘n groot steen des aanstoots. Tog is daar BAIE Blanke kinders en spesifiek ons oues van dae wat verkrag, brutal aangerand, en vermoor word, ook diegene wat met strykysters op hul hande gebrand word. Waarom steek sy nie ‘n helpende hand uit na hulle nie ?
    ‘n Vrou wat skree is beslis nie ‘n dame nie – dis nou een van die onlangse twee Suid-Afrikaners op wie ek NIE trots is NIE !
    ***
    Nou wag ek net vir SwartMag om my weer aan te vat …

    1. Seg Net Avatar
      Seg Net

      Trip en ander moet hierdie swartgemors nie eers antwoord nie. Hy sal soos Daniel self verdwyn. Sien hy is op Maroela ook besig.

  7. Ratel Avatar
    Ratel

    Hierdie is vir my ‘n ernstige saak, selfs meer ernstig as die Vuilpiet sage.
    Papenfus het dit reggekry om met emosionele opsweping en rasse aanhitsing dit sover gekry vir iemand om sy lewe te neem. Dit was nie in ‘n hof getoets of Burger skuldig is of nie, en dit het ook nie vir haar saak gemaak of hy skuldig is of nie. Sy het mense teen hom opgesweep en die publiek aangehits om hom leed aan te doen. Sy het wetend ogetree dat dit die man se eiendom, sy lewe en die lewe van sy familie in gevaar stel, sonder of sy weet of hy skuldig is of nie. Sy het op hoorse getuienis gehandel, sonder of sy geweet het of daar ‘n mate van waarheid in was, wel wetende dat Burger in die toekoms op een of ander manier geruineer sal wees. Dit het op die einde sy dood beteken. Sy dood moet vierkantig voor haar deur gele word.
    Sy is nie net aandadig tot sy dood nie, sy is verantwoordelik daarvoor.
    Waar is Afriforum,dat hulle so stil is. Kan ons enigeiets van hulle regsverteenwoordigers verwag?
    Hierdie saak kan nie net hier gelaat word nie, die dood van ‘n eggenoot, pa en familielid is deur Papenfus veroorsaak, spesifiek met die doel om hom soveel skade as moontlik te berokken. Sy het, om haar venyn te versterk, hom sommer, volgens die berig, met die aanranding en beserings van ander kinder beskuldig.
    Sy het goed geweet waarmee sy besig was, sy het opgetree asof hy skuldig bevind was, sy het emosionele en rasse aanhitsing gebruik om hom skade te berokken en sy het sy dood veroorsaak.
    Sy moet op een of ander manier verantwoording doen vir hierdie man se dood.

  8. OomKosie Avatar
    OomKosie

    Bombardeer haar Twitter bladsy, @cnrmadnessave.

  9. Koos Willeboer Avatar
    Koos Willeboer

    Ek wonder of ‘n mens Carina Papenfus se naam nie kan voeg by die lysie van Afrikaner-haters nie. Haar emosionele en selfs barbaarse opsweping van primitiewe emosies teen ‘n persoon wat voor die hof teregstaan, is beslis nie wat ‘n mens van ‘n juris verwag nie. Duidelik is haar gedrag ‘n vertoning vir die galery in ‘n poging om blitspopulariteit in die linkse media te verwerf. Sy is ‘n klad op die reputasie van die regspleging.

    1. Ratel Avatar
      Ratel

      Daar is ‘n lysie?

  10. Seg Net Avatar
    Seg Net

    Ek het gister met iets begin om mense se reaksies te toets en het beslis gekry wat ek verwag het. Ek het die profiel SwartMag geskep en is van die forum verwyder. Daar is ook baie kritiek van almal met ons tipe denke wat te wagte was. Indien ek hierdeur iemand te na gekom het vra ek hom of haar verskoning, dit was nie die idee nie. Het net soos ek geseg het reaksie getoets.

    1. Trippie Trip Avatar
      Trippie Trip

      Ja SwartMag, jy het my lekker gevang – nogal gemerk jy het jou mes in vir my !
      Het jy darem die reaksie gekry wat jy verwag het, en was dit positief of negatief ?

    2. Keelvol Avatar
      Keelvol

      Vark nek!

      1. Seg Net Avatar
        Seg Net

        Riempies, Keelvol Trip en al die ander. Kom ek vertel julle. Praag het gou daardie kommentaar verwyder. Hoe meer ek aangehou het hoe meer het hulle dit verwyder. Hulle het my later verban en my IP-adres inderdaad versper. Dit wat ek op die ander forums soos Maroela was toegelaat en ek kon daar seg wat ek wou. Dit seg vir mens iets van die verskillende forums se inbors. Vark Nek Swart gemors en wat julle my genoem het en nou noem aanvaar ek en soos ek al geseg het indien ens jou oopmaak vir kritiek moet jy aanvaar wat na jou toe kom. Die verwagte reaksie was oorweldigend en ek het net teenstand en meeste negatiewe kritiek gekry. Weereens verskoning vir die wat aanstoot geneem het, vergewe maar soos die INGILSE seg It’s all in the game

        1. Keelvol Avatar
          Keelvol

          Wat vir my opvallend was is hoe gou al die gereelde ouens hulle beurt kom maak het om die nuwe ou uit te vis. Ek weet hoe ek voel oor Praag en ek kan baie duidelik sien ek is nie die enigste een nie. Hou so aan Praag ons gaan nog sulke aanvalle sien.

          1. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Keelvol ek deel jou sentiment. Gelukkig is almal darem nie kwaad nie. My ou vriende wat saam met my oorgekom het, het my die meeste gekruisig as SwartMag. Iets positiefs hier uitgekom.
            Praat weer more

          2. Trippie Trip Avatar
            Trippie Trip

            Ja toe … laat hierdie Boervrou jou ‘n les leer. LoL.

    3. Riempies Avatar
      Riempies

      Seg Net – reaksie getoets om wat te bereik? Om jou standaard van slegse en baklei te akkommodeer deur dit uit te lok en te vestig?

      Jy het baie hard probeer om Praag te laat afsien van hulle standaard vereiste
      van kommentaar lewer. My voorstel aan jou is onderwerp jou aan die vereistes van Praag soos almal wat hier kommentaar lewer of kry jou ry.

      1. Boerewitman1 Avatar
        Boerewitman1

        Dit is reg Riempies, sny sy riempies af.

    4. Ratel Avatar
      Ratel

      Jou dog. Dit sal nou beteken dat ek teen my sin vir Daniel Maartens moet omverskoning vra, want ek het gedink dit is hy. Die oormatige gebruik van “u” het my onkant gevang.
      Daniel, beskou bogenoemde as my verskoning wat ek aanbied.

      1. Seg Net Avatar
        Seg Net

        Ratel weereens my verskoning my vriend. Baie snaaks dat jy sy naam noem. Dit het in ‘n ingewing van ‘n oomblik gebeur toe ek so lees en dink dat Daniel en die ander liberaliste skaars is. Ek het toe gedink kom ek kyk wat gebeur indien ek so ‘n bietjie aandik. En so op SwartMag afgekom. Ek is nie spyt ek het dit gedoen nie. Dit was nogal insiggewend om sommige kommentaar te lees. Jy weet Ratel wat ek wel agter gekom het en baie sal met my verskil, is dat ons as Afrikaners nog nie ‘n plan van aksie het indien die fan die paw paw tref nie. Ons almal ek, die grootste praat, maar voer nie die daad by die woord nie. Hierdie was vir my ‘n halwe “eye opener”.

        1. Gas Avatar
          Gas

          Ek dink nie dit het enige iets bewys nie, behalwe jou kwaadwilligheid. As die ander webwerf dit plaas is dit ‘n klad op hulle om nie die verantwoordelikheid wat met spraakvryheid saamgaan te aanvaar nie. Jy verstaan dit blykbaar ook nie.

          1. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Gas dit is jou keuse en reg en ek aanvaar en respekteer jou siening.

        2. Ratel Avatar
          Ratel

          Ek is net jammer dat ek nie kan onthou wat Swartmag alles geskryf het nie, want ek het hom meerendeels ge-ignoreer. Soos vir die gas wat nou net kommentaar gelewer het.

          1. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Ratel om eerlik te seg ek ook nie.

          2. Trippie Trip Avatar
            Trippie Trip

            Toemaar Ratel, ek weet wat hy geskryf het, soos bo gese, hy’t my al die pad “ge-target”. Nog voor ek my draai op Maroela gemaak het, was die “aanval” klaar daar en my naam genoem. Gelukkig vergewe ek gou hehe.

    5. Boerewitman1 Avatar
      Boerewitman1

      Dit is ek wat jou laat blok het, blikskottel

      1. Trippie Trip Avatar
        Trippie Trip

        LoL … moes hom gelos het, ek sou sy sake vir hom mooi gewerk het. Se mos altyd, staal het nie dikte nodig nie. Ag, ek moet erken, ek het lekker gelag na die tyd. My kiewe was meer as een maal 2X2 bar gepomp.

        1. Boerewitman1 Avatar
          Boerewitman1

          Ek wou die ou gaan opsoek met ‘n haelgeweer in my hand. Ja, dit is soos hy sê, ‘n mens moet maar vergewe en glimlag. Ons kan more dood wees. Wil net by sê, die WRAAK gaan soet wees.

          1. Trippie Trip Avatar
            Trippie Trip

            Vat jy nou aan my boervrou-hart. Dis baie waar. More is nie ‘n gegewe nie.
            Rustige en geseende nagrus aan elkeen van julle !

          2. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Boerwitman ek stem 110% saam met jou en ek belowe jou wat na my kant toe kom sal ek vat. So laat die wraak soet wees. Ek wag en sal nie soos sommige mense kwaad raak nie.Die forum is so sonder humor dat ons dit gerus bietjie kan opflikker met iets. Geniet julle Woensdag. Die lewe is wat jy daarvan maak. Vir my is die lewe elke dag ‘n lied.

          3. Boerewitman1 Avatar
            Boerewitman1

            Die Hartseer wals?

          4. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Mooi man

  11. Andreas Meyer Avatar
    Andreas Meyer

    Papenfus kan nie sy regsverteenwordiger wees nie, want sy is van die rol geskrap oor bedrog wat sy gepleeg het:
    http://www.northernlaw.co.za/communication_unit/society_news/2010/Ordenuus_135_December_2010.pdf

    Sy’s maar net iemand betrokke met ‘n groot bek.

    1. Seg Net Avatar
      Seg Net

      Andreas en in haar privaat hoedanigheid?

      1. Boerewitman1 Avatar
        Boerewitman1

        Seg Net, ek dink as jy van die rol geskrap is, mag jy geen regswerk meer doen nie. Dit is soos ‘n Dr wat van die mediese rol geskrap word, hy mag nie meer enigsens praktiseer nie.

    2. Hans Onrust Avatar
      Hans Onrust

      het bevestigt hoe dan ook(privaat, regsvetegenwoordiger, ophitser of wat ook) dat in de rol die dit persoon naar zich toetrekt inzake de criminalisering van o.a. S. Bridges, zacht uitgedrukt, onpartijdigheid onvindbaar is.

    3. gas Avatar
      gas

      daar word oral na haar verwys as ‘n regsverteenwoordiger, in rapport en cape argus. google dit

    4. Rina Burger Avatar
      Rina Burger

      Ja, een groot skelm help n ander groot skelm, leuenaars en kwaadstokers-gatkruipers by die swartes, maar haar keel gaan nog voor ons kele gesny word.

  12. Gas Avatar
    Gas

    Papenfus speel vir ‘n buitelandse gehoor, naamlik die VSA. Die hele mediaveldtog om die siel van kunshande te voorsien was op die Amerikaners gemik en hulle het die hoek heel gesluk

  13. JvNk Avatar
    JvNk

    Me Papenfus is van die rol geskrap as prokureur agv bedenklike saketransaksies – hoe kan die stuk libtert-gemors die komma-vyf se regsverteenwoordiger wees?

  14. Gas Avatar
    Gas

    Volgens ‘n ooggetuie en deelnemer in die oproer wat gelei het tot die skare wat die bakkie wou omgooi, was Burger in trane as gevolg van die vyandigheid van die skare wat teen hom gerig was.

    Mense het gedreig om na die plaas van Burger te gaan om hom te gaan doodmaak, nadat hulle met twee skokgranate verwilder is.

    Papenfus het aan van die oproeriges vertel dat Burger vier plase besit, wat hy behoort te verkoop om die skikking te betaal. Hulle het ook gevoel hy behoort ook na ‘n ander land te trek.

  15. Gail Avatar
    Gail

    This is part of the reason for the high rate of farm murders:

    At 15 years of age, Flippie Engelbrecht, then a normal, healthy, happy
    schoolboy, showed remarkable talent in rugby football and played with a
    senior team, the Robertson Police Club.

    In January

    2008, however, he was severely assaulted allegedly by his parents’
    employer, one Mr Johnny Burger of Rietvallei Wine Estate near Ashton,
    Western Cape, South Africa.

    This brutal assault left Flippie
    with a skull base fracture, brain damaged, blind, epileptic, bilateral
    hand amputations and severe burn wounds over his upper body.

    A
    video clip of an interview with Flippie and his mother, Katriena,
    records the ordeal in their own words (in Afrikaans, but an English
    transcription is available on request):

    https://www.youtube.com/watch?v=9Cpd_e-gIO0

    Rietvallei Wine Estate is a multi-award winning wine producer. It has been handed down from father to son over generations.

    On the day of the assault, current winemaker (and son of Johnny) Kobus
    Burger is said to have witnessed the entire ordeal yet did nothing to
    stop it and never reported the incident. It was simply forgotten and
    made off as just another unfortunate event involving a farmer and a
    farmworker’s minor child.

    http://www.rietvallei.co.za/

    After years of Johnny Burger successfully evading the justice system in
    South Africa, on Tuesday, 16 July 2013 a warrant to appear in court on a
    charge of attempted murder was finally served on him (Johnny Burger).

    He is now due to appear in the Ashton Regional Court on 31 July 2013with a view to stand trial for his alleged action(s).

    In solidarity with Flippie and all suppressed farmworkers and their
    children across the world, we urge you to forthwith boycott all wine
    sales, participation in competitions, critique of Rietvallei wines and
    the like until this matter is finally cleared up.

    This is but
    one of a myriad of tales of privilege, wealth and success in the wine
    industry built on the ruins of workers’ lives.

    Please help us stop the scourge!

    Please also share this mail with everybody on your mailing list.

    For further enquiries, do not hesitate to contact us.

    Yours in farmworker freedom,

    Carina Papenfus

    Secretary: The Freedom Trust

    South Africa

    Hou van · Opmerking
    Fredah S Mwale, Avis Smit en Gail Haselsteiner hou hiervan.
    Gail Haselsteiner I
    read this story, it is so sad that in this day and age this is still
    allowed to continue. I hope this animal gets his day. How can you beat a
    child like this, you have to be insane. This child’s life has been
    taken away by a racist, angry wine farmer who takes out his frustration
    on children. Another monster, put him jail.

    1. Will Avatar
      Will

      Here are some facts. Flippie had epilepsy before he fell on the tank. Flippie
      lost his sight during an operation 18 months after the injury. Neither are
      linked to any assault. Then lost his hands stealing cables a year
      later. Papenfus has promised the family large sums of money (they brag about their coming wealth to friends) while not declaring her share. Bawusa/ANC are heavily implicated in this and the DA won’t touch it out of fear of losing black votes. It’s not difficult to portray white farmers as monsters who
      assault children, since it would cut the regime some flak on farm murders

      1. Gail Avatar
        Gail

        There are 39 witnesses and video footage of the assault

        1. Will Avatar
          Will

          Release the footage

          1. Keelvol Avatar
            Keelvol

            Yes please do

            I would very much like to see this footage…
            I will also be able to tell if it has been tampered with!

        2. Keelvol Avatar
          Keelvol

          Chomp chomp!

          My you are a feisty bunch aren’t you?

          Your one sided account isn’t going to convince me.

        3. gas Avatar
          gas

          The DA are not fearful of “losing” votes. They love this witch hunt because it means black votes

          1. Boere Trots Avatar
            Boere Trots

            My My My Gail,
            Please read my comment and reply accordingly.
            Thank You

          2. Boere Trots Avatar
            Boere Trots

            Gail,
            Thank You,
            But I received your biased message already.
            “The DA are not fearful of “losing” votes. They love this witch hunt because it means black votes”.
            You can go away now.
            Your agenda has been exposed and noted.
            Good Bye.

        4. Krisjan Lemmer Avatar
          Krisjan Lemmer

          Gail, if there are 39 witnesses and video footage, why has nobody seen this. Why are there no photos in the newspapers etc ?

    2. Boere Trots Avatar
      Boere Trots

      Gail,
      I find it difficult to understand that you would post Carina’s entire rant here.
      Where is the rule of law “innocent until proven guilty””.
      You do not cease to amaze me. Unless you are Carina in disguise here?
      For people who claim to be enlightened through Liberalism – you surely are proving the opposite. How can you “jump” the gun here? At this stage, everything is hearsay and sub judice, UNTIL heard and “judged” by a court of LAW.
      Try and digest that for a little while, and let us see if TOLERANCE is not yet dead in SA.

      1. Rina Burger Avatar
        Rina Burger

        Can you answer me this question, where were you when this all happend, I for all don’t think he got this hiding for the joke of it, he must have deserved it, most probably stole the farmers belongings. Thats all they can do very well, but give them work they are bloody useless, but they want the money. So I don’t think you can talk if you don’t have the facts.

    3. Liberal Repellent Avatar
      Liberal Repellent

      So- f…king-what?? Who gives a flying fork?? Why should we care about bastards, ek sê…? Get lost you disgusting liberal pool of vomit.

      1. Boerewitman1 Avatar
        Boerewitman1

        Please, this is an Afrikaans page and we don’t use foul language like this on this site. Please refrain from your foul language .Ek aanvaar as zuma sy bek oopmaak om te eet, maak hy net sy bek oop en jy vreet. Ons soek jou nie hier nie, weg is jy. Gepraat van kots, seker jy in ‘n ander vorm, sies man.

    4. Riempies Avatar
      Riempies

      UITEINDELIK WORD DIE PLAASMOORDE ERKEN DEUR DIE LINKSE LIBERALISTE!!! EN DIT NOG DEUR PAPENFUS!!

    5. Keelvol Avatar
      Keelvol

      In your opening statement: “This is part of the reason for the high rate of farm murders” – you cleverly try die shift the blame of farm murders onto the farmers themselves. This is a very dangerous and irresponsible statement coupled with the very emotive content you are basically edging on people to commit more farm murders. Something you liberals have used to great effect in the past to spur on racial tensions in this country for as long as I can remember.

      The UN-convenient truth behind all of this: that you refuse to acknowledge is the fact that in 99% of all farm murders, the victims did absolutely nothing to deserve their fate. In fact in most cases these murders are committed by people that the farmers employed and cared for… and according to your own government controlled stats the motive for these slayings is almost always theft.

      Please explain this to me – why if you are going to steal something do you expose your self to such risk waiting for your victim to come home from church before launching your attack? Why spend so much time torturing your victims? Why rape mothers and daughters and force the brothers and fathers to watch before wiping out the entire family?

      There is only one reason – HATE!

      You liberals have fueled this hate and continue to fuel it in order to reach your demonic goals. This is exactly what the goal is behind your post here and exactly the reason why it can not be allowed to go unanswered and unchallenged.

      I therefore commit myself to tearing this little piece of emotive which hunting to peaces today! To you personally Gail I would like to ask this one question: What actions have you initiated to address the brutal farm murders in South Africa – the answer is none – because farm murders do not fall into your scope of what is considered politically correct. You are Bias.

      1. Riempies Avatar
        Riempies

        Keelvol baie dankie vir hierdie puik kommentaar – jy het raakgevat.

      2. Keelvol Avatar
        Keelvol

        “At 15 years of age, Flippie Engelbrecht, then a normal, healthy, happy
        schoolboy, showed remarkable talent in rugby football and played with a senior team, the Robertson Police Club.”

        Your claim that Flippie was a normal healthy boy at age fifteen needs substantiation – On what facts exactly do you base this statement? Surely you can produce some or other proof – a doctors letter maybe?

        Now lets take a look at epilepsy – not even you liberals can deny that you wouldn’t be able to diagnose epilepsy just by looking at Flippy. I would like to point out that he would still be perfectly capable of playing rugby even with epilepsy.

        http://www.youtube.com/watch?v=64-t5EvrK4w#t=237

        1. Keelvol Avatar
          Keelvol

          “In January 2008, however, he was severely assaulted allegedly by his parents’ employer, one Mr Johnny Burger of Rietvallei Wine Estate near Ashton, Western Cape, South Africa

          This statement requires proof and specifically I want to see the case number for when this happened.

          Do you really expect me to believe that this case was not reported to the police when it happened? Jan 2008 is well into the nsa and even Flippie’s mother would have known that it was her responsibility to report the indecent to the police. How do any of us know that is wasn’t Flippys father or someone else that assaulted him or any one else?

          By reporting the case to the police as soon as humanly possible so that evidence and testimonies can be collected before they become stale and while they are still fresh in the minds of the witnesses.

          1. Keelvol Avatar
            Keelvol

            “This brutal assault left Flippie with a skull base fracture, brain damaged, blind, epileptic, bilateral hand amputations and severe burn wounds over his upper body.”

            Again you need to provide the medical report to substantiate your claims… I want to see the photos taken of his injuries – the ex-rays showing the fracture in his skull and the MRI scan done to show the damage his brain sustained in the alleged assault.

            Epilepsy can be caused by brain trauma but again how do I know that his mother didn’t fall down in a drunken stupor while pregnant with Flippy? The medical report complied at the time of the indecent would indicate if his injuries were in fact sustains during this alleged assault.

            I also refer back to the video I posted earlier about possible causes for epilepsy and it seems to me that drugs and alcohol could just as easily have caused his condition. What other test were conducted to ascertain the cause of his epilepsy before you squarely placed the blame on Mr Burger?

            Flippys unfortunate bilateral hand amputations caused by your own admittance when he fell into an open fire. Two things bug me about this:

            1 – Where were Flippys Parents/ guardians when this happened? Do they not have a responsibility to to take care of their own child to prevent such accidents from happening? Surly if your child is blind and suffering from epilepsy great care should be given to ensure that his immediate surroundings are made safe? I call this gross negligence and I hope you will follow up on this.

            2 – How long do you need to burn your hands in an open fire before it becomes necessary to have to amputate? Considering that the average epileptic fit lasts for only 20 to 30 seconds – something about this does not add up for me. Electric burns seem to me to be a far more feasible possibility.

          2. Keelvol Avatar
            Keelvol

            Let us now look at the alleged assault for which you claim you have video footage.

            The first question that pops to mind is why was there a camera and why was the indecent filmed if indeed it was? Could it perhaps be that the entire thing was planned? Did Flippy and his Father go to the farmer to to make trouble with the intention to film the entire ordeal?

            Secondly – from the reports I have read about this you liberals again threw in the loan dispute card. Correct me if I am wrong but in SA we have legal channels which are to be followed in such cases and a loan dispute does not justify physical aggression. Farm workers are also part of unions and therefore Flippies father did not need to confront the farmer and even more-so did not need to drag is 15 year old son into such an confrontation.

          3. Keelvol Avatar
            Keelvol

            “On the day of the assault, current winemaker (and son of Johnny) Kobus Burger is said to have witnessed the entire ordeal yet did nothing to stop it and never reported the incident. It was simply forgotten and made off as just another unfortunate event involving a farmer and a farmworker’s minor child.”

            You also mention that there is a list of 39 witnesses. Wat am i to make of this – did a whole group of people approach the farmer with is claim of a loan dispute? If this is the case I can argue with the incidence of violent crime on farms in the nsa that the Farmer acted out of self defense.

            Something else that bugs me about this case is why at all Flippie was involved in the alleged assault in the first place? So the father brings his 15 year old son along to a loan dispute – things get out of hand and next thing you know Flippie allegedly gets assaulted?

            It seems to me that there is a gap in your liberal logic here – farmers do not go around in the nsa assaulting minors for no reason – they are well aware of the dangers they face in this country and know not to antagonize their workers. What did Flippy do to get assaulted? Did he perhaps strike first or in any way get physically involved? If he did then the farmer would again have no choice but to defend himself.

          4. Keelvol Avatar
            Keelvol

            “This is but one of a myriad of tales of privilege, wealth and success in the wine industry built on the ruins of workers’ lives.

            Please help us stop the scourge!

            Please also share this mail with everybody on your mailing list.”

            On two occasions I have now shown possible negligence on the part of Flippies parents:

            1 – His father for dragging his son into a situation that he should not have done.

            2 – Leaving him unsupervised around an open cooking fire.

            Even though this case is tragic in every sense of the word it appears to me to be far from the squeaky clean, cut and dry sort of case that warrants this kind of media attention you liberals have invested in to demonize this farmer.

            This then leads me back to what your possible intentions could be for stirring up this much of an issue…

            Could it be that you want to expose the brutality of farmers in general? This can not be the case as our crime statistics clearly show that farmers are much less likely to be involved in violent crime than what their workers are inclined to.

            This then leaves only a single possibility – You only wish to demonize this farmer and destroy his life and livelihood irrespective of what the rule of law is. Well congratulations you have succeeded.

  16. Johan Smal Avatar
    Johan Smal

    Kan Carina Papenfus iemand se “regsverteenwoordiger” wees as sy geskraap is as prokureur?

    1. Liberal Repellent Avatar
      Liberal Repellent

      Fapenpus is slegs ‘n “linksverteenwoordiger”…

    2. Riempies Avatar
      Riempies

      Is dit nie juis n kwalifikasie in die NSA nie?

    3. Boerewitman1 Avatar
      Boerewitman1

      Sy mag niemand verteenwoordig nie, inteendeel sy mag nie eens as ‘n regsassistent werk nie. Sy is van die rol geskraap en mag hoegenaamd geen regswerk meer doen nie. Wie gaan dit in die hof opper. Die saak sal dan onmiddelik uitgegooi word.

  17. Badger Avatar
    Badger

    Just F-off here Gail & Company… and go spray your sewage elsewhere… you are nothing but a Gail Forced Fart in the face of justice and integrity, just like that filthy liberal wh..re-btch Papanfus. Please take note : We DON’T believe in the rotten liberal-humanist principles of inter-racial “freedom. equality, brotherhood, reconciliation and integration”. We believe in total apartheid on both spiritual and physical levels. You and Papenfus (and your whole rotten liberal breed of vipers) need to be mutilated, savagedly brutalized and exterminated by your dearly beloved barbaric fellow simian sub-human beings, Poetic Justice Style. It will be good riddance for society…

    1. Jon Low Avatar
      Jon Low

      “Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid
      en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende
      taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers,”

      1. Riempies Avatar
        Riempies

        Jon Low Jy is nie gebruiker nie jy is n werf plakker – groot verskil!

        1. Seg Net Avatar
          Seg Net

          Jon Low daar is mense wat monitor en toepas wat jy seg, so los dit vir hulle. vra my ek weet. Riempies die lewe is te kort om kwaad te bly. Sien die humor ook soms raak, Ons Afrikaners het so ‘n ryk taal en humorsin dat ons dit ook maar met mekaar kan deel en nie net hier op die forum die ernstige hoef te wees nie. Ek is so ‘n persoon en jy sal maar daarmee verlief moet neem. Reguit op die man af, seg wat ek moet en kan en kan vat wat na my toe kom en sal selfs daarvan ‘n grap maak. Los die styfheid vir die Engelse en wees meer spontaan. Indien jy nie hou van wat ek seg nie is dit dan nou maar daarnatoe. Daar is ‘n tyd vir alles in hierdie ou lewe. Stem u nie saam. Groete, SwartMag

        2. Riana Avatar
          Riana

          Ek stem saam met Jon Low, dat dit nie gepas is nie.

        3. norainbownation Avatar
          norainbownation

          He he Mooi man Riempies!

        4. Jon Low Avatar
          Jon Low

          “…u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle…”

          1. Riempies Avatar
            Riempies

            Jammer man kom ek stel dit gou reg – Jy is nie n
            gebruiker nie Jy is n informele settelaar op Praag – groot verskil.

            (Ek gaan maar solank my regstelling vir jou plaas
            terwyl ek dringend sonder ophou verder sal soek vir die vloekwoord)

  18. Rina Burger Avatar
    Rina Burger

    My donner wil sy hom nie sommer gou gou laat gaan piepie, goodnight soen en in die bed gaan sit nie.

    1. Liberal Repellent Avatar
      Liberal Repellent

      Ja.. Fapenpus hou reeds lankal elke dag sy half afgebrande baster tottie’tjie vas wanneer hy moet piepie… tot laat aand hou sy hom mooi warm… haar arme agtergeblewe geliefde geelbek-hoenderdiefie-liefie goffel katelknapie, ek sê. So as of ons ‘n veer sal voel of hulle more tesame sal uitvrek. Vervloekte wit links-liberale gespuis. Brand in die hel.

      1. Jon Low Avatar
        Jon Low

        “Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid
        en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende
        taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers…”

        1. Seg Net Avatar
          Seg Net

          Jon Low lees en hoor wat geseg word. Dit is die reine waarheid. Ons Blankes word uitgemoor, ou mense word gemartel en met strykysters gebrand, kinders en vrouens word deur swart barbare verkrag daarna vermoor. Mens op plase word nie beskerm nie. Hierdie misdaad teen die blanke word nie verkondig nie en word so stil as moontlik gehou. Indien die Blanke enigiets teen die swart verettering of geelbek wetters doen is al wat koerant, nuus en die media vol van die blanke se onmenslike gedag.
          Die regering loof belonings uit vir inligting wat kan lei tot skuldigbevinding vir misdaad teen anderskleuriges, maar meld nie eers dat blankes vermoor word nie.
          Tree hierdie mens wat misdaad teen blankes beskaaf en tedelik op? Nou kom jy met kritiek teen kommentaar teen hulle? Indien dit andersom gewees het was hier geen berig nie.
          Vir julle soort is daar liberale forums soos media 24

  19. Götterdammerung Avatar
    Götterdammerung

    Al wat die DA-dwepers en liberale sikofante met hul kommentaar gedoen het is om my verder te oortuig dat daar ‘n slang in die gras. Met Papvis se rekord van ongeruimdhede – haar betrokkenheid by The Bridging Factory, haar likwidasie, die uitstaande kriminele saak, dat sy voorgee om ‘n prokureeur te wees alhoewel sy geskrap is van die rol en die ooglopende leiding wat sy Engelbrecht se ma gegee het tydens die YouTube video asook die ANCBC nuusberig- gee my net meer die indruk dat die vrou se agenda die afbreek is van Westerse samelewing om ‘n Sosialistiese staat in plek te sit. Ek het juis vanoggend in die verkeer daaroor nagedink en dit is logies want in ‘n Sosialistiese staat sou sy nie betrokke geraak het by al hierdie grys eiendomstransaksies nie en sou sy dus nie moes likwideer en haar trust gesekwestreer moes word nie. Dit is die ou laai van progressiewe sosialiste – dit is nooit hulle skuld nie. Haar kruiperigheid by die ANC en ANCWL sou – in ‘n Sosialistiese staat – ook vir haar ‘n posisie van mag gegee het wat haar sou beskerm van enige negatiewe nagevolge.

  20. Eric Bornman Avatar
    Eric Bornman

    Me Papenfus, hoe voel die mense wat agtergebly het nadat hulle mans, vrouens en kinders wreed vermoor is na al die plaas anvalle?
    Sommiges se breins is uitgekap en langs hulle geplaas? Waar was jy met omhelsing?
    Plase word afgebrand, waar is jy met jou “Freedom Trust”?
    Jy is uitgeweke uit die regs kringe nou soek jy naam by ander.
    Dokter, Dokter het ook iemand soos jy in die hoofrol gehad…Paapie!!!Paapie

  21. norainbownation Avatar
    norainbownation

    Ek wonder net hoe voel Carina Papenfus nou? Nou dat sy die bloed van n bejaarde man op haar gewete het.

    1. Götterdammerung Avatar
      Götterdammerung

      Niks. Sy is ‘n sosiopaat – sy het geen gewete nie. Alles draai vir haar om haarself. Flippie sal eenkant toe gegooi word sommer nou-nou as dit haar pas

  22. safarmwatch Avatar
    safarmwatch

    Het enige een van julle al vir Flippie ondersoek en waar hy regtig aan sy beserings gekom het? Ek dink nie so nie, dit was moontlik nie van n vuur nie, maar moontlik van kabeldiefstal.

Leave a Reply