Die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema ( NSFAS ) het gister aan die Parlement vertel hoe studente wat nie finansiële ondersteuning nodig het nie die skema misbruik en bedrieg. Baie studente ondertekening selfs beëdigde verklarings om te verklaar dat hulle ouers dood is. By die staande komitee oor hulpbronne in die parlement Dinsdag, het NSFAS se
Vyf politieke partye gederegistreer deur OVK
Die Onafhanklike Verkiesingskomissie het besluit om vyf politieke partye in die aanloop tot vanjaar se algemene verkiesing te deregistreer. In ‘n verklaring het die woordvoerder van die OVK, Kate Bapela, vandag gesê: “Elke jaar moet ons seker maak dat die partye steeds bestaan en steeds aktief is.” “Dit is ‘n administratiewe funksie wat ons vervul.
Swartes brand kliniek af by Bronkhorstspruit
Swartes van die Bronkhorstspruit-omgewing in Gauteng het geboue, waaronder ook ‘n kliniek aan die brand gesteek. ‘n Polisiewoordvoerder, Johannes Japhta, sê ‘n kliniek, ‘n huis en ‘n saal is in Rethabiseng afgebrand. Hy het bevestig dat die onrus wat verlede week in Zithobeni uitgebreek het, nou na ander gebiede uitgebrei het. Japhta sê twee mense
McBride kry verdere hupstoot vir Opod-toppos
Die benoeming van Robert McBride as hoof van die polisie se onafhanklike ondersoekdirektoraat is deur die Nasionale Raad van Provinsies se Gekose Komitee oor Veiligheid en Grondwetlike Ontwikkeling die benoeming ondersteun. Sy welbekende daad was om bomme by die “Why Not” Restaurant en Magoo’s Bar in Durban op 14 Junie 1986 te plant waarin drie
Posaflewering deur staking ontwrig
‘n Staking deur tydelike poskantoorwerkers wat aflewering ontwrig, is in sy tweede week. Die tydelike werkers het besluit om te staak totdat hulle permanente aanstellings kry. Talle mense kla dat pos laat, of glad nie, afgelewer word nie. Dienste in Johannesburg en Pretoria word die ergste geraak met posbusse wat nou al veertien dae leeg
Wie is die geheime buitelandse skenker?
Die ANC is baie bekommerd oor die rol wat ‘n geheime internasionale skenker gespeel het om opposisiepolitiek in Suid-Afrika te manipuleer. Druk deur ‘n buitelandse skenker het glo gelei tot die samesmeltingsplan van die DA en Agang SA wat binne enkele dae gesneuwel het. Afrika is ‘n puinhoop van mislukkings weens buitelandse rolspelers wat politieke
Bodem 25: Die hand-tot-hand
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 24 en alle vorige episodes. Boog op – trek – hou snaar, vingerpunte en pylagterkant teen mondhoek – houuuu… Daar is ʼn ritme in dit alles, ʼn spiergeheue wat molekule vir molekule saamgestel is oor baie jare en ontelbare repitisies. Houuuu… loslaat! Houuuu… ennn… laat sak. Die
Skaliegasontginning kom beslis, sê minister
Die regering het dit duidelik gemaak dat hy “beslis maar verantwoordelik” sal voortgaan met die ontginning van skaliegas. Die minister van minerale hulpbronne, Susan Shabangu het by die opening van die Mynbou-indaba in Kaapstad se amptelike opening gepraat. Sy het gesê finale regulasies in hierdie verband sal binnekort bekend gemaak word. Die minister sê na beraming
Vavi tier oor polisieflaters na dood van familielid
Die geskorste hoofsekretaris van Cosatu, Zwelinzima Vavi het by die Khayelitsha Kommissie van Ondersoek na die polisie Maandag gesê hy is siedend oor polisieflaters. Vavi, wat soos Mandela aangetrek was vir die geleentheid, sê hy kon sy woede skaars beteuel weens ‘n reeks van beweerde polisieflaters na sy suster se kleinkind in die lokasie vermoor is.
Lees verder: Vavi tier oor polisieflaters na dood van familielid
Multikulti-kruisvaart bots uiteindelik met Engels
Coke se multikulti-kruisvaart het dié naweek uiteindelik tot ‘n etniese uitbarsting in hul tuisland gelei. Die Amerikaanse Superbowl, ‘n groot nasionale sportgeleentheid, se advertensies is dikwels die onderwerp van omstredenheid, gewoonlik vir hul seksuele inhoud. Hierdie jaar was daar weer ‘n swart sanger wat minderjarige seks aangeprys het en kenners het voor die byeenkoms gewaarsku
Lees verder: Multikulti-kruisvaart bots uiteindelik met Engels
