Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vaaldriehoekkampus in Vanderbijlpark het vandag en môre alle akademiese en administratiewe dienste opgeskort. NWU-woordvoerder, Louis Jacobs, sê kampusbestuur het die besluit geneem na aanleiding van onluste op die kampus gister. Volgens hom het bestuur geen ander opsie as om aktiwiteite op die kampus te staak nie, nadat betogers eiendom beskadig het
Lees verder: Brandstigting, intimidasie by Vaaldriehoekkampus
