Swart prestasie oral ‘n kopseer

Onderwyskenners in Suid-Afrika sê die matriekuitslae weerspieël die swak besluite deur taakspanne en sogenaamde onderwyskundiges wat deur die ANC en hul handlangers aangestel is. Uitkomsgerigte onderrig (UGO) het kennelik misluk asook die uitsluiting van meetkunde as deel van wiskunde, sê hulle. Swart Suid-Afrikaners kan blykbaar nie eerstewêreld-onderrigmetodes en –benaderings baasraak nie, sê prof. Kobus Maree, van die Universiteit van Pretoria. Die swak prestasie van kandidate in veral

Lees verder: Swart prestasie oral ‘n kopseer

‘Aanvullende eksamens sal vergoed vir swak uitslae’

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga sê aanvullende eksamens sal gebruik word om te vergoed vir die daling in die matriek slaagsyfer, het RSG berig. Dit volg nadat sy bekend gemaak het dat die 2014 slaagsyfer met 2,4% tot 75,8% gedaal het. Sy het ‘n beroep op provinsies gedoen om alles in hul vermoë te doen

Lees verder: ‘Aanvullende eksamens sal vergoed vir swak uitslae’

Jongste plaasmoord eis boer van Estcourt

Die KwaZulu-Natalse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Willies Mchunu, is glo geskok deur die moord op ʼn 69-jarige boer van Estcourt. ‘n Bende swart plaasaanvallers het Malcolm Green vroeg Maandagoggend in die maag geskiet. “Die soort voorval moet ten sterkste veroordeel word,” het Mchunu aan Sapa gesê. Volgens Mchunu kan die tipe voorvalle voedselsekerheid en sakevertroue in die provinsie ondermyn.

Lees verder: Jongste plaasmoord eis boer van Estcourt

Vrystaat maak reg vir moontlike grondbesettings

Vrystaat Landbou het gesê die polisie in die provinsie het die versekering gegee dat hy gereed is om enige onwettige grondbesettings of die betreding van plase te hanteer. Die voorsitter van VL se wet-en-ordekomitee, Tommie Esterhuyse, sê VL en die polisiebestuur het op ’n gesamentlike vergadering dreigemente van grondbesetting bespreek wat op die onlangse kongres

Lees verder: Vrystaat maak reg vir moontlike grondbesettings

Kultuurmarxisme, linksliberales en die oligargie kop in een mus

Soveel skitterende bydraes word op Praag gemaak wat gevaar loop om in die vergetelheid te raak. Dr Roodt se videogesprek op Praag van 14 Desember 2014 tesame met die ander stukke oor kultuurmarxisme behoort, saam met die Yuri Bezmenev-onderhoude (Joeri Besmenef op Afrikaans), ons daaglikse brood te wees. Die onderhoude met Besmenof is duidelik gevoer

Lees verder: Kultuurmarxisme, linksliberales en die oligargie kop in een mus

Wit toeriste neem foto’s ‘asof van bobbejane’

“Toeriste koop nie kapana nie. Hulle neem liewer net foto’s asof ons bobbejane is,” kla die 27-jarige mnr. Jonas Ndakolute wat vir die afgelope agt jaar vleis in Windhoek verkoop. Kapana is gebraaide vleis van pasgeslagde beeste vir die swart mark. Ndakolute en ’n ander paar vleissmouse koop hul vleis by plaasboere op naburige plase en

Lees verder: Wit toeriste neem foto’s ‘asof van bobbejane’

Eurosone verwelkom nuwe lid

Litaue het gister op Nuwejaarsdag na die euro oorgeskakel en die jongste Baltiese land geword wat Europa se geldeenheid aanvaar het. Die euro-sone het sy 19de lidland gekry terwyl vuurwerke die einde van ’n jaar afgesluit het wat gekenmerk is deur kommer oor die VSA se rol in die konflik in die Oekraïne en sy ekonomiese

Lees verder: Eurosone verwelkom nuwe lid

BBC swig voor koninklike druk

Die Britse uitsaaikorporasie (BBC) word daarvan beskuldig dat dit onder druk van die koninklike familie besluit het om nie ’n kontroversiële dokumentêre program, Reinventing The Royals, uit te saai nie, het AFP berig. Die tydskrif Radio Times, wat die storie gebreek het, voer aan regsverteenwoordigers van die koninklike familie het ter elfder ure ingegryp. BBC-base

Lees verder: BBC swig voor koninklike druk

Sasolburgse plaasmoordenaars steeds soek

Die Sasolburgse polisie soek steeds na die moordenaar van Johan Fourie, wat buite sy huis op ‘n plaas in die Taaibosch-distrik doodgeskiet is. Polisiewoordvoerder Livhuhani Hani sê die 67-jarige Fourie en sy vrou was Woensdagmiddag in hul huis toe sy ‘n verdagte buite gewaar. “Die slagoffer het toe na buite gegaan om uit te vind

Lees verder: Sasolburgse plaasmoordenaars steeds soek

Matriekslaagsyfergoëlery: meer as helfte skryf nooit die eksamen

Die “wonderbaarlike” styging in die matriekslaagsyfer oor die afgelope paar jaar was slegs moontlik omdat meer as die helfte van leerlinge in sommige provinsies nooit eksamen gaan skryf nie. Skole weet dat hulle gaan druip en oorreed hulle daarom om nie eens eksamen te gaan skryf nie. Na bewering “verdwyn honderdduisende leerlinge binne twee jaar

Lees verder: Matriekslaagsyfergoëlery: meer as helfte skryf nooit die eksamen