Die kommunistiese aktivis, Helen Lieberman, het Dinsdagaand die hoogste toekenning van die Franse regering ontvang. In Suid-Afrika het niemand nog ooit van haar gehoor nie. Lieberman se organisasie, Ikamba Labantu, is glo sedert 1963 betrokke by die opheffing van gemeenskappe in die lokasies. Sy sê die sukses van haar organisasie is daarin geleë dat daar
Lees verder: Kommuniste deel bruintjies uit en hoop vir ‘n tendermeevallertjie
