Numsa gaan geweld, intimidasie uitbrei

Berigte van intimidasie en geweld wat deur lede van die metaalwerkersvakbond Numsa gepleeg word, neem toe. Numsa sal na verwagting Dinsdag vergader om planne te bespreek om die tweewekelange staking in die staal-en ingenieursbedrywe verder uit te brei. Intussen het honderde metaalbedrywe oral in die land gesê hulle word deurentyd deur Numsa-lede afgedreig met geweld,

Lees verder: Numsa gaan geweld, intimidasie uitbrei

Nadine Gordimer oorlede

Nobelpryswenner en skrywer Nadine Gordimer is op die ouderdom van 90 oorlede. Gordimer het bekendheid in Afrikaans verwerf nadat sy Afrikanervroue met vetplante vergelyk het “wat net goed is om te verkrag”. Sy was ‘n hegte vriendin van die Sweedse Boerehater Per Westberg wat befondsing vir die ANC in Swede gereël het. Gordimer was Westberg

Lees verder: Nadine Gordimer oorlede

Piet Croucamp dreig Johan van der Merwe met ‘doodstraf’

Piet Croucamp, die “akademikus” van die Universiteit van Johannesburg wat deurentyd Afrikanersangers en -meningsvormers verdag wil maak, het oud-genl. Johan van der Merwe vertel dat hy eintlik die doodstraf verdien. In ‘n e-pos aan Van der Merwe, die laaste blanke en Afrikaanse polisiekommissaris voordat die ANC en SAKP die land verower het, sê Croucamp: “Indien

Lees verder: Piet Croucamp dreig Johan van der Merwe met ‘doodstraf’

Euforie in Duitsland ná sokkeroorwinning

Miljoene mense dwarsdeur Duitsland het gisteraand tot in die vroeë oggendure feesgevier ná hul span dié van Argentinië met 1-0 geklop het om die voetbalwêreldbeker in te palm. Die jong speler Mario Götze, wat gisteraand vir die eerste keer sy buiging in die nasionale span gemaak het, het in die tweede helfte van ekstratyd met

Lees verder: Euforie in Duitsland ná sokkeroorwinning

RSG se plaasmoordberigte opvallend foutief

Nadat RSG jare lank plaasmoorde en plaasaanvalle doodgeswyg het, het die geweldige toename in wat alleen as ‘n georganiseerde volksuitwissing beskryf kan word, waarskynlik die openbare uitsaaier genoop om wel daaroor te berig. Wat egter opval, is dat die berigte klaarblyklik opsetlik verkeerde inligting bevat. In ‘n vorige berig is ‘n boer wat geskiet is

Lees verder: RSG se plaasmoordberigte opvallend foutief

Boer van Petrus Steyn doodgemartel

‘n Boer van die plaas Groot Waag by Petrus Steyn, Jan de Kock (69) is vermoor toe swart plaasaanvallers hom oorval het terwyl hy in die veld na beeste gesoek het. Sy lyk is met binddraad aan sy vierwielmotorfiets vasgemaak, het die Volksblad berig. Sy vrou, Marietjie (67), is nie beseer tydens die aanval nie,

Lees verder: Boer van Petrus Steyn doodgemartel

Ons absurde toneel

Deur Joseph Secreve. Soos seker baie mense gaan ek deur verskillende giere, en verdiep myself in diverse stokperdjies van tyd tot tyd. Veral op literêre gebied het ek al sedert my hoërskooljare begin wetenskapfiksie lees, gevolg deur die werke van die sielkundige Carl Jung vanaf my tweede jaar, en daarna verskeie eksistensiële strominge in my

Lees verder: Ons absurde toneel

Wat is ‘n universiteit?

Vanoggend lees ek uit verveeldheid ‘n rubriek in Rapport van Jacob Rooi met die openingswoorde: “Hoe verander ’n voormalige wit, Afrikaanse universiteit sy kultuur op só ’n manier dat almal welkom voel? Dit was een van die ontslape prof. Russel Botman se grootste uitdagings, skryf Jacob Rooi” Onwillekeurig kom die volgende gedagte by my op:

Lees verder: Wat is ‘n universiteit?

Ope brief aan Helen Zille oor Eugene de Kock

Geagte mev. Zille, Die verklaring deur mnr. James Selfe, die skaduminister van Justisie en Korrektiewe dienste van die DA, gister oor die weiering van parool aan Eugene de Kock, het die DA nie slegs in ‘n swak lig gestel nie, maar verlaag die DA tot op die vlak van die ANC waar besluite geneem en

Lees verder: Ope brief aan Helen Zille oor Eugene de Kock