Waar polisiebeamptes in die Vrystaat betrap dat hulle oortree, is hulle laks om sulke sake aan te meld. Volgens die jongste statistieke word oortedings waarby polisiebeamptes betrokke is nie graag ondersoek nie. In vergelyking met ander provinsies, word die meeste sake wat verband hou met wetgewing wat beamptes verplig om interne misdrywe aan te meld,
Haelstorm wat Bloemfontein tref, rig skade aan
‘n Onverwagse haelstorm het chaos in Bloemfontein veroorsaak. In sommige strate het haelkorrels reënwater laat opdam. Opruimingswerk het Donderdagaand in verskeie dele van Bloemfontein begin nadat dié stad en verskeie ander dorpe in die Vrystaat laatmiddag onder hewige hael en reën deurgeloop het. By Prellerplein in die noorde van die stad het die erge hael
Moord op tolk ruk Potchefstroom
Die moord op ‘n tolk van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. Die 46-jarige Maria Arangies (links op foto) van die Taaldirektoraat se tolkdienste op dié kampus is gedurende in ‘n gewapende huisaanval doodgeskiet. Die direkteur van die Taaldirektoraat, Johan Blaauw, sê hulle het vanoggend nadat klasse reeds begin het,
DRK staak nadat verkiesing uitgestel word
Die Kongolese hoofstad Kinshasa is Woensdag lamgelê deur ‘n staking uit protes teen president Joseph Kabila wat aan bewind sal bly ofskoon sy termyn teen die einde van Desember verstryk. Die opposisie het die stakings aangevra nadat die president ‘n ooreenkoms bereik het om tot April 2018 aan bewind te bly deur vanjaar se presidentsverkiesing
VSA wil ISIS uit Mosoel dryf na Sirië
Irakse en Koerdiese magte sê hulle het sowat 20 dorpies om Mosoel beveilig in die eerste dag van optrede om die terreurgroep ISIS uit die stad te dryf. Dié stap deur die VSA word gedoen in die hoop dat ISIS na Sirië sal uitwyk, maar hul beweegrede word nie openbaar gemaak nie. Die jongste aanval
Skelm Clinton-kamp se gekonkel met FBI gelek
Een van Hillary Clinton se senoir amptenare het haar van vervolging probeer beskerm deur die federale speurdiens (FBI) te probeer omkoop. Dit het duidelik geword uit die jongste WikiLeaks onthullings. The FBI file on Hillary #Clinton has been updated with another 100 pages and includes handy ebook reader format https://t.co/xEt6hoPu4f — WikiLeaks (@wikileaks) October 17,
Grondwetlike krisis dreig in Hongkong
Dosyne pro-Beijing wetgewers het dié week uit Hongkong se wetgewende raad gestap om die inswering van twee pro-onafhanklikheid aktiviste te verhinder. Dit lê die grondslag vir ‘n grondwetlike krisis in die Chinees-beheerde stad. Die onafhanklikheidsonderwerp is lank reeds taboe in die voormalige Britse kolonie wat ingevolge die een-land-twee-stelsels-beginsel regeer word sedert dit in 1997 onder
Gratis Telkom-data aan studente wat wil studeer
Telkom het bevestig dat hulle gratis data beskikbaar gaan stel aan studente wat weens die voortslepende betogings nie toegang tot hul studiemateriaal kan kry nie. Die maatskappy sê hy is daartoe verbind om onderwys in Suid-Afrika te steun, het RSG berig. Sommige universiteite het klas- en studiemateriaal aanlyn beskikbaar gemaak vir studente wat weens die
Lees verder: Gratis Telkom-data aan studente wat wil studeer
Groot polisieteenwoordigheid vir ‘studente-opmars’ in Pretoria
‘n Groot polisieteenwoordigheid is op Kerkplein in Pretoria ontplooi vir die opmars van swart jeugdiges oor sogenaamde “klasgelde” en “dekolonisering van onderrig” na die Uniegebou. Volgens die Tshwane metro sal 3000 swartes wat gratis toegang tot universiteite eis, en reeds miljoene rande se skade aangerig het, aan die betoging deelneem. By die Universiteit van Kaapstad,
Lees verder: Groot polisieteenwoordigheid vir ‘studente-opmars’ in Pretoria
Ontlastingsaaiers by UK vasgetrek
Die Universiteit van Kaapstad het bevestig dat die polisie vier oproeriges vasgetrek het wat met houers vol ontlasting na die kampus op pad was. ‘n Woordvoerder vir die universiteit, Elijah Moholola sê die amokmakers is by die ingang van een van die kampusse aangekeer. Vroeër is nog twee studente in hegtenis geneem nadat betogende studente
