Linkse terroris wat op Republikeine skiet was Daily Show aanhanger

‘n Republikeinse kongreslid Steve Scalise verkeer in ‘n kritieke toestand nadat hy geskiet is deur ‘n linkse wit terroris wat belowe het om Trump te vernietig. Die man het losgetrek op Republikeinse kongreslede wat bofbal geoefen het om in ‘n vriendskaplike wedstryd teen Demokrate te speel, nie ver van die Withuis nie. Die skieter, wat

Lees verder: Linkse terroris wat op Republikeine skiet was Daily Show aanhanger

Minister sê Guptas se naturalisasie was niks buitengewoons

Daar is niks buitengewoon oor die toekenning van naturalisasie-sertifikate aan die Gupta-familie nie, sê die minister daarmee belas. Die voormalige minister van binnelandse sake, Malusi Gigaba het Dinsdag ‘n verklaring uitgereik waarin bevestig word dat dokumente wat op sosiale media versprei is met betrekking tot hierdie besluit eintlik werklik is. Gigaba se woordvoerder, Mayihlome Tshwete,

Lees verder: Minister sê Guptas se naturalisasie was niks buitengewoons

Gedenkdiens vir Afrikaanse skrywer PG du Plessis vandag gehou

Die NG Kerk Noord, Potchefstroom, hou Woensdag ’n gedenkdiens vir die befaamde Afrikaanse skrywer P.G. du Plessis. Hy is Woensdag in die ouderdom van 83 oorlede ná ’n jare lange stryd teen prostaatkanker. Die diens is deur ds. Johan Raubenheimer behartig. Een van die huldeblyke aan Du Plessis is gelewer deur sy vriend en medeskrywer,

Lees verder: Gedenkdiens vir Afrikaanse skrywer PG du Plessis vandag gehou

Moody’s gradeer agt instellings af

Die graderingsagentskap Moody’s, het ‘n aantal kredietafgegraderings voorgesit met Eskom, Sasol, MTN, die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika en sewe ander maatskappye wat afgegradeer word. Dit volg op die land se kredietafgradering Vrydag tot die kerf bó rommelstatus, met negatiewe vooruitsigte. Moody’s het Maandag ook die vyf vernaamste banke en versekeraars afgegradeer meestal tot die kerf bó

Lees verder: Moody’s gradeer agt instellings af

Zille kruip láág, maar nie laag genoeg vir swart joernaliste

Die voormalige leidster van die DA, Helen Zille, het vanoggend om 11:00 weereens om verskoning gevra vir haar gewraakte twiets oor die positiewe aspekte van kolonialisme. Sy en die huidige leier van die party, asook haar eertydse protégé, Mmusi Maimane, het by ‘n perskonferensie verskyn waartydens sy ‘n voorbereide verskoning voorgelê het. Zille het gesê:

Lees verder: Zille kruip láág, maar nie laag genoeg vir swart joernaliste

Leon Lemmer: Hoe die Nasionale Party-Broeders Afrikaans verloën het

In 2015 is die volgende boek van Niël Barnard gepubliseer, Geheime revolusie: Memoires van ‘n spioenbaas (Kaapstad: Tafelberg, 289p) – ook beskikbaar in Engels. Pas is Barnard se opvolgboek gepubliseer, Vreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die onderhandelinge (Kaapstad: Tafelberg, 328p, R280) – ook beskikbaar in Engels. Sonder om kommentaar te lewer, haal ek uit

Lees verder: Leon Lemmer: Hoe die Nasionale Party-Broeders Afrikaans verloën het

Ooggetuies betwis polisieweergawe van moontlike terreuraanval in Amsterdam

Die Nederlandse polisie sluit terrorisme uit by die voorval waarin agt mense beseer is toe ‘n motor buite ‘n Amsterdamse stasie in hulle vasgery het. Maar ooggetuies verskaf ‘n ander weergawe as die amptelike polisieverklaring van wat gebeur het en beskryf die voorval as “vreesaanjaend”. Agt mense is beseer nadat ‘n swart Peugeot deur voetgangers

Lees verder: Ooggetuies betwis polisieweergawe van moontlike terreuraanval in Amsterdam

Brief: Wat kan ons doen?

“Ons moet ophou net praat, en iets begin doen!” — Smoorkwaad regse aktivis Die aanhitsing van regse aktiviste het tot onlangs meer daartoe geneig om mens in die moeilikheid te kry as om iets te bereik. Hetsy weens polisie-informante, hetsy weens mans wat van nature ‘n vurige temperament het; regse aktivisme het gedurende my leeftyd

Lees verder: Brief: Wat kan ons doen?

Leon Lemmer: Elsa Joubert se onpatriotiese reis

Elsa Joubert (gebore in 1922) het in 1950 met ‘n mede-joernalis en -skrywer, Klaas Steytler (1922-1998), getrou. Haar outobiografie is in twee dele gepubliseer, ‘n Wonderlike geweld (Kaapstad: Tafelberg, 2005), vertaal as A lion on the landing: Memories of youth (Hermanus: Hemel & See, 2014), en Reisiger (Kaapstad: Tafelberg, 2009, 381p; Amazon Kindle $35), vertaal

Lees verder: Leon Lemmer: Elsa Joubert se onpatriotiese reis

Vier vas wat ontruimde huise in Knysna besteel

Vier verdagtes is in hegtenis geneem op Knysna vir die beweerde besit van gesteelde goedere wat behoort aan inwoners wat hul huise moes ontruim het weens die brande. ‘n Woordvoerder van die polisie, Chris Spies, sê hulle het vermoed dat eiendom gesteel is by huise wat die vorige dag deur die nooddienste ontruim is. Die

Lees verder: Vier vas wat ontruimde huise in Knysna besteel