Bravo vir Dan Roodt se rubriek oor die Niehaus-semels – wat ook deur die varke gevreet sal word.
Voorheen het ek al dikwels hierdie diaboliese opportunistiese Afrikanerkitaarslaners, voorbokke en agterryers met mening aangevat en ontmasker.
Bravo vir Dan Roodt se rubriek oor die Niehaus-semels – wat ook deur die varke gevreet sal word.
Voorheen het ek al dikwels hierdie diaboliese opportunistiese Afrikanerkitaarslaners, voorbokke en agterryers met mening aangevat en ontmasker.
Bravo vir Dan Roodt se rubriek oor die Niehaus-semels – wat ook deur die varke gevreet sal word.
Voorheen het ek al dikwels hierdie diaboliese opportunistiese Afrikanerkitaarslaners, voorbokke en agterryers met mening aangevat en ontmasker.
In die eerste week van Februarie is 'n nuwe geval van cholera aangemeld elke minuut, het Dokters sonder grense (MSF) Dinsdag gesê. "Ons is op 'n baie hoë piek en ons weet nie wat in die toekoms gaan gebeur nie," het MSF se sendinghoof aan Zimbabwe, Manuel Lopez Dinsdag aan verslaggewers gesê. Die cholera-epidemie wat
'n Maandlange algemene staking op die Frans-Karibiese eiland Guadeloupe het geëskaleer in wydverspreide oproer, wat vrees laat toeneem dat politieke geweld kan versprei na ander Franse gebiede. Protesteerders het deur die nag winkels gestroop en voertuie aan die brand gesteek soos wat die staking oor die stygende lewenskoste eskaleer, en een plaaslike senior beampte het
Gewapende mans in motorbote het Dinsdag die presidensiële paleis in die olieproduserende Ekwatoriaal-Guinee se eilandhoofstad aangeval voordat die aanval afgeweer is deur regeringsmagte, het die regering gesê. Die regering het gesê dat die aanvallers van die Nigerdelta afkomstig was. Inwoners van Malabo, die eilandmiddelpunt van die snelgroeiende olie-industrie in Ekwatoriaal-Guinee, Afrika, suid van die Sahara,
President Barack Obama het Dinsdag gesê hy sal 'n addisionele 17 000 soldate na Afghanistan stuur hierdie lente en somer. Die bevel sal amper 50% by die 36 000 Amerikaanse soldate voeg wat reeds daar is. Obama het in 'n geskrewe verklaring gesê die "verhoging is nodig om stabiliteit te bring aan 'n verswakkende situasie
Lees verder: Obama beoog 17 000 ekstra soldate vir Afghanistan
Die jare dertig is terug, altans vergelykings met die 1930’s. Die Nederlandse premier, Jan-Peter Balkenende, het gister op ’n sombere perskonferensie gesê dat die ongekende inkrimping van die Nederlandse ekonomie aan daardie tyd herinner. Die Nederlandse ekonomie krimp vanjaar met 3,5%. Twee maande gelede is nog gemeen dat dit 0,75% sou wees, maar die wêreldwye
Lees verder: Nederland ervaar ongekende ekonomiese inkrimping
Motorfietshelms wat nie die ore van die gebruiker toemaak nie, voldoen nie aan basiese veiligheidsvereistes nie, het die Nasionale beheerliggaam vir verpligte spesifikasies (NRCS) Dinsdag gesê. Die NRCS-woordvoerder Mirriam Moswaane het gesê die "pispotstylhelms (waarna normaalweg verwys word as Chips, German, Beanie of Cruiser) voldoen nie aan die verpligte spesifikasies – spesifiek seksie 5.1a wat
Die SAOG-streek Vooruitgang word gemaak om dit vir reisigers makliker te maak om buitelandse geldeenhede in SAOG-lande om te ruil, het die Suider-Afrikaanse posdiensoperateursassosiasie (Sapoa) Dinsdag gesê. "Die proses is nou in die implementeringsfase," het Sapoa se uitvoerende direkteur Kaynet Moyo gesê. Dit volg na 'n kwartaallikse vergadering in Februarie van Sapoa-beamptes. Die vergadering is
Lees verder: Valutahandel in SAOG-lande gaan makliker gemaak word
Carl Niehaus Die voormalige ANK-woordvoerder Carl Niehaus het bedank uit die regerende party, het die ANK Dinsdag aangekondig. "Die ANK is ingelig omtrent die bedanking van Carl Niehaus uit sy posisie in die organisasie. Die ANK aanvaar sy bedanking," het die nasionale woordvoerder Jessie Duarte gesê. банюФильчаков прокурор харьков
Nathi Mthethwa Die KVP-leier Terror Lekota oorweeg regsoptrede teen die minister van veiligheid en sekuriteit, Nathi Mthethwa, se besluit om sy lyfwagte weg te neem, het die party gesê. "Ons oorweeg regsoptrede teen die minister," het die party se woordvoerder Phillip Dexter aan Sapa gesê. Mthethwa het Maandag die aankondiging gedoen dat daar geen rede