Volgens ‘n verslag oor klimaatsverandering wat Donderdag vrygestel is, gaan klimaatveranderinge net versleg as gevolg van die globale verhoging in kweekhuisgasse. Die verslag is in Johannesburg vrygestel deur Oxfam International en Earthlife Africa. Volgens die verslag lewe Suid-Afrika reeds op die randjie as gevolg van die veranderende klimaat. “Baie van Suid-Afrika is droog of semi-droog,
12 Kongolese milisies stem tot skietstilstand toe
‘n Dosyn pro-regeringsmilisies in die DRK se suid-Kivuprovinsie het ingestem om op te hou met gevegte en sal begin om teen die naweek te ontwapen, het ‘n top provinsiale amptenaar Donderdag gesê. “Die ontwapening van die soldate sal Sondag in suid-Kivu se hoofstad Bukavu begin in die teenwoordigheid van die minister van verdediging, Charles Mwando
Lees verder: 12 Kongolese milisies stem tot skietstilstand toe
Twee in hegtenis vanwe? moord op IVP-raadslid
Twee mans is Donderdag in KwaDukuza gearresteer vir die moord op ‘n IVP-raadslid, het KwaZulu-Natal se polisie gesê. Superintendent Jay Naicker het gesê die mans is gearresteer vir die moord op Elliot Maphumulo by sy huis in die Manadareserwe op Woensdag omtrent 8uur die aand. “Ons het hulle gearresteer na ons inligting opgevolg het wat
ANC gaan onderwysstelsel transformeer, s? Zuma
Die ANK beoog om die onderwysstelsel ten volle te transformeer binne die volgende 5 jaar, het ANK-president Jacob Zuma Donderdag gesê. “’n Dringende taak lê voor in die dat ons die onderwyssisteem ten volle moet transformeer,” het Zuma gesê. Die ANK-president het studente van die universiteit van die Vrystaat en die Sentrale universiteit van Tegnologie
Metropolisie kan nie vloedslagoffers bereik
Metropolisie-amptenare was nie in staat om al die slagoffers van Donderdag se vloed in Soweto te bereik nie, het die Johannesburgse metropolisie gesê.
Metropolisie-amptenare was nie in staat om al die slagoffers van Donderdag se vloed in Soweto te bereik nie, het die Johannesburgse metropolisie gesê.
Taxi’s lei die verval in anargie
Ná die moord op 'n jong Afrikanermeisie wat oënskynlik doelbewus deur 'n taxibestuurder doodgery is, is dit nodig om te besin waarheen die land op pad is met die horde taxi's waarvan Suid-Afrika se paaie vervuil is.
Ná die moord op 'n jong Afrikanermeisie wat oënskynlik doelbewus deur 'n taxibestuurder doodgery is, is dit nodig om te besin waarheen die land op pad is met die horde taxi's waarvan Suid-Afrika se paaie vervuil is.
Taxi’s wat moor
отделка баниОлександр Фільчаков прокурор
OTM in Butterworth opgeblaas
‘n OTM is Woensdagoggend opgeblaas by ‘n vulstasie in Butterworth, het die Oos-Kaapse polisie gesê. Kaptein Lingisile Magama het gesê die ontploffing het Woensdagoggend omtrent 5uur plaasgevind. Die vulstasie was gesluit en daar was geen personeel of sekuriteitsbeamptes aan diens nie. Polisie wat naby was het die ontploffing gehoor en hul na die toneel gehaas.
Afrika-unie verwelkom offensief teen Rwandese Hoetoe-rebelle
Die hoof van die Afrika-uniekommissie, Jean Ping, het Woensdag die uitslag van die gesamentlike militêre operasie deur Rwanda en die DRK teen Rwandese Hoetoe-rebelle verwelkom. “Ons ondersteun die vredesproses wat in die Kongo aan die gang is. Ons is bly om te sê dat die oplossing wat aanvaar is om die krisis te hanteer in
Lees verder: Afrika-unie verwelkom offensief teen Rwandese Hoetoe-rebelle
Zimbabwe gaan $2 miljard van SAOG ontvang
Die SAOG oorweeg die belegging van 2 miljard Amerikaanse dollar in Zimbabwe se rekonstruksie, het Suid-Afrika se minister van finansies Trevor Manuel Donderdag gesê. Dit is baie minder as die 5 miljard Amerikaanse dollar wat Zimbabwe se eerste minister Morgan Tsvangirai meen nodig is om dié krisisverskeurde land weer op te bou. “Ek was teenwoordig
