Serwiese amptenaar vra om verskoning omdat hy bruide wou invoer

'n Serwiese regeringsminister moes om verskoning vra nadat sy adjunk voorgestel het dat Serwië kon baat by die invoer van 100 000 vroue vanuit Laos, Birma, Kambodja en Viëtman om as bruide vir Serwiese vrygeselle te dien.

Lees verder: Serwiese amptenaar vra om verskoning omdat hy bruide wou invoer

Angolese verkiesings gaan nie vry en regverdig wees nie, s? Human Rights Watch

Intimidasie van opposisiepartye en die media in die aanloop tot die parlementêre verkiesings in Angola bedreig die moontlikheid van 'n vrye en regverdige verkiesing, het Human Rights Watch vandeesweek gesê.

Lees verder: Angolese verkiesings gaan nie vry en regverdig wees nie, s? Human Rights Watch

Grondhervorming: vat die ANC lesse by Idi Amin?

Die nuus wat gister by die TLU SA-kongres bekendgemaak is, naamlik dat negentig persent van alle grondhervormingsprojekte misluk, sou komies gewees het indien dit nie die land soveel skade berokken het nie.

Lees verder: Grondhervorming: vat die ANC lesse by Idi Amin?