Hulle is aangesê om voor die Portefeuljekommittee vir Sport en Ontspanning te verskyn.
Dit kom nadat klagtes van Suid-Afrika se Bladerunner, Oscar Pistorius, oor die organisasie ontvang is
Pistorius sê Saskok se bestuur het besigheidsklas Beijng toe gevlieg, maar die gestremde atlete moes maar met ekonomiese klas tevrede wees.
Atlete is na wat berig word vir die afgelope vier maande nog nie vergoed nie
Senior lede van die Olimpiese span het ook gekla oor die swak toerusting en gebrekkige ondersteuning van Saskok.
