Saskok se soustreinryers in die sop

Saskok se soustreinryers sal hulle swak voorbereidings vir internasionale sport kompetisies moet verklaar.

Hulle is aangesê om voor die Portefeuljekommittee vir Sport en Ontspanning te verskyn.

Dit kom nadat klagtes van Suid-Afrika se Bladerunner, Oscar Pistorius, oor die organisasie ontvang is

Pistorius sê Saskok se bestuur het besigheidsklas Beijng toe gevlieg, maar die gestremde atlete moes maar met ekonomiese klas tevrede wees.

Atlete is na wat berig word vir die afgelope vier maande nog nie vergoed nie

Senior lede van die Olimpiese span het ook gekla oor die swak toerusting en gebrekkige ondersteuning van Saskok.смесиtopcargo отзывы сотрудников

Maak 'n opvolg-bydrae