Vandale onder die Poskantoorstakers is besig om soveel verwoesting te saai dat baie mense wonder of die Poskantoor ooit agterna sal kan herstel. Hier is enkele foto’s daarvan.
Lees verder: Stakende poskantoorwerkers saai verwoesting (foto’s)
Vandale onder die Poskantoorstakers is besig om soveel verwoesting te saai dat baie mense wonder of die Poskantoor ooit agterna sal kan herstel. Hier is enkele foto’s daarvan.
Lees verder: Stakende poskantoorwerkers saai verwoesting (foto’s)
‘n Griekse joernalis het ‘n Amerikaanse regskenner gevra waar die ebolavirus vandaan kom en hoekom dit so vinnig versprei. Aggeliki Dimopoulou het vir die Griekse nuuswebwerf tvxs.gr met internasionale regskenner professor Francis A. Boyle gesels oor die oorsprong en gevolge van die ebolavirus. Die virus het vermoedelik al duisende mense bereik uit Wes-Afrika en groot
‘n Vrou in ‘n nikab, ‘n tradisionele Moslemsluier wat die hele hoof bedek, is vroeër vandeesmaand gevra om die Bastille-operahuis in Parys te verlaat omdat die geselskap weier om verder voor haar te sing. Die dra van ‘n sluier wat die gesig heeltemal bedek, word deur wetgewing in Frankryk verbied. Die voorval het op 3
Lees verder: Paryse opera weier om verder te sing weens versluierde Moslemvrou in gehoor
Die raad van die San-gemeenskap in samewerking met die Werksgroep vir Inheemse Minderhede in Suider-Afrika (Wimsa) het ‘n pamflet oor San-kinders se reg tot onderwys bekend gestel, het die Republikein berig. Die pamflet getiteld “Inclusive Education for San Children in Namibia” is in samewerking met die Finse ambassade onderneem wat die projek geborg het. Die
’n Swart leerling in graad 10 – maar wat reeds 18 jaar oud is – van die Hoërskool Castle Bridge in Bloemfontein is oor die naweek in hegtenis geneem weens ‘n grusame moord met ‘n mes. Sy slagoffer op Lehlohonolo Mathengtheng, 27, ‘n lektor in die departement mediese mikrobiologie en virologie aan die Universiteit van
Mosambiekers van opposisiepartye is ontevrede oor die uitslag nadat hulle Woensdag gestem in verkiesings vir ‘n nuwe president en wetgewende vergadering. Die regerende Frelimo-party en verskeie ander opposisiepartye het deelgeneem. Die voordeel wat Frelimo geniet, was sigbaar in die hoofstad waar ‘n reuse verkiesingsplakkaat van die Mosambiekse bevrydingsfront ‘n hele gebou in Avenida Edoardo Modlande
Dit was ‘n slegte naweek vir stropers. Veertien renosterstropers is in hegtenis geneem in die Kruger Nasionale Park het sedert die begin van die naweek, het SANParke gesê. SANParke het drie hoogs suksesvolle operasies Vrydagoggend geloods wat gelei het tot die inhegtenisneming van 14 vermeende renosterstropers, het ‘n woordvoerder Raynold Thakhuli in ‘n verklaring gesê.
President Jacob Zuma het tydens ‘n informele middagetesessie met die media oor Nkandla gesê: “Dis die staat se plig om sy president en adjunkpresident te beskerm.” Die president is onder druk om uit sy eie sak vir die opknappings by sy privaatwoning te betaal nadat die Openbare Beskermer bevind het dat hy en sy familie
Inligting oor 12 swart verdagtes wat ontsnap het kan aan die naaste polisiekantoor of Crime Line SMS by 32211.12 gekommunikeer word, vra die polisie. Die 12 verdagtes het Vrydag noord van Pretoria uit aanhouding ontsnap, kort nadat van hulle in die hof in Ga-Rankuwa op aanklag van huisroof verskyn het. As deel van die ondersoek
Lees verder: Dosyn swart verdagtes soek na vangwa oorval word
Die vyf lede wat wou ingryp om die chaos wat EFF-lede in die parlement veroorsaak het, is geroep om voor ‘n parlementêre Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte te getuig. Die komitee sal vandag tugstappe voortsit teen 20 EFF-parlementslede. Dit sluit Julius Malema in. Ses getuies altesaam is geroep om Maandag voor die komitee te verskyn.