Ses Russe eerste doodgeskiet in Mali-aanval

‘n Moslemgroep verbonde aan Al-Kaïda het aanspreeklikheid vir Vrydag se terroriste-aanval op ’n hotel in die hoofstad van Mali aanvaar. Altesaam 19 mense, van wie die meeste buitelanders was, is in die voorval dood. Gerugte doen die ronde dat 27 lyke getel is. Minstens twee van die aanvallers is doodgeskiet. Die twee name wat die

Lees verder: Ses Russe eerste doodgeskiet in Mali-aanval

Belgiese polisie vra Twitter vir katte

Die polisie in België het Twittergebruikers gevra om foto’s van katte te twiet ipv inligting oor ‘n uitgebreide anti-terreuroperasie. Sestien mense is in 22 klopjagte in hegtenis geneem in verband met die beplanning en uitvoering van die Parys-terreuraanvalle. Die owerhede het ‘n man van medepligtigheid aangekla in die aanvalle in Parys meer as tien dae

Lees verder: Belgiese polisie vra Twitter vir katte

NWU wag vir terugvoer van Blade

Die Noordwes-Universiteit wag op terugvoer vanaf die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande, rakende die bedrag wat die universiteit sal ontvang om op te maak vir die 0%-verhoging in studentegelde volgende jaar. Dit is volgens die universiteit se Louis Jacobs, wat ook byvoeg dat die NWU-raad reeds voorberei het vir verskeie scenario’s. Jacobs

Lees verder: NWU wag vir terugvoer van Blade

Cosatu sê regering moet ophou inmeng in pensioene

Die president van Cosatu, S’dumo Dlamini het die regering gewaarsku om nie in te meng in die bestuur van staatsdiens-pensioenfondse nie, het RSG berig. Hy het by die opening van die vakbondfederasie se twaalfde nasionale kongres in Midrand gesê, dreigemente om beleid oor aftrede en pensioene te verander, het tot ‘n groot aantal bedankings in

Lees verder: Cosatu sê regering moet ophou inmeng in pensioene

Sportiewe alternatiewe van Alfa en Ford

In die wêreld van motors is daar soveel opsies in elke segment en kopers kan kies en keur tussen byna enige tipe voertuig vir watter geleentheid of omstandighede ook al. Ons het na vier sportiewe alternatiewe gaan kyk. Alfa Romeo Giulietta 1750 TBi QV Eenkeer ‘n Alfa-aanhanger altyd ‘n Alfa-aanhanger. Alfa Romeo het ‘n baie

Lees verder: Sportiewe alternatiewe van Alfa en Ford

Universiteitseksamens afgestel, verskuif

Die Tshwane Universiteit van Tegnologie het eksamens by die Soshanguve-kampus, noord van Pretoria onbepaald uitgestel, het RSG berig. Dit volg na hernude geweld deur studente waarin drie sale en sekerheidsvoertuie aan die brand gesteek is. ‘n Woordvoerder van die universiteit, Willa de Ruiter sê meer besonderhede sal binnekort bekendgemaak word. Die omvang van die skade

Lees verder: Universiteitseksamens afgestel, verskuif

Rooibospryse kan met 90% styg weens droogte

Suid-Afrika se ergste droogte die afgelope twee dekades kan ‘n verwoestende daling in Rooibosuitset beteken. Die daling in produksie kan die prys van rooibostee met soveel as 90% laat styg. Volgens ‘n woordvoerder van die SA Rooibosraad, Ernest du Toit, word die produk net in die Cederberg- en Bokkeveldstreke van die Wes-Kaap gegroei, en is

Lees verder: Rooibospryse kan met 90% styg weens droogte

Malema waarsku oor komende rewolusie

Julius Malema het uit sy parlementêre sluimer ontwaak om die Duitse Sakekamer in Suid-Afrika te gaan waarsku oor die komende rewolusie en Zuma se opvolgingstrategie. “Ek gewaarsku oor ‘n ongeleide rewolusie in Suid-Afrika. Dit kom,” het hy Vrydag gesê. Malema se “waarskuwings” kom te midde van ‘n verlamming wat by die land se grootste vakbondfederasie

Lees verder: Malema waarsku oor komende rewolusie

Verlamming tref Cosatu met drastiese daling in lede

Strydende partye in die vakbondfederasie Cosatu sal ‘n geleentheid kry om vandag met mekaar in gesprek te tree wanneer die nasionale kongres in Midrand begin. Die konferensie is die eerste sonder Cosatu se grootste vakbond, Numsa en die voormalige hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi. Bykans 2 500 afgevaardigdes van Cosatu se 18 geaffilieerde vakbonde sal die nuwe

Lees verder: Verlamming tref Cosatu met drastiese daling in lede

John White: James de Villiers het ‘n wanbegrip oor Afrikaans en ‘inklusiwiteit’

Die artikel op Netwerk24 “Maak Afrikaans vry” waarin James de Villiers, ondervoorsitter van die Stellenbosse studenteraad Engels as akademiese taal bepleit, verwys. Ek is as medestudent werklik teleurgesteld in jou poging om die aanslag op Afrikaans, onder die dekmantel van “inklusiwiteit”, te reduseer tot “paranoia” en dit nog boonop te regverdig in die lig van “transformasie”.

Lees verder: John White: James de Villiers het ‘n wanbegrip oor Afrikaans en ‘inklusiwiteit’