Malema waarsku oor komende rewolusie

Julius Malema het uit sy parlementêre sluimer ontwaak om die Duitse Sakekamer in Suid-Afrika te gaan waarsku oor die komende rewolusie en Zuma se opvolgingstrategie.

“Ek gewaarsku oor ‘n ongeleide rewolusie in Suid-Afrika. Dit kom,” het hy Vrydag gesê.

Malema se “waarskuwings” kom te midde van ‘n verlamming wat by die land se grootste vakbondfederasie Cosatu ingetree het weens binnegevegte.

Cosatu gaan binnekort ‘n veldtog vir ‘n nasionale minimumloon loods.

“Dit is in die universiteite [en] dit sal gaan na die fabrieke oorspoel. Studente eis gratis onderwys by die universiteite… Werkers gaan ‘n minimumloon eis in die fabrieke.”

Luidens News24, het Malema gesê President Jacob Zuma en die ANC het geen beheer nie en ly aan ‘n gebrek aan geloofwaardigheid en legitimiteit.

Net soos met die studente, sal geen mens in staat wees om die werkers te vertel om op te hou om fabrieke af te brand as hulle begin protesteer nie.

Hy het die geleentheid gebruik om die ANC se 2017-opvolgstryd te skets.

Hy het gesê die enigste rede hoekom Zuma sy eks-vrou Nkosazana Dlamini-Zuma tot president verkies wil sien, is omdat hy weet dat sy sou hom nie sal laat arresteer nie.

“Hy weet Cyril [Ramaphosa] sal hom laat arresteer. Dit is waarom die ‘premierliga’ Zuma se vrou verkies,” het Malema gesê

Die ‘premierliga’ is glo Noordwes se premier Supra Mahumapelo, Vrystaat se premier Ace Magashule en Mpumalanga se premier David Mabuza. Die drie is ook die ANC-voorsitters in hul onderskeie provinsies.

Die groep wil Dlamini-Zuma as president sien om Ramaphosa te verhoed oor te neem na Zuma.

Die ANC het intussen ‘n anti-wit veldtog van stapel gestuur om bruines en Indiërs te werf.

Die KwaZulu-Natalse ANC voorsitter, Sihle Zikalala het die aankondiging in Ixopo gemaak. Zikalala sê bruinmense en Indiërs het ook onder wittes gely en moet deur swartmense en die ANC omarm word.

Mercedes-Benz, die Duitse motorvervaardiger, is deur Malema berispe omdat hulle nie aandele aan hul werkers gee nie.

Die kakofonie van swart stemme is verhoog deur die Kommuniste se ontleding van die voortslepende universiteitsoproer.

Die SAKP het die EFF en die Pan Africanist Student Movement of Azania die skuld gegee vir plundery en die ontwrigting van eksamens by die Universiteit van Wes-Kaapland.

Hulle is beskryf as ‘n klein groepie anargiste wat van buite beheer word, om studente vir hul eie gewin te beïnvloed.

Die SAKP se adjunk-hoofsekretaris het by die party se sentrale komiteevergadering in Benoni aan die Oos-Rand gesê die beskadiging van eiendom en misdadige optrede is nie die werk van diegene wat werklike transformasie by universiteite nastreef nie.

19 thoughts on “Malema waarsku oor komende rewolusie”

  1. Die seuns is nie skaam om op hulle standpunte tehou en hardhandig met teenstanders sonder kompromie te handel nie.Dit moet vir wit kruipkaners n skok wees dat hulle nie ingesluit is in die bewegings nie.Hulle sal nog besef dat ander volke;mense wat teen hul eie is nooit vertrou nie maar hulle sal as kanonvoer gebruik word.

    1. Janee, voorwaar. Die dom onnosel Engelse het nog nooit basiese logika bemeester nie, maar De Klerk sal hulle seker verdedig tot die offer beeste huis toe kom na die voorvaders. Nou kan die vertraagde Duitsers wat agter die Rooinekke aandrentel maar verder sit en wonder of dit wenslik is dat die bafoere nog Mercedesse koop met Afrikaners se verspilde bates

      1. Ek glo nie die Duitsers drentel agter die kwien aan nie ek dink hulle is die stil bakermat van die Illuminati – NWO – hulle wou al in die jare sewentig of tagtig al die “chip” (666) inplant onder die vel van hulle burgers vir “identifikasie” en dit later laat vaar omdat die Duitse burger so hewig daarteen geskop het.
        Waar bevind FW hom die meeste van die tyd?

  2. De pot verwijt de ketel dat ie zwart ziet.

    Malema, die zodra in zo’n positie weer zijn vrouw naar voren zal willen brengen, ziet niet anders dan de wijze waarop het ook bij het anc sacp eff bevriende bewind bij de florissante buurtjes onder de moordende racistische zanu pf gaat.

    Heeft hij die bloeiende, of beter, bloedende ‘democratische rechtstaat’ ook al zo omschreven toen hij, wat plannen tot nog meer moord en verderf besprekende, een bakkie thee dronk bij de heer Mugabe ?

    Of de misdadigheid in rooie t-hempies als revolutie gebracht, wel zo ‘ongeleid’ is valt sterk te betwijfelen in deze heilige regenboogstaat.

    Is die, vol van criminele inhumane racistische energie, fanatische joods bolsjewistische ‘blanke’ poppenspeler en beroepsopruier, met z’n Chester in de ene en de Talmud in de andere hand, ook nog steeds bezig om de boel racistisch op de spits te drijven in deze vrije democratische rechtstaat ?
    Of is hij juist in deze acte ‘missing’ in de toneeltwist tussen anc sakp eff t-hempies doordat hij te druk met na trappen richting een vermoorde Boer ?

  3. Dit is juis hierdie soort houding en uitlatings van Malema wat my aanhoudend laat se dat mense gerus kan ophou om Zuma aan te val in die hoop dat hy sal vou en die ANC saam met hom. Zuma is NIE ons probleem nie. Die ANC is wel ons probleem, maar eintlik is dit wat die ANC gaan word as hierdie Mal-emma begin om sy dreigemente uit te voer, die groot probleem. Want soos hy en sy aanhangers dinge ontwrig en chaos skep, gaan die ANC meer radikaal word, nog sterker anti-kapitalisties word (soos selfs Zuma nou al begin uitbasuin) en sterker teen wittes – ALLE wittes – begin optree. Die DA gaan nie ‘n faktor wees in daardie stryd nie.

    Ek dink nie ons moet aan’t bewe gaan en vreesbevange probeer wegkruip nie, maar ons moet kennis neem van hierdie uitsprake, ons moet kennis neem dat die ANC nog meer radikaal kan word – en ons moet planne maak hoe ons in groter chaos en tye van grondgryp en geldgryp en selfs groter geweld teen wittes, kan oorleef.

    Arnieann is reg. Moenie net ignoreer of spot nie. Dink en doen en maak plan!

    1. ‘……. en ons moet planne maak hoe ons in groter chaos en tye van grondgryp en geldgryp en selfs groter geweld teen wittes, kan oorleef.’

      Jaaa dis waar Thysh.
      Maar Thysh hoe in die hel werk julle OGOTTERS se platkop planne deur Christen Afrikaner Skole te kriminaliseer. Ast’ware die vure rondom die Afrikaners aan te steek sodat daar nog net die ‘ Afrikaanse Woord’ oorbly. ??

      Jy kan nie ernstig opgeneem word nie want jou lewenslange anti-christelike vendetta is juis waarop die EFF strategie berus teen Wit Christene wanneer hulle kerk toe gaan.
      Thysh en EFF is dieselfde poeding met ‘n wit vrot sousie. Julle is ewe vyandig.

      Thysh se OGOTTERS verswak die Afrikaner Volk se samehorigheid en selfbeskikking soos niks anders nie – dis niks anders as vrydenkende vrugafdrywing .

Maak 'n opvolg-bydrae