‘EFF gereed om groot metrogebiede oor te neem’

Die EFF-parlementslid, Mbuyiseni Ndlozi sê die party is gereed om metrogebiede soos Tshwane, Nelson Mandela-baai en Ethekwini oor te neem. Ndlozi het Sondag Sunnyside in Pretoria besoek en inwoners aangemoedig om te registreer om te stem, het RSG berig. Hy sê Suid-Afrikaners moet hulleself gereed maak vir verrassings in die plaaslike regeringsverkiesing op 3 Augustus.

Lees verder: ‘EFF gereed om groot metrogebiede oor te neem’

Polisie in Masedonië keer massastormloop van migrante

Meer as 300 immigrante is vir beserings behandel nadat die polisie traangas, skokgranate en rubberkoeëls ingespan het om oproerige indringers terug te dryf van ‘n grensdraad. Die mediese hulporganisasie Dokters Sonder Grense (MSF) het bevestig dat meer as driehonderd migrante beseer is. Jeugdige migrante het die polisie met klippe bestook en wetstoepassers het op ‘n

Lees verder: Polisie in Masedonië keer massastormloop van migrante

Brussel-aanvallers wou Parys weer bom

Die terroriste wat verlede maand Brussel geteiken het, het aanvanklik beplan om ‘n tweede aanval op Frankryk te doen, het België se Federale Vervolgingsgesag gesê. Maar die groep was “verras deur die spoed van die vordering in die voortgesette ondersoek” en het besluit om ‘n aanval op die Belgiese hoofstad te loods, het die kantoor

Lees verder: Brussel-aanvallers wou Parys weer bom

Valke soek stropers wat witrenoster skiet

Die Valke in die Noord-Kaap ondersoek ‘n voorval waarin ‘n witrenoster by Kimberley doodgeskiet is. Woordvoerder, Philani Nkwalase, sê die witrenosterkoei is in die regterskouer geskiet. Volgens hom is haar ontbinde karkas verlede Vrydagoggend op ‘n plaas buite die stad gevind. Sy het nog albei haar horings gehad. Nkwalase sê dit wil voorkom of die

Lees verder: Valke soek stropers wat witrenoster skiet

Neocon Nuland se witbroodjie moet bedank

Die eerste minister van die Oekraïne, Arseniy Yatsenyuk sê hy het besluit om te bedank oor wat hy bestempel het as ‘n kunsmatige politieke krisis in die land. Yatsenyuk het in Februarie net-net ‘n mosie van wantroue in die land se parlement oorleef, nadat die president, Petro Poroshenko ‘n beroep op hom gedoen het om

Lees verder: Neocon Nuland se witbroodjie moet bedank

Beloning uitgereik na treinverwoesting in Kaapstad

Pendelaars in Kaapstad kan vanoggend lang vertragings verwag nadat treinwaens die naweek by die Kaapstad-stasie aan die brand gesteek is. Die skade beloop miljoene rand. Volgens Metrorail se woordvoerder in die Wes-Kaap, Riana Scott, word vyf peronne geraak. Metrorail in die Wes-Kaap het vroeër ‘n beloning van R100 000 aangebied vir inligting wat kan lei

Lees verder: Beloning uitgereik na treinverwoesting in Kaapstad

Iran, Israel betrek by Nagorno-Karabach konflik

Die ministers van buitelandse sake van Rusland en Iran het gister aangesluit by gesprekke om ’n hernude oorlog tussen Azerbaidjan en Armenië oor Nagorno-Karabach te voorkom, terwyl albei kante in die konflik mekaar van skendings van die twee dae oue ­skiet­stilstand beskuldig. Die Russiese en Iranse buitelandse ministers het gister onderskeidelik met hul Armeense en

Lees verder: Iran, Israel betrek by Nagorno-Karabach konflik

Dan Roodt: Ná die Guptas is Malema se pad na die presidentskap oop

Mev. Margaret Thatcher het mos gesê (vry vertaal): “Enigeen wat dink dat die ANC Suid-Afrika kan regeer, bly in ‘n malhuis.” Ongelukkig het FW die Griek (lees hier onder) nie dieselfde siening gehad het nie en het hy die land op ‘n skinkbord aan ‘n klomp kranksinnige terroriste en misdadigers oorhandig, die sogenaamde “kamerade”. Een

Lees verder: Dan Roodt: Ná die Guptas is Malema se pad na die presidentskap oop

Guptas glo ‘landuit’ vanaf Lanseria-lughawe

Volgens ‘n berig in Rapport, wat op sy beurt uit City Press vertaal is, het die Gupta-familie Suid-Afrika “vir goed verlaat” ná  ‘n week waarin die vier groot banke geweier het om langer die skatryk Indiërs se transaksies te hanteer. Selfs die Gupta-kinders is by hul privaat Engelse skole bespot weens hul ouers se betrokkenheid

Lees verder: Guptas glo ‘landuit’ vanaf Lanseria-lughawe

Leon Lemmer: Heilsame politiek uit Swede

Tot 1970 was Swede ‘n blanke land. Die Swede het nie werklik mense van ‘n ander etnisiteit geken nie. Die Lappe/Sami in die noorde was/is nie ‘n opvallende deel van die samelewing nie. Die Swede het nie grondige ervaring gehad van mense met ‘n ander etnisiteit as hulle eie nie. Hulle het sonder meer aangeneem

Lees verder: Leon Lemmer: Heilsame politiek uit Swede