Altesaam 347 dorpe gaan op 19 Mei aan ‘n nasionale protesoptog teen misdaad deelneem, het die Solidariteitbeweging Sondag gesê. In ‘n verklaring sê die beweging – bestaande uit Solidariteit, AfriForum en Helpende Hand – dit sal die grootste misdaadoptog nog in Suid-Afrika wees. Memorandums sal aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in klein dorpies en stede
Sokkerstert as sambok
Binne enkele weke breek die grootste sportgeleentheid aan wat nog in Suid-Afrika en op die kontinent gehou is. Dit is ‘n uithangleentheid soos min wat vir die spartelende regering soos manna uit die hemel kom. …Of is dit? Al hoe meer mense en instansies besef hoeveel waarde die regering aan die geleentheid heg, en begin
Boer wreed vermoor
Drie mans is Sondag in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n 40-jarige boer in Potchefstroom, het die polisie gesê. Volgens lt. kol. Lesego Metsi is Johannes Strydom Saterdag omstreeks 13:00 by die hek van sy plaas, Naderfontein, aangeval. Die verdagte het Strydom met ‘n stomp voorwerp doodgeslaan en sy lyk na die
Die Burger se liefde vir die eenheidstaat hang uit
Volgens Die Burger was die 500 Suid-Afrikaners wat Saterdagoggend voor die ambassade op Trafalgar-plein in Londen teen misdaad in Suid-Afrika betoog het, glo “regs”. En hulle was 200 minder. Die motiewe van die organiseerders Ivan Cornelius en Harry Smithers is volgens die dagblad onder verdenking nadat naamlose skrywers op Facebook beweer het dat die twee
Lees verder: Die Burger se liefde vir die eenheidstaat hang uit
Spotprentkunstenaar skiet homself
Weyni Deysel, spotprentkunstenaar van die dagblad The Citizen, het Saterdag selfmoord gepleeg, het die SABC Sondag berig. Deysel het homself by sy huis in Alberton geskiet, het die uitsaaier gesê. Hy was Vodacom se joernalis van die jaar in Gauteng in 2009. Volgens Martin Williams, redakteur van The Citizen, is Deysel se dood ‘n groot
Maxipers skop in
Na ‘n paar weke se gemoedsrus het die Maxipers (Nasionale Pers se naweekpers met Max) verlede Saterdag weer ingeskop. Vandag is die Maxipers weer volstoom in sy fên, Lisa Albercht, se Rapport in bedryf. Want sien Max (nie die intelligente een wat so skelms in Jaansberg se dieretuin gevang het nie) was oorsee. En net
Kangaroes in Sodom
‘n Pleistergesig van onskuld – bewusteloosheid – dis wat Piet van Bethlehem het, seg oupa Nic. Piet is natuurlik nie sy regte naam nie, want iemand kan dalk lus raak om te prosedeer. Reeds op skool – die Landbouskool op Tweespruit, het die pleistergesig handig te pas gekom toe die onnie hulle leer snoei het.
My protesoptog in Londen – perpektief op Afrikanerskap
Ons het so pas teruggekom by die huis ná ‘n besoek aan Londen vandag, om ons stem te voeg by die verwagte duisende ontstoke Suid-Afrikaners wat uit simpatie met ons mense tuis, ‘n protesoptog gehou het vanaf Picadilly Circus tot by die NSA-ambassade op Trafalgarplein. Die opkoms was klein, ek skat so 500 siele. Waar
Lees verder: My protesoptog in Londen – perpektief op Afrikanerskap
Die uitgeputte gees en die Rusdag
Die arbeider is sy loon waardig. Deel van die loon, so lei ons uit die Bybel af, is om te kan rus na ons die brood in die sweet van ‘n mens se aanskyn verdien het. Uit die Bybel ken ons ook die verpligte rusdag – die Sabbat, wat deur die meeste Nuwe Testamentiese Christene
Taalstryd moet harder raak
Jaap Steyn is seker een van die grootste Afrikaanse skrywers en intellektuele van alle tye. Indien hy Frans, Duits of Italiaans was, sou hy lankal deur die staat en die nasionale media vereer gewees het. Danksy die ANC en dié se skoothondjie, Nasionale Pers, word Steyn se reuse-oeuvre met tientalle boeke oor ons taal, geskiedenis
